{"id":18874,"date":"2013-10-24T13:12:45","date_gmt":"2013-10-24T11:12:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18874"},"modified":"2013-10-24T13:14:08","modified_gmt":"2013-10-24T11:14:08","slug":"misdaadintelligensie-eenheid-in-disfunksionele-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18874","title":{"rendered":"Misdaadintelligensie-eenheid in &#8216;disfunksionele krisis&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18875\" aria-describedby=\"caption-attachment-18875\" style=\"width: 278px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/ChrisNgcobo2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18875\" alt=\"Chris Ngcobo\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/ChrisNgcobo2.jpg\" width=\"278\" height=\"181\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18875\" class=\"wp-caption-text\">Genl.maj. Chris Ngcobo<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skorsing van genl.maj. Chris Ngcobo, waarnemende hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid oor \u2018teenstrydighede met sy kwalifikasies\u2019, is alreeds \u2018n ernstige vingerwysing na die staat van disfunksionaliteit waarin die eenheid verval het, het die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is ernstige vrae moet gevra word oor waarom die ongerymdhede rondom Ngcobo nou eers op die lappe kom nadat hy reeds in Junie verlede jaar in die pos aangestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eenheid is ironies genoeg juis veronderstel om die spesialis op die gebied van hierdie tipe inligting te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eenheid spesialiseer onder meer in koverte optredes en meeluistering en is die regering se \u2018o\u00eb en ore\u2019 om inligting te bekom wat as \u2018n bedreiging vir die staat beskou kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is alom bekend, en is reeds wyd in die media gerapporteer, dat Ngcobo \u2018n voormalige lyfwag en vertroueling is van pres. Jacob Zuma.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie eenheid is werklik die \u2018Big Brother\u2019 wat oor alle landsburgers se skouers loer en toegang kan kry tot die mees sensitiewe inligting oor enige persoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cUit hoofde van sy amp sou Ngcobo op internasionale vlak met ampsgenote gepraat en inligting uitgeruil het. Daarvoor moes hy oor die hoogste sekerheidsklaring beskik. Dis moeilik om te aanvaar dat daar nou eers met sy kwalifikasies fout gevind word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is werklik skrikwekkend dat \u2018n eenheid met soveel mag so totaal disfunksioneel kon raak. Dit maak Suid-Afrika \u2018n bespotting van die internasionale intelligensie-gemeenskap en behoort elke Suid-Afrikaner tot onrustigheid te stem,\u201d lui die VF+ se verklaring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skorsing van genl.maj. Chris Ngcobo, waarnemende hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid oor \u2018teenstrydighede met sy kwalifikasies\u2019, is alreeds \u2018n ernstige vingerwysing na die staat van disfunksionaliteit waarin die eenheid verval het, het die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor die polisie ges\u00ea. Daar is ernstige vrae moet gevra word oor waarom die ongerymdhede rondom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18874\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Misdaadintelligensie-eenheid in &#8216;disfunksionele krisis&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18875,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13788,13789],"class_list":["post-18874","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-genl-maj-chris-ngcobo","tag-waarnemende-hoof-van-die-polisie-se-misdaadintelligensie-eenheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18874\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18875"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}