{"id":19556,"date":"2013-11-14T08:40:23","date_gmt":"2013-11-14T06:40:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19556"},"modified":"2013-11-14T08:40:23","modified_gmt":"2013-11-14T06:40:23","slug":"statebondberaad-deur-volksmoord-kwessie-oorskadu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19556","title":{"rendered":"Statebondberaad deur volksmoord-kwessie oorskadu"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/srilanka.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19557\" alt=\"srilanka\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/srilanka.jpg\" width=\"231\" height=\"218\" \/><\/a>Die menseregte-organisasie, Amnestie Internasionaal, het &#8216;n beroep op Suid-Afrika gedoen om die beweerde menseregteskendings deur die regering van Sri Lanka te veroordeel. Suid-Afrika is sedert 1994 weer deel van die Statebond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sri Lanka het die Britse premier David Cameron intussen\u00a0gewaarsku\u00a0dat hy geen reg het om die kwessie van menseregte te opper tydens sy besoek aan die Statebondberaad nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sri Lanka se minister van inligting, het Cameron se &#8220;kommer&#8221; oor beweerde oorlogsmisdade tydens die konflik met die Tamil Tiere as &#8216;n foefie om die stemme van Brittanje se Tamil-gemeenskap te trek, afgemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 100 Tamils was op pad na Colombo om by &#8216;n Statebondberaad te gaan betoog.\u00a0Die weermag het egter hul busse voorgekeer om hulle te verhoed om na die in die hoofstad te reis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Span van die Verenigde Koninkryk se Kanaal 4 TV is verhinder om die voormalige oorlogsgebied in die noorde van die land te besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering beskuldig die TV-kanaal daarvan dat hulle die oud-rebelle ondersteun en konflik in die land wil aanblaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Callum Macrae, direkteur van Channel 4 se bekroonde dokument\u00eare stuk &#8220;Sri Lanka Killing Fields&#8221;, het ges\u00ea die polisie het ges\u00ea hulle moet terugkeer na die hoofstad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweejaarlikse beraad deur Statebonds-staatshoofde begin vandag in die hoofstad Colombo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Menseregte-aktiviste het gewaarsku dat die Statebond sy relevansie in gevaar kan stel indien hy nie die kwessie van menseregte-skendings wat tydens Sri Lanka se burgeroorlog gepleeg is, hanteer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beweerde skendings teenoor die Tamil-minderheid voor die einde van die burgeroorlog in 2009, duur na bewering steeds voort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bewerings het daartoe gelei dat die Kanadese Eerste Minister, Stephen Harper nie die beraad bywoon nie en so ook nie Indi\u00eb se eerste minister, Manmohan Singh nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die menseregte-organisasie, Amnestie Internasionaal, het &#8216;n beroep op Suid-Afrika gedoen om die beweerde menseregteskendings deur die regering van Sri Lanka te veroordeel. Suid-Afrika is sedert 1994 weer deel van die Statebond. Sri Lanka het die Britse premier David Cameron intussen\u00a0gewaarsku\u00a0dat hy geen reg het om die kwessie van menseregte te opper tydens sy besoek aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19556\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Statebondberaad deur volksmoord-kwessie oorskadu&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14201,6667,8440,2261],"class_list":["post-19556","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-colombo","tag-sri-lanka","tag-tamil-tiere","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19556\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}