{"id":18979,"date":"2013-10-28T07:22:02","date_gmt":"2013-10-28T05:22:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18979"},"modified":"2013-10-28T07:26:51","modified_gmt":"2013-10-28T05:26:51","slug":"gautengse-premier-betig-oproermakers-in-bekkersdal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18979","title":{"rendered":"Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18984\" aria-describedby=\"caption-attachment-18984\" style=\"width: 212px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NomvulaMokonyane.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18984\" alt=\"Nomvula Mokonyane\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NomvulaMokonyane.jpg\" width=\"212\" height=\"237\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18984\" class=\"wp-caption-text\">Nomvula Mokonyane<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers ge\u00efntimideer sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle &#8216;n \u2019n krisis verkeer nie.\u201d Seweduisend inwoners het opgedaag om haar te troef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paaie in die lokasie is Sondag met klippe en brandende boomstompe versper. Skole en eksamens is ook ontwrig. Inwoners eis onder meer dat die burgemeester van Westonaria, Nonkuliso Thunzi, die trekpas kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogings duur nou al weke lank en 59 mense is reeds in hegtenis geneem vir poging tot moord, diefstal en openbare geweld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mokonyane s\u00ea sy het gehoor daar word ge\u00ebis dat di\u00e9 mense vrygelaat word anders sal die plundery voortduur. Hierop het sy ges\u00ea die regering \u201csal nie as gyselaar aangehou word nie\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het inwoners skerp gekritiseer omdat hulle Sondag kerkdienste ontwrig het, iets wat selfs nie in die apartheidsjare gebeur het nie. \u201cKerke was ons vestings,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie is in die gebied ontplooi. Die oproerige inwoners s\u00ea hulle sal aanhou totdat die Westonaria plaaslike munisipaliteit onder administrasie geplaas word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het Sondag met Gautengse regeringsamptenare vergader om die swak dienslewering in die munisipaliteit te bespreek.<\/p>\n<p>Die regering het onderneem om die bewerings van korrupsie in die munisipaliteit te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thunzi s\u00ea die inwoners keer dat die munisipaliteit sy werk kan kom doen, soos vullisverwydering. &#8211; Sapa<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers ge\u00efntimideer sal word nie. \u201cEk sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle &#8216;n \u2019n krisis verkeer nie.\u201d Seweduisend inwoners het opgedaag om haar te troef. Paaie in die lokasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18979\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18984,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12758,5172,13860,9332,5457,5488,8995,12730,12228],"class_list":["post-18979","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bekkersdal","tag-diefstal","tag-gauteng-se-premier","tag-nomvula-mokonyane","tag-openbare-geweld","tag-oproer","tag-plundery","tag-poging-tot-moord","tag-westonaria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18979","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18979"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18979\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18984"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18979"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18979"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18979"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}