{"id":191,"date":"2007-03-13T15:34:53","date_gmt":"2007-03-13T15:34:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=191"},"modified":"2007-03-13T15:34:53","modified_gmt":"2007-03-13T15:34:53","slug":"suid-afrikaanse-wetenskaplikes-blink-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=191","title":{"rendered":"Suid-Afrikaanse wetenskaplikes blink uit"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Di&eacute; span het die Descartes-navorsingsprys vir 2006 ingepalm, het die EU verlede week in Belgi&euml; bekendgemaak. Die Hess-projek was een van dertien finaliste uit 65 inskrywings afkomstig uit twintig lande. Volgens die EU het die Hess-wetenskaplikes bestaande astronomiese waarnemingstegnieke dramaties verander en ons kennis van die Melkweg uitgebrei. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wetenskaplikes van die Hess-samewerkingsgroep het daarin geslaag om vir die eerste keer baie ho&euml; energie (BHE) gammastrale deur hulle netwerk van teleskope waar te neem. Die BHE gammastrale (&rsquo;n miljoen keer sterker as &rsquo;n X-straal) is afkomstig van enorme waterstofwolke wat in die middel van die Melkweg gele&euml; is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die BHE gammastrale ontstaan heel waarskynlik deur kosmiese strale, wat uiters energieke partikels is, meestal atoomnukleusse of protone (die nukleus van &rsquo;n waterstofatoom), se botsings met die gasdeeltjies in die groot gaswolke.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Moontlike verduideliking vir die waargeneemde BHE gammastraling is dat &rsquo;n oorvloed kosmiese straalpartikels tydens die ontploffing van &rsquo;n massiewe ster, ongeveer 10 000 jaar gelede, geproduseer is.&nbsp; Dit is dan ook al vir &rsquo;n geruime tyd bekend aan wetenskaplikes dat die oorblyfsels van so &rsquo;n ontploffing waargeneem kan word naby die middelpunt van die Melkweg. Hierdie ontploffing het reeds die super massiewe swartgat in die middel van die Melkweg bereik.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Hess-span se navorsing het heelwat nuttige implikasies. Die tegnologie word gebruik om wiskundige en rekenaarprogramme te ontwikkel. Verder word dit in osoon-wasmasjiene gebruik, wat dit moontlik maak om wasgoed met koue water te was en skoner resultate te verkry. Dit bring aansienlike energiebesparings mee.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die span werk tans aan Hess 2, &rsquo;n teleskoop van sowat 30 meter wat by die vier ander teleskope in Namibi&euml; gevoeg sal word. Die 330 000 euro wat die span met die Descartes-prys ontvang het, sal hiervoor aangewend word. Dit sal die w&ecirc;reld se grootste astronomiese reflektor wees. <\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/aksessuary\/sumki-rjukzaki-zonty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0440\u044e\u043a\u0437\u0430\u043a \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/OkkiedeJagersw.JPG\" width=\"100\" height=\"136\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Prof. O. de Jager<\/div>\n<\/div>\n<p>Suid-Afrikaanse wetenskaplikes se navorsing oor gammastrale het &rsquo;n internasionale astronomiespan in staat gestel om &rsquo;n gesogte toekenning van die Europese Unie (EU) te wen.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ons het eintlik in die skoene gestaan van mense soos Galileo,&rdquo; het prof Okkie de Jager gister ges&ecirc;. Hy is &rsquo;n professor in fisika verbonde aan die Noordwes-universiteit. Hy, en vier ander wetenskaplikes verbonde aan dieselfde universiteit, maak deel uit van &rsquo;n span van sowat 100 deskundiges wat deur die EU befonds word. Die res van die wetenskaplikes is uit EU-lande afkomstig. Hulle is verantwoordelik vir die sogenaamde Ho&euml; Energie Stereoskopiese Stelsel (Hess) van vier teleskope wat in Namibi&euml; gebruik word om gammastrale mee te bestudeer.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,21089,337],"class_list":["post-191","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-nuus","tag-suid-afrikaanse-wetenskaplikes-blink-uit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/191","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=191"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/191\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=191"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=191"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=191"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}