{"id":190,"date":"2007-03-13T15:04:47","date_gmt":"2007-03-13T15:04:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=190"},"modified":"2007-03-13T15:04:47","modified_gmt":"2007-03-13T15:04:47","slug":"duisende-betoog-in-china","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=190","title":{"rendered":"Duisende betoog in China"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Op die webblad genaamd <a href=\"http:\/\/www.boxun.com\/\">www.boxun.com<\/a> wat op die Chinese vasteland geblokkeer word vanwe&euml; die kritiek wat dit bevat, word beweer dat stygende vervoerkoste tot die uitbraak van geweld aanleiding gegee het.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Die Chinese owerhede het egter in &lsquo;n verklaring ges&ecirc; dat die onrus onder beheer is en dat die aanstigters aangehou word. Volgens dieselfde bron was die aantal &ldquo;massa-insidente&rdquo; &ndash; dit sluit optogte, petisies en protes in &ndash; in die laaste jaar 23 000. Die regering voel himself skynbaar verbind daartoe om die aansienlike verskille in rykdom tussen die 750 miljoen boere op die platteland en stedelinge aan te spreek.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Vroe&euml;r die jaar het &lsquo;n deskundige,&nbsp; Dr. Albert Keidel, voor &lsquo;n Amerikaanse kommissie belas met &lsquo;n oorsig oor ekonomiese en veiligheidsaangeleenthede tussen die VSA en China, getuig dat &ldquo;spontane&rdquo; oproer, geweld en sterftes in die w&ecirc;reld se mees snelgroeiende ekonomie tans algemeen voorkom.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Volgens Joshua Muldavin wat 8 jaar op die Chinese platteland deurgebring het en ook verslag gedoen het, het die Chinese minister van Openbare Veiligheid erken dat daar in 2005 soveel as 87 000 &ldquo;insidente&rdquo; was waar meer as 15 mense by betrokke was. Dit verteenwoordig &lsquo;n toename van 6,5% teenoor die vorige jaar.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Prof. Muldavin s&ecirc; voorts dat die Chinese regering se manier om kleinboere se grond goedsmoeds te konfiskeer vir die oprigting van nywerhede en nuwe ontwikkeling aanleiding gegee het tot die gesegde van &lsquo;n &ldquo;twee-mond&rdquo; lappie grond, dws &lsquo;n stukkie grond wat te klein is om vyf monde mee te voed. Hierdie boere word dan noodgedwonge deel van die migrasiestroom van 200 miljoen wat die stede aandurf op soek na &lsquo;n leefbare heenkome.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Trouens, Muldavin meen dat die grondkwessie &lsquo;n &ldquo;tydbom&rdquo; kan wees omdat kleinboere nie behoorlik vir hul grond vergoed word nie en ook nie hul griewe na behore gelug kry nie. Hy s&ecirc; dat dit toenemend lei na die delegitimering van staatsgesag in die armer provinsies.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Verslae wat onlangs oor hierdie aangeleenthede aan die Amerikaanse Kongres voorgel&ecirc; is, kan by www.uscc.gov. bekom word.<\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/oborudovanie_dlya_zapravki_konditsionerov\/\">\u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0447\u044c<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Duisende ontstoke Chinese boere en afgedankte plaaswerkers het Maandag in die Hunan-provinsie van sentraal-China tot geweld oorgegaan en polisievoertuie bestorm en aan die brand gesteek in &lsquo;n reeks van vele optogte.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Nege polisievoertuie is uitgebrand toe nagenoeg 20 000 mense 1000 gewapende polisielede bestorm het in net een insident, berig Reuters. Blykbaar is korrupsie onder regeringsamptenary een van die vernaamste oorsake van di&eacute; spanning.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[336,162,21089],"class_list":["post-190","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-duisende-betoog-in-china","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/190","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=190"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/190\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=190"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=190"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=190"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}