{"id":19204,"date":"2013-11-04T06:26:27","date_gmt":"2013-11-04T04:26:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19204"},"modified":"2013-11-04T06:26:27","modified_gmt":"2013-11-04T04:26:27","slug":"nuwe-ford-fusion-bekendgestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19204","title":{"rendered":"Nuwe Ford Fusion bekendgestel"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_19205\" aria-describedby=\"caption-attachment-19205\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/Ford-Fusion.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-19205\" alt=\"Die 2014 Ford Fusion\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/Ford-Fusion-300x225.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/Ford-Fusion-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/11\/Ford-Fusion.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-19205\" class=\"wp-caption-text\">Die 2014 Ford Fusion<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">deur Andr\u00e9 Olivier<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stylvolle en tegnologies gevorderde Ford Fusion is by die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) aan die publiek bekendgestel. Met &#8216;n vars buite-ontwerp, &#8216;n stylvolle binneruim, &#8216;n nuwe ho\u00eb-doeltreffendheids- Ford EcoBoost-enjin, gemak en veiligheidstegnologie, sal die Fusion sy posisie as die vlagskipmodel in die maatskappy se portefeulje inneem wanneer dit binne die volgende twaalf maande in Suid-Afrika vrygestel word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Fusion is die produk van die voortgesette ontwikkeling van Ford se kinetiese ontwerp, met subtiele visuele leidrade wat in die sleutelareas soos die voor-en agterkant opgeneem is. Die Fusion se binneruim beskik oor &#8216;n premiegevoel met &#8216;n verskeidenheid van ho\u00ebgehaltestowwe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Fusion sal gebruik maak van Ford se bekroonde EcoBoost-tegnologie as deel van &#8216;n reeks van afgeleide instrumente wat nader aan die Suid-Afrikaanse vrystelling bevestig sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bestuurdershulp, gemak en gerieffunksies is volop in die Fusion, waaronder stelsels vir snelwegbaanvertrekwaarskuwing. Nuwe tegnologie vir die verbetering van veiligheid en gerief is hoog op Ford se prioriteitslys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe Fusion-reeks sal verpak word met slim funksies wat kli\u00ebnte voorsien met selfs ho\u00ebr vlakke van gerief en selfvertroue. Eienskappe wat reeds in die Kuga gebruik word, sal ook in die Fusion-reeks opgeneem word. Funksies soos Ford se dooiehoekinligtingstelsel, spoedbeperker en tru-ratkamera. LED-beligtingstegnologie word gebruik vir die dagryligte en agterste stert- en remligte, asook in die binneruim van die motor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontwerp, tegnologie en kwaliteit wat gelewer word met die nuwe Fusion demonstreer die belangrike rol wat hierdie model in Suid-Afrika sal speel. Die vordering wat Ford se ingenieurs in brandstofverbruik en uitlaattegnologie bereik het deur die EcoBoost-petrolenjins sal toelaat dat kli\u00ebnte die geleentheid kry om &#8216;n groot motor te bestuur sonder om skuldig te voel oor die omgewingsimpak van die motor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Andr\u00e9 Olivier Die stylvolle en tegnologies gevorderde Ford Fusion is by die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) aan die publiek bekendgestel. Met &#8216;n vars buite-ontwerp, &#8216;n stylvolle binneruim, &#8216;n nuwe ho\u00eb-doeltreffendheids- Ford EcoBoost-enjin, gemak en veiligheidstegnologie, sal die Fusion sy posisie as die vlagskipmodel in die maatskappy se portefeulje inneem wanneer dit binne die volgende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":19205,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[101,25],"tags":[14029,14028,14031,14030],"class_list":["post-19204","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c92-motornuus","category-s28-motors","tag-ford-ecoboost","tag-ford-fusion","tag-petrolenjins","tag-tru-ratkamera"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19204","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19204"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19204\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19205"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19204"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19204"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19204"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}