{"id":19059,"date":"2013-10-29T11:37:51","date_gmt":"2013-10-29T09:37:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19059"},"modified":"2013-10-29T11:37:51","modified_gmt":"2013-10-29T09:37:51","slug":"zuma-vertel-die-rooi-barette-wie-geveg-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19059","title":{"rendered":"Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jujulego.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19060\" alt=\"jujulego\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jujulego.jpg\" width=\"225\" height=\"224\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jujulego.jpg 225w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jujulego-150x150.jpg 150w\" sizes=\"auto, (max-width: 225px) 85vw, 225px\" \/><\/a>Pres. Jacob Zuma het die afgelope naweek in die Oos-Kaap \u2019n dwarsklap na die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gemik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSommige s\u00ea hulle veg vir ekonomiese vryheid. Wie onderdruk hulle ekonomies? Van wie soek hulle ekonomiese vryheid?\u201d het Zuma volgens DispatchOnline ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cNet die ANC het aan Suid-Afrika vryheid gebring. Toe dit tyd was om te veg, was dit ons wat vir vryheid gesterf het. Ons is in hegtenis geneem en het na Robbeneiland gegaan en ons is die enigste party wat mense in Suid-Afrika se situasie kan verander.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het sowat 500 mense by die Laerskool Nonzwakazi in Mdantsane toegespreek voordat hy \u2019n gedenklesing \u00a0in Oos-Londen gelewer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan inwoners ges\u00ea om nie hul stem op opposisiepartye te verkwis nie en het ges\u00ea dit sal so nutteloos wees soos om \u201cjou stem in die see te gooi\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar sal baie wees wat sal s\u00ea niks het sedert 1994 verander nie. Hulle sal die ANC kritiseer en tog het hulle nog nie een ding vir julle gedoen nie en sal nooit, want hulle is nie in die regering nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EFF is gestig deur Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, nadat hy uit die regerende party geskors is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het die afgelope naweek in die Oos-Kaap \u2019n dwarsklap na die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gemik. \u201cSommige s\u00ea hulle veg vir ekonomiese vryheid. Wie onderdruk hulle ekonomies? Van wie soek hulle ekonomiese vryheid?\u201d het Zuma volgens DispatchOnline ges\u00ea. \u201cNet die ANC het aan Suid-Afrika vryheid gebring. Toe dit tyd was om te veg, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19059\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19060,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13918,13505,11405,13316],"class_list":["post-19059","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ekonomiese-vryheid","tag-ekonomiese-vryheidsvegters-eff","tag-pres-jacob-zuma","tag-robbeneiland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19059","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19059"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19059\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19060"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19059"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19059"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}