{"id":19348,"date":"2013-11-07T09:39:14","date_gmt":"2013-11-07T07:39:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19348"},"modified":"2013-11-07T10:16:01","modified_gmt":"2013-11-07T08:16:01","slug":"ontleed-misdaadinligting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19348","title":{"rendered":"&#8216;Ontleed misdaadinligting&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a style=\"text-align: justify;\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/iss.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17769\" alt=\"iss\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/iss.jpg\" width=\"128\" height=\"128\" \/><\/a>Die akkurate insameling van inligting oor misdaad is deurslaggewend vir misdaadvoorkoming.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die mening van die afgetrede polisiebeampte, Generaal-majoor Chris de Kock.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die inligting wat op die Misdaad Administrasiestelsel vasgel\u00ea word, behoort deurlopend ontleed te word om inligting oor gevaarpunte, spitstye en die beweegredes van misdadigers te bekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Kock was 18 jaar vir die inwinning van misdaad-data by die SAPD verantwoordelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kommentaar volg op die Instituut vir Sekerheidstudies se aankondiging dat die polisie se mees onlangse misdaadstatistieke nie korrek is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ISS s\u00ea die rede is dat daar ernstige statistieke flaters op nasionale vlak begaan is. Die instituut het &#8216;n amptelike onafhanklike ondersoek na die swak berekening aangevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het gevra vir \u2019n onafhanklike kommissie van ondersoek na die misdaadstatistieke van die Suid-Afrikaanse Polisiediens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ISS s\u00ea hy het foutiewe statistieke opgespoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ISS s\u00ea di\u00e9 fout gee aan Suid-Afrikaners \u2019n vals prentjie van die gevare wat hulle bedreig en dit verbloem die toename in gewelddadige misdaad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die fout spruit blykbaar daaruit dat twee verskillende bevolkingskattings vir die twee jaar vergelyk is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ISS se Gareth Newham s\u00ea: \u201cOmdat die grondslag van die formule verkeerd is, het dit die toename in \u00e9lke kategorie verminder. Byvoorbeeld, volgens die polisieverslag het moord met 0,6% opgegaan terwyl dit w\u00e9rklik met 2,8% gestyg het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die instituut s\u00ea hy verwerp nie die syfers nie \u2013 hy stem bloot nie saam met die afname of toename wat in sommige kategorie\u00eb verklaar is nie. &#8211; RSG\/EWN<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die akkurate insameling van inligting oor misdaad is deurslaggewend vir misdaadvoorkoming. Dit is die mening van die afgetrede polisiebeampte, Generaal-majoor Chris de Kock. Hy s\u00ea die inligting wat op die Misdaad Administrasiestelsel vasgel\u00ea word, behoort deurlopend ontleed te word om inligting oor gevaarpunte, spitstye en die beweegredes van misdadigers te bekom. De Kock was 18 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19348\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Ontleed misdaadinligting&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17769,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11794,218,14099,5169],"class_list":["post-19348","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-iss","tag-misdaad","tag-misdaadvoorkoming","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19348","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19348"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19348\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17769"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19348"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19348"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19348"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}