{"id":19123,"date":"2013-10-31T09:40:09","date_gmt":"2013-10-31T07:40:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19123"},"modified":"2013-10-31T09:40:09","modified_gmt":"2013-10-31T07:40:09","slug":"bobby-godsell-mik-dwarshou-na-capitec","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19123","title":{"rendered":"Bobby Godsell mik dwarshou na Capitec"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/capitec.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-19124\" alt=\"capitec\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/capitec-300x163.jpg\" width=\"300\" height=\"163\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/capitec-300x163.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/capitec.jpg 304w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Beeld berig dat Bobby Godsell, voorsitter van Besigheidsleierskap Suid-Afrika, &#8216;n dwarshou na Capitec gemik het oor skuldinvordering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As hy \u2019n mynbestuurder was, sou hy geweier het om skuldbevele (loonbevele) teen mynwerkers se lone uit te voer, het Godsell ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk sou ges\u00ea het, jammer Capitec of wie ook al, ek is nie jou skuldinvorderaar nie \u2013 jy het daardie skuld toegestaan, gaan vorder dit self in. Vat my hof toe as jy wil, maar ek gaan dit nie doen nie,\u201d het Godsell gister op die Joburg-Indaba vir die mynbedryf ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skuldvlakke van mynwerkers is besonder hoog en daar word stemming gemaak dat dit &#8216;n rol gespeel het in die onrus wat tot die Marikana-slagting gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ho\u00e9 looneise is baie meer waarskynlik &#8216;n funksie van stygende verwagtinge onder die arm swart massas wat deur swart rykdom en die gepaardgaande uitspattigheid veroorsaak word. Reeds in die klassieke liberale teorie sedert <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Alexis_de_Tocqueville\">de Toqueville<\/a>\u00a0is dit &#8216;n aanvaarde feit dat stygende verwagtinge tot rewolusie lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swart rolmodelle wat op elke TV-kanaal, sepie, tydskrif en koerant pryk dra mildelik by tot die algemene verwagting onder swartes dat hulle ingedoen word en baie meer verdien. Die heersende politieke diskoers wat die buitelandse mynmagnate ondersteun is uitsluitlik een van swartes wat &#8220;benadeel&#8221; word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens buitelandse mynmagnate egter is die buitensporige looneise en gewelddadigheid waarmee kollektiewe bedinging \u00e1l meer gepaard gaan, suiwer &#8216;n gevolg van die loonbevele.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige ondersoekers het vasgestel dat 15% van die werkers in skagte op platinummyne feitlik geen geld ontvang op betaaldag nie omdat alles aan geldskieters uitbetaal word. Getuienis daaroor gaan glo aan die Farlam-kommissie oor die Marikana-slagting voorgel\u00ea word, maar dit gebeur nie weens die vertragings met die sittings van die kommissie.<\/p>\n<div id=\"article-body\">\n<div id=\"body\">\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk dink daar moet \u2019n nasionale debat oor skuldbevele teen werker-lone gevoer word,\u201d het Godsell Woensdag aan die indaba-gangers in Sandton ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook skerp woorde gehad vir mynbase wat loonbevele toestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDis maklik om agterna te s\u00ea ja, dis Amcu, die Ekonomiese Vryheidsvegters en die policiti, maar hierdie dinge gebeur in ons eie agterplase.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMynwerkers is van die bes betaalde werkerskorps in Suid-Afrika. As hulle probleme ondervind met armoede, dan is dit uiters belangrik dat ons uitvind waarom dit so is.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<div><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beeld berig dat Bobby Godsell, voorsitter van Besigheidsleierskap Suid-Afrika, &#8216;n dwarshou na Capitec gemik het oor skuldinvordering. As hy \u2019n mynbestuurder was, sou hy geweier het om skuldbevele (loonbevele) teen mynwerkers se lone uit te voer, het Godsell ges\u00ea. \u201cEk sou ges\u00ea het, jammer Capitec of wie ook al, ek is nie jou skuldinvorderaar nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19123\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bobby Godsell mik dwarshou na Capitec&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19124,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[13963,13964,13966,13965,13967],"class_list":["post-19123","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-bobby-godsell","tag-capitec","tag-joburg-indaba","tag-loonbevele","tag-stygende-verwagtinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19123","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19123"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19123\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19124"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19123"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19123"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19123"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}