{"id":18836,"date":"2013-10-23T09:18:42","date_gmt":"2013-10-23T07:18:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18836"},"modified":"2013-10-23T09:18:59","modified_gmt":"2013-10-23T07:18:59","slug":"armes-sien-nie-loterygeld-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18836","title":{"rendered":"Armes sien nie Loterygeld nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/game.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-18837\" alt=\"game\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/game.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a>Die Vryheidsfront Plus is wesenlik gekant teen \u2018n nasionale lotery aangesien dit juis gevoed word deur die finansi\u00eble bydraes van armes en dit sodoende eerder bedra tot maatskaplike probleme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika is die lotery egter \u2018n gegewe wat nie weggewens kan word nie en daarom moet toegesien word dat dit wetlik reg bedryf word, s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor sosiale ontwikkeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adv. Albert het vandag met die Tweede Lesingsdebat van die Wysigingswetsontwerp op Loterye ges\u00ea \u2018n nasionale lotery is nie werklik nodig nie en die inkomste wat uit belasting gegenereer word sou voldoende wees indien dit sinvol aangewend word en die ekonomie beter bestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien die jaarlikse vermorsing van staatsinkomste deur middel van vrugtelose uitgawes, wanadministrasie en korrupsie net gedeeltelik gekeer kan word, sal daar genoeg inkomste wees sodat die staat sy maatskaplike verantwoordelikhede kan uitvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Nasionale Lotery is egter \u2018n gegewe. \u00a0Daarom is dit belangrik om toe te sien dit word wetlik reg bedryf in lyn met die Grondwet en die Wet op Nasionale Loterye,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit is ook belangrik om toe te sien dat die wet volledig uitvoering gee aan die oorspronklike oogmerke daarvan en dat dit nie eindelik tot nadeel strek van die belastingbetalers en diegene wat daardeur bevoordeel moes word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is ongelukkig wel die geval met die betrokke wet. Ek het self ondervind hoe inrigtings in Pretoria wat pasgebore babas versorg, vergeefs probeer het om geldelike hulp van die Nasionale Raad op Loterye te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit nieteenstaande die feit dat die meeste van die babas wat versorg word, swart is. In baie gevalle is die inrigtings nie eens geantwoord nadat aansoek gedoen is om hulp nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaarom is die veranderinge wat beoog word in die Lotery Wysigingswetsontwerp welkom. Veral die daarstelling van &#8216;n interne hersieningsliggaam om besluite van die Raad en verspreidingsagentskappe te hersien, is van groot belang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cTen minste het klein en onder-befondsde organisasies, wat nie geld het om regslui aan te stel nie, nou wel &#8216;n remedie indien hulle meen hul aansoeke is ongeregverdig afgekeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is ongelukkig so, en daar is ook &#8216;n sterk persepsie onder die publiek, dat die fondse nie uitkom waar dit die nodigste is nie. So byvoorbeeld het &#8216;n ryk skool steun ontvang vir kulturele aktiwiteite, terwyl babas nie kos het om te eet nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is ook luukse wildplase wat ruim steun ontvang vir &#8220;bewaring&#8221; terwyl die ontvangers oor geen opleiding of kwalifikasie beskik as bewaringskenners nie. Die geld word eerder aangewend om &#8216;n ultra-luukse lewenstyl te onderhou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien die wanaanwending van loterygeld in die proses verhinder kan word en mense gehelp kan word waar dit regtig nodig is, is daar meriete aan die beoogde wysigings aan die wet. Die regering se pogings om self die lotery te beheer, kan egter nie toegelaat word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie oogmerke van die wet sal net realiseer indien die stelsels, en die mense in beheer daarvan, effektief, onbevooroordeeld en met sterk morele oortuigings optree. Die voortdurende waaksaamheid van alle parlementslede is hiervoor nodig,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus is wesenlik gekant teen \u2018n nasionale lotery aangesien dit juis gevoed word deur die finansi\u00eble bydraes van armes en dit sodoende eerder bedra tot maatskaplike probleme. In Suid-Afrika is die lotery egter \u2018n gegewe wat nie weggewens kan word nie en daarom moet toegesien word dat dit wetlik reg bedryf word, s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18836\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Armes sien nie Loterygeld nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18837,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[13773,13772,13774,13775,8471],"class_list":["post-18836","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized","tag-maatskaplike-probleme","tag-nasionale-lotery","tag-tweede-lesingsdebat-van-die-wysigingswetsontwerp-op-loterye","tag-vrugtelose-uitgawes","tag-wanadministrasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18836","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18836"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18836\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18837"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18836"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18836"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18836"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}