{"id":1884,"date":"2008-06-08T04:12:54","date_gmt":"2008-06-08T04:12:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1884"},"modified":"2008-06-08T04:12:54","modified_gmt":"2008-06-08T04:12:54","slug":"om-revolusiegod-te-behaag-sal-mbeki-honger-bring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1884","title":{"rendered":"Om revolusiegod te behaag sal Mbeki honger bring"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Terwyl daar toenemende internasionale kommer heers oor stygende voedselpryse wat ook negatief deur die hemelho&euml; olieprys be&iuml;nvloed word, is die ANC-regering besig om die landbou as &lsquo;n proefkonyn te sien vir kwasi-kommunistiese eksperimente in kollektiewe eienaarskap en &ldquo;sosiale geregtigheid&rdquo;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Ongeag die mislukking van &ldquo;grondhervorming&rdquo; in Zimbabwe, gaan di&eacute; beleid in Suid-Afrika toegepas word met die summiere onteiening van landbougrond wat deur die nuwe onteieningswet moontlik gemaak word.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Suid-Afrikaanse voedselpryse styg reeds vinniger as die algemene inflasiekoers met vele boere wat bankrot speel vanwe&euml; stygende insetkoste. Die winsaandeel van supermarkte in die voedselketting is egter besig om te styg terwyl di&eacute; van die produsente daal.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">In sy onverantwoordelike omgang met een van die mees basiese behoeftes van enige land en sy bevolking &ndash; voedselsekerheid &ndash; toon die ANC dat hy steeds vasklou aan sy Afro-revolusion&ecirc;re beginsels en dat die gematigde politieke masker wat hy aan die media en aan die buiteland voorhou, net o&euml;verblindery is. Mbeki is van dieselfde stoffasie as &lsquo;n Mugabe, &lsquo;n Mengistu of &lsquo;n Machel gemaak en sal sy eie bevolking laat verhonger ten einde sy revolusiegod te behaag.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Soos ons reeds voorheen in di&eacute; ruimte geargumenteer het, sal die Afrikaner sy eie noodplan moet opstel om ons mense te kan kos gee indien regeringsbeleid tot sy onvermydelike resultaat van grootskaalse voedseltekorte en -inflasie lei.<\/p>\n<div align=\"justify\">  Soveel Afrikaners is steeds besig om met gevoude hande die naderende krisis gade te slaan. Nou, meer as ooit, is dit die tyd vir besielende leierskap, om ons mense in di&eacute; krisisuur bymekaar te bring en te mobiliseer om die bedreiging van voedseltekorte die hoof te bied. Om nie te praat van die onstabiliteit wat gaan volg as die honger massas van Afrika wat oor die afgelope tien jaar rondom ons stede versamel is, ook ten alle koste gaan poog om &lsquo;n volgende ete in die hande te kry nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\">\u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0448\u043d\u044b\u0439 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u0431\u0435\u0437<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Vandeesweek is daar &lsquo;n internasionale spitsberaad oor voedselsekerheid in Rome gehou. Oor die afgelope vyf jaar het die w&ecirc;reld naamlik meer voedsel verbruik as wat hy geproduseer het en sodoende opgehoopte oorskotte uit die verlede begin opgebruik.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[21107,21093,1799],"class_list":["post-1884","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-om-revolusiegod-te-behaag-sal-mbeki-honger-bring"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1884"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1884\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1884"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1884"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}