{"id":19028,"date":"2013-10-28T19:07:10","date_gmt":"2013-10-28T17:07:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=19028"},"modified":"2013-10-28T20:16:26","modified_gmt":"2013-10-28T18:16:26","slug":"die-blou-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=19028","title":{"rendered":"Die blou Malema"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/zilleberet.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-19029\" alt=\"zilleberet\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/zilleberet.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/a>Volgende jaar se verkiesing kan &#8216;n geval van wees van wat die jongste politieke bykomstighede is om die massas mee te be\u00efndruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema en sy Ekonomiese Freedom Fighters (EFF) het bekend geword vir hul rooi barette, maar Saterdag was dit die DA-leier Helen Zille se bloue wat vir opwinding gesorg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duidelik verwar Zille haar rol as politikus met di\u00e9 van &#8216;n vermaaklikheidspersoonlikheid soos Lady Gaga wat skares met haar aandagsugtige, le\u00eb manewales meevoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die baret is lank reeds die verkose hoofbedekking van revolusion\u00eare, swart ousies, intellektuele, Beatniks, milit\u00eare spierpaleise en les bes, die Franse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ch\u00e9 Guevara was die beroemde gesig wat &#8216;n swarte verkies het. Pablo Picasso het by dieselfde kleur as die Latyns-Amerikaanse kommunis gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse spesiale magte dra groen. Die VN-vredesmagte dra ligblou. En ons eie plaaslike hanswors Juju, het vir syne rewolusion\u00eare rooi gekies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille, wat verlede week in Mitchellsplein vir die bekendstelling van haar party se veldtog opgedaag het om kiesers aan te moedig om te registreer, het soos &#8216;n wafferse Malema die verhoog met &#8216;n blou mus bestyg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vol van dieselfde rewolusion\u00eare ywer van &#8216;n paar weke gelede toe sy vlamme gespuug het oor die &#8220;ongelykheid wat apartheid-onderwys geskep het&#8221;, het sy vir een vrou in die skare geskree: &#8220;Joune is &#8216;n Halaal-baret!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet almal barette kry,&#8221; het sy ernstig ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar roerende politieke boodskap het heeltemal met die DA se etos gestrook: &#8220;Het jy [die pop -ster] Rihanna in die koerante hierdie week gesien? Sy dra blou <em>lipstick<\/em>. Sy weet hoe om voor die mode te bly. Ons moet almal blou <em>lipstick<\/em> kry. Die hele w\u00eareld word blou.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 diepsinnige politieke insigte het sy in Afrikaans oorgedra, in weerwil van haar party se geswore eentaligheid, waarskynlik uit vrees dat dit op Engels vir haar gehoor sou verlore gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het egter moeite gedoen om in Engels te verduidelik dat die DA se promosievideo&#8217;s wat by die geleentheid vertoon is, nie &#8220;blue movies&#8221; is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille en partyleiers Ivan Meyer, Lindiwe Mazibuko en Yusuf Cassim het die skare van ongeveer 1 000 mense aangemoedig om te registreer om te stem. Meyer, wat leier van die DA in die Wes-Kaap is, het ges\u00ea die party is op soek na 30 persent van die nasionale stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle wil volgende jaar die Wes-Kaap, Gauteng en die Noord-Kaap inpalm, ongetwyfeld om Suid-Afrika se modesin te verbeter ten einde mee te ding met di\u00e9 van Juju, asook die gelykheid van vreemde kleur lipstiffies te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgende jaar se verkiesing kan &#8216;n geval van wees van wat die jongste politieke bykomstighede is om die massas mee te be\u00efndruk. Julius Malema en sy Ekonomiese Freedom Fighters (EFF) het bekend geword vir hul rooi barette, maar Saterdag was dit die DA-leier Helen Zille se bloue wat vir opwinding gesorg het. Duidelik verwar Zille &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=19028\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die blou Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":19029,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[7599,13894,13893,6688,13539,6685],"class_list":["post-19028","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-da","tag-die-blou-malema","tag-ekonomiese-freedom-fighters-eff","tag-helen-zille","tag-juju","tag-julius-malema"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19028","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=19028"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/19028\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19029"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=19028"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=19028"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=19028"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}