{"id":18886,"date":"2013-10-24T14:05:41","date_gmt":"2013-10-24T12:05:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18886"},"modified":"2013-10-24T14:35:41","modified_gmt":"2013-10-24T12:35:41","slug":"niekie-van-den-berg-speel-afrikaners-af-teen-bruines","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18886","title":{"rendered":"Niekie van den Berg speel Afrikaners af teen bruines"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18887\" aria-describedby=\"caption-attachment-18887\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NiekieVanDenBerg.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18887 \" alt=\"Niekie van den Berg\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NiekieVanDenBerg-300x223.jpg\" width=\"300\" height=\"223\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NiekieVanDenBerg-300x223.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/NiekieVanDenBerg.jpg 440w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18887\" class=\"wp-caption-text\">Niekie van den Berg<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">deur Danie Langner<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net \u0149 kort voetnota oor Niekie van den Berg wat in vandag se Beeld dit nodig gevind het om Afrikaners sleg te s\u00ea en af te speel teen bruin Afrikaanssprekendes. Dit is die diepte van kulturele denke en strategiese insig van hulle skadu-minister vir kultuur wat my ernstig laat wonder oor die DA se vermo\u00eb om \u0149 billiker bedeling vir Afrikaners te bring as hulle miskien eendag sal regeer.<\/p>\n<p>In Augustus was ek saam met \u0149 afvaardiging van die ATR by die parlement om juis met die DA gesprek te voer oor hulle moedswillige verwaarlosing van Afrikaans. Dit was \u0149 erg flouerige vergadering wat maande later nog niks opgelewer het, anders as \u0149 lekker ete. Die humor van die dag was toe daar oor en weer gestry is oor wie het nou \u201cagter die skerms\u201d die grootste bydrae gelewer om die swakkerige talewet met die ANC te beding.<\/p>\n<p>In die vergadering het ek teenoor die voorsitter die opmerking gemaak dat kiesers meer verwag van die DA as blote partypolitiek. \u0149 Party wat skadu-ministers aanstel en eendag die land wil regeer behoort in woorde, dade en beleid te kan toon watter alternatiewe regering hulle vir Suid-Afrikaanse burgers bied. Na hierdie tweede Afrikanerblaps in een jaar dink ek die DA gaan nie vir \u0149 minderheid soos die Afrikaner \u0149 beter bedeling bied nie. Ironies genoeg is dit hierdie mense wat die skadu-minister so lelik vloek oor die foon wat die meeste vir hom stem.<\/p>\n<p>Op \u0149 ander plek in vandag se Beeld is daar \u0149 mooi artikel waar Tutu in Swellendam ges\u00ea het <em>Afrikaners is wonderlike mense<\/em>. Dit is seker die verskil tussen \u0149 staatsman en \u0149 politikus.<\/p>\n<p><em>Dr. Danie Langner is besturende direkteur van die FAK.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Danie Langner Net \u0149 kort voetnota oor Niekie van den Berg wat in vandag se Beeld dit nodig gevind het om Afrikaners sleg te s\u00ea en af te speel teen bruin Afrikaanssprekendes. Dit is die diepte van kulturele denke en strategiese insig van hulle skadu-minister vir kultuur wat my ernstig laat wonder oor die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18886\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Niekie van den Berg speel Afrikaners af teen bruines&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18887,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[10676,7599,13793,8330,3934],"class_list":["post-18886","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-atr","tag-da","tag-danie-langner","tag-fak","tag-niekie-van-den-berg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18886\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18887"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}