{"id":18868,"date":"2013-10-24T11:34:38","date_gmt":"2013-10-24T09:34:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18868"},"modified":"2013-10-24T11:34:38","modified_gmt":"2013-10-24T09:34:38","slug":"stop-die-rassis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18868","title":{"rendered":"Stop die rassis!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/red_october_proj.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18869 alignleft\" alt=\"red_october_proj\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/red_october_proj-300x136.jpg\" width=\"300\" height=\"136\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/red_october_proj-300x136.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/red_october_proj.jpg 550w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>deur JH du Toit<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afgelope Rooi Oktober-veldtog het op die oog af klein voorgekom (sowat 500 ondersteuners by die Pretoriase optog), maar dit moet nie onderskat word nie. Hoewel die opkoms sekerlik baie beter sou wees indien dit op \u2018n naweek eerder as op \u2018n werksdag gehou was, het dit nietemin \u2018n veel groter impak gehad. Die gunstige gesprekke wat op Facebook en Twitter ontluik het, asook op vele webwerwe het getoon dat Afrikaners dit in veel groter getalle ondersteun as wat dit bygewoon het. Die goeie ontvangs voorspel goed vir \u2018n opvolggebeurtenis, bv op 16 Desember (hoewel 15 Desember, \u2018n Sondag \u2018n veel beter keuse sou wees).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs interessanter as Afrikaners se ontvangs van die gebeurtenis is die senuagtige, selfs histrioniese ontvangs van die gebeurtenis deur die marxisties geori\u00ebnteerde hoofstroommedia en sommige van hul marxisties-rassistiese rubriekskrywers. Dit mag vreemd voorkom om die woord rassisme te verbind aan die sg. \u2019egalit\u00eare\u2019 marxisme, maar in werklikheid is dit \u2018n onvermydelike simbiose. In \u2018n Afrikaland sal marxisme altyd wentel na anti-withaat. So het International Genocide Watch vir Julius Malema as \u2018n radikale marxistiese-rassis bestempel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel marxiste dit sal ontken, is die verhouding tussen hul ideologie en rassisme niks nuuts nie. Nie alleen is dit in amper elke Westerse kolonie wat in Afrika deur marxisties geinspireerde bevrydingsbewegings oorgeneem is gedemonstreer nie, maar selfs in die heimat van kommunisme naamlik die Sowjetunie, was rassisme lewendig. Gruweldade is bv teen die Joodse minderheid gepleeg. Die dominante Russe het die hele USSR oorheers en die vele etniese minderhede moes maar altyd by hulle inval. Die Russe het die USSR en sy minderhede gehanteer soos die swartes vandag Suid-Afrika met hierdie land se minderhede hanteer. Hierdie parallelle sal geen linkse ooit erken nie, want of daar nou SEB, RA, en watter ander anti-wit wet toegepas word, &#8220;ons is almal gelyk voor die reg&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rassisme is die vlieg in die linkse salf en hulle sal alles doen om dit te versteek, te ontken of daaroor te lieg. Die rassistiese vlieg in die linkse SA salf het egter \u2018n brommer geraak. \u2018n Groot vet brommer blyk op die linkse salf te teer terwyl dit net groter en meer brutaal word. Hoe groter hierdie lelike insek raak, hoe meer moet daar gelieg en o\u00ebverblindery toegepas word om dit te versteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee gebeurtenisse het die linkse kulkunstenaars egter onverhoeds betrap. Eerstens het geen &#8220;regdenkende&#8221; linkse kon voorsien dat Julius Malema ooit werklik sy EFF tot \u2018n politieke party sou omskakel nie. Hoe nou gemaak? Nie alleen is Malema \u2018n uitgesproke rassis en propagandis vir volksmoord op wittes nie, maar 15 000 swartes daag toe vir sy partyloodsing op. Hierdie 15 000 verteenwoordig sekerlik nie eens die top van die ysberg nie, maar wat dit wel wys, is dat sommer baie swartes van Malema en sy rassistiese idees hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geval Malema pas boonop binne die ergste vooruitsige van die mees \u2018geharde stoere \u201drassisitese\u201d Afrikaner-ideolo\u00eb en moet dus vir die linkses \u2018n geweldige dilemma verteenwoordig. Dit bevestig dat die \u2018regses\u2019 nog altyd reg was. Die linkse koerante steier nou nog met ontledings van hierdie gebeurtenis soos die een rubriekskrywer na die ander probeer om dit te onderspeel as \u2018n beweging wat nie juis \u2018n toekoms het nie. Die gemiddelde skatting is dat die EFF so 1% tot 2% van die stemme in 2014 sal trek. Ek dink daar wag \u2018n verassing vir hierdie linkses. Ongeag Malema se radikalisme, is hy niks meer rassities as die gemiddelde linkse nie. Dis net sy middele wat verskil. Malema s\u00ea wat die ander dink. Alle linkses is rassiste, want haat vir die ras wat besit, is die onafwendbare gevolg van marxisme. In die Suid-Afrikaanse geval dui hierdie rassisme natuurlik op die mislukking van die Re\u00ebnboognasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit bring ons by die marxistiese-rassiste se tweede dilemma, nl. Rooi Oktober. Natuurlik weet hulle al jare lank dat Afrikaners deur swartes uitgemoor word, maar dit word gerieflikheidshalwe, of dalk om rassistiese onthalwe, as blote misdaad afgemaak. Persoonlik dink ek dat hulle bevrediging daaruit put \u2013 hulle is immers rassiste. Dat wittes nie swartes vermoor nie, gaan hulle egter verby. \u201cNee, dis rassisties om oor die aanvaller se ras te praat.\u201d Tog, vir die linkses, is dit behaaglik om \u2018n rasseherrie te maak wanneer wit studente flou Oros vir koshuiswerkers aanbied en dit verfilm. Laasgenoemde word as \u2018n rassistiese insident getipeer en tot \u2018n nasionale, selfs internasionale krisis verhef. Desnieteenstaande mag ras nie genoem word wanneer Willemientjie Potgieter deur swart moordenaars aan haar hare opgetel en tereggestel word nie. Die ontkenning van die rol van ras in moorde in \u2018n omgewing waar wetgewing, poltieke uitsprake en propaganda die slagofferras voortdurend verontmenslik en dus as teiken legitimeer, d\u00edt is ware rassisme. Dis selfs erger, dis volksmoordontkenning.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rooi Oktober het egter \u2018n krisis vir die marx(istiese)-rassiste veroorsaak. Toevallig, in \u2018n tyd wat die EFF se loodsing die mislukking van die re\u00ebnboognasie beklemtoon, ontwikkel die verdrukte minderheid die moed om hul slagofferskap toe te eien. Dit was egter nie as blote slagoffers van misdaad nie \u2013 nee nie \u2018n blote antimisdaadveldtog nie. In die gloeiende lig van die televisie maak hulle beswaar teen hul witslagofferskap aan die hand van hul swart geweldenaars. Hoe durf hulle! Hierdie is \u2018n waarheid wat ni\u00e9 gespreek mag word nie, want nie alleen vestig dit die aandag op die rassisties-gewelddadige aard en dus mislukking van die re\u00ebnboognasie nie, maar selfs erger: Ander wittes se o\u00eb mag oopgaan en ook begin protesteer. Twee uiteenlopende gebeurtenisse wat die mislukking van die linkse droom aksentueer, is te veel vir ons marx-rassiste. \u2018n barrage van anti-Rooi Oktober en anti-wit propaganda volg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweldige intensiteit van die aanval op Rooi Oktober bewys twee dinge, naamlik die sukses daarvan, asook die besef onder die marx-rassiste dat hul orde besig is om te verkrummel. Die boodskap hieruit is \u2018n versterkende een. Die beweging wat met Rooi Oktober begin het, moet momentum behou. Smee die yster terwyl dit warm is. Nou is die tyd om \u2018n opvolgprotes te re\u00ebl, nou terwyl amper elke Afrikaner daardeur meegevoer is. My persoonlike advies aan die organiseerders is: maak dit maklik vir mense om by te woon; moet dit nie op \u2018n werksdag hou nie. Soos Pallo Jordan gese het: \u201cVoordat julle nie in jul duisende in die strate afmarsjeer nie, sal ons nie na julle luister nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wees verseker in die marx-rassis het ons te make met die mees uitgeslape vyand. Hy het daarin geslaag om \u2018n hele w\u00eareldkultuur te bou na \u00a0die beeld van sy leuen. In die twintigste eeu het hy die universiteite, mediahuise, filmwese, kuns en vele meer regoor die Westerse w\u00eareld ge\u00efnfiltreer en besmet met sy haat vir die blanke ras. Hy het ons sukseskvol gedemoniseer. In Suid-Afrika het die marx-rassis die eerste volwaaridge marxistiese-rasse-orde opgerig. Alle vorige marxistiese eksperimente het marxisme as die hoofdoel gehad met rassisme as \u2018n onbedoelde newe-effek. In Suid-Afrika is rassisme verhef tot die hoofdoel met marxistiese idees as die voertuig daartoe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mislukking van hierdie bestel l\u00ea toenemend die rassisme bloot en maak dit al makliker om te teiken. Ons moet die felheid van ons aanslag daarteen dramaties verskerp. Dis maklik, want ons moet bloot die wreedheid daarvan blootl\u00ea. Dit is die geldige rede waarom ons onsself wil bestuur. Ons m\u00f3\u00e9t, anders sal die rassis ons uitmoor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur JH du Toit Die afgelope Rooi Oktober-veldtog het op die oog af klein voorgekom (sowat 500 ondersteuners by die Pretoriase optog), maar dit moet nie onderskat word nie. Hoewel die opkoms sekerlik baie beter sou wees indien dit op \u2018n naweek eerder as op \u2018n werksdag gehou was, het dit nietemin \u2018n veel groter [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18869,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[126,10],"tags":[2188,6288,10876,13784,6539,7905,753,266,7492,13317,13785],"class_list":["post-18868","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c118-jh-du-toit","category-rubrieke","tag-afrikaners","tag-betoging","tag-eff","tag-genocide-watch","tag-malema","tag-marxisme","tag-pretoria","tag-rassisme","tag-reenboognasie","tag-rooi-oktober","tag-ussr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18868","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18868"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18868\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18869"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18868"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18868"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18868"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}