{"id":18846,"date":"2013-10-24T07:30:30","date_gmt":"2013-10-24T05:30:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18846"},"modified":"2013-10-24T07:34:42","modified_gmt":"2013-10-24T05:34:42","slug":"luukshede-vir-regeringslui-was-nooit-bekostigbaar-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18846","title":{"rendered":"Luukshede vir regeringslui was nooit bekostigbaar nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/ccards.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-18847\" alt=\"ccards\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/ccards.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a>Die vraag is waarom dit bykans 20 jaar vanaf 1994 geneem het vir die regering om te besef dat die vermorsing van geld op luukse ministershuise en op kredietkaarte die verkeerde boodskap aan die publiek stuur en nie bekostigbaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus verwelkom wel hierdie besparingsmaatre\u00ebls en beperkinge op luukse staatsuitgawes wat minister Pravin Gordhan as deel van sy mediumtermynbegrotingsrede aangekondig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die redes vir die strenger maatre\u00ebls is die verminderde belastinginkomste wat die staat ontvang het en beslis die naderende verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afgelope 19 jaar het die regering daaraan gewoond geraak dat die belastinginkomste elke jaar meer is as wat voorspel is. Die minister van Finansies het nou aangekondig dat minder belasting as wat verwag is, ingevorder is. Waar die mynbousektor in die verlede tot R22 miljard ingebring het, het dit vanjaar slegs ongeveer R12 miljard ingebring. Die mynstakings doen die ekonomie en die belastinginkomste dus baie skade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorgestelde besparingsmaatre\u00ebls, soos minder luukse behuising en verversings, sal nie soveel belastinggeld spaar nie as wat dit \u2018n sterk boodskap na buite stuur oor die krisis waarin die ekonomie en die staatsfinansies hulle bevind. Selfsugtige vakbonde wat slegs aan hulle eie lede dink deur tot 60% verhogings te eis, is van die ernstigste Suid-Afrikaanse ekonomiese probleme. As die regering nie gaan slaag om die groot tekort op die begroting vinnig te verminder nie, kan Suid-Afrika se kredietgraderings weer laer aangepas word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAs adjunkminister maak ek nie gebruik van \u2018n ministershuis in Kaapstad of in Pretoria nie en het ek ook nie \u2019n kredietkaart nie. Met die ampsmotor wat die departement in 2009 aangekoop het, is die riglyn van 50% gevolg en nie die ministeri\u00eble handboek se 70% nie,\u201d het dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vraag is waarom dit bykans 20 jaar vanaf 1994 geneem het vir die regering om te besef dat die vermorsing van geld op luukse ministershuise en op kredietkaarte die verkeerde boodskap aan die publiek stuur en nie bekostigbaar is nie. Die VF Plus verwelkom wel hierdie besparingsmaatre\u00ebls en beperkinge op luukse staatsuitgawes wat minister &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18846\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Luukshede vir regeringslui was nooit bekostigbaar nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18847,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13778,13777,13776,13779,7221],"class_list":["post-18846","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-besparingsmaatreels","tag-kredietkaarte","tag-luukse-ministershuise","tag-mediumtermynbegrotingsrede","tag-pravin-gordhan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18846","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18846"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18846\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18847"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18846"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18846"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18846"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}