{"id":19571,"date":"2013-11-14T10:06:19","date_gmt":"2013-11-14T08:06:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19571"},"modified":"2013-11-14T10:06:19","modified_gmt":"2013-11-14T08:06:19","slug":"valke-ondersoek-mafiabaas-se-onderwereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19571","title":{"rendered":"Valke ondersoek mafiabaas se onderw\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/valke.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19572\" alt=\"valke\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/valke.jpg\" width=\"282\" height=\"179\" \/><\/a>Die Valke wil ondersoek instel oor die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir se verbintenis met skietgevegte, bomaanvalle en moorde in Bedfordview.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners van Bedfordview, oos van Johannesburg vrees vir hul lewens weens die toename in geweldsmisdaad in die gebied<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die span wat Suid-Afrika se misdaad-onderw\u00eareld te ondersoek is reeds maande gelede aangestel, maar bedrywighede is die afgelope ses weke verskerp, berig The Times.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die mees onlangse voorval by Krejcir se onderneming Money Point is twee mense dood en vyf beseer.<br \/>\nKrejcir wou nie Woensdag kommentaar lewer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, het bevestig dat speurders met baie ervaring \u2019n reeks moorde, poging tot moord, \u2019n huisroof en \u2019n inbraak waartydens juweliersware van miljoene rande gesteel is, ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al di\u00e9 voorvalle het die afgelope ses weke in Bedfordview aan die Oos-Rand plaasgevind en die span het afsonderlike sake waarin Krejcir die klaer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Aantal voorvalle die afgelope paar maande het verskeie lewens in die gegoede buurt ge\u00ebis. Inwoners s\u00ea dit is veral kommerwekkend dat die voorvalle skynbaar in intensiteit toeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand is twee mans, Bassam Issa en Veselin Laganin doodgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinsdagaand is nog twee mans dood in &#8216;n bomontloffing by die Tsjeggiese voortvlugtige, Radavon Krejcir se winkel. Drie ander mense is in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte was die twee mans meelopers Krejcir.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mafiabaas probeer om sy uitlewering aan die Tsjeggiese republiek waar gevangenisstraf op verskeie aanklagte hom in die gesig staar, te fnuik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Valke wil ondersoek instel oor die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir se verbintenis met skietgevegte, bomaanvalle en moorde in Bedfordview. Inwoners van Bedfordview, oos van Johannesburg vrees vir hul lewens weens die toename in geweldsmisdaad in die gebied Die span wat Suid-Afrika se misdaad-onderw\u00eareld te ondersoek is reeds maande gelede aangestel, maar bedrywighede is die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19571\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valke ondersoek mafiabaas se onderw\u00eareld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19572,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14208,14210,14209,14192,14207],"class_list":["post-19571","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bedfordview","tag-misdaad-onderwereld","tag-oos-van-johannesburg","tag-radovan-krejcir","tag-sjeggiese-voortvlugtige"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19571","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19571"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19571\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19572"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19571"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19571"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19571"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}