{"id":18756,"date":"2013-10-21T08:33:33","date_gmt":"2013-10-21T06:33:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18756"},"modified":"2013-10-21T08:36:35","modified_gmt":"2013-10-21T06:36:35","slug":"derde-babalyk-in-diepsloot-gevind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18756","title":{"rendered":"Derde babalyk in Diepsloot gevind"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/diepsloot.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-5898\" alt=\"Diepsloot\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/diepsloot-300x224.jpg\" width=\"300\" height=\"224\" \/><\/a>&#8216;n Babalyk, die derde een binne &#8216;n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, s\u00ea die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die baba se ouers is nog nie opgespoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Anonieme wenk het die polisie na die lyk gelei. \u201cOns het \u2019n ondersoekspan na Diepsloot gestuur wat op die babaseuntjie afgekom het waar hy in \u2019n stroom tussen uitbreidings ses en sewe gedryf het,\u201d het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Lykskouing sal gehou word om die doodsoorsaak vas te stel. Intussen word \u2019n saak van moord ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 vonds kom nadat twee lyke in Diepsloot Dinsdagoggend in \u2019n buitetoilet gevind is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vyf mans is weens die ontvoering, verkragting en moord van die kleuters aangekeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anelisa Mkhondo (5) is verlede maand in soortgelyke omstandighede in Diepsloot vermoor. Haar lyk is by \u2019n vullishoop naby aan waar die niggies gekry is, gelos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van die Krugersdorp-polisie, Ao. Hitler Ngwenya, het ges\u00ea hulle het Saterdagoggend in Muldersdrift op tweelingbabas afgekom van wie een reeds dood was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie babaseuns is in \u2019n stuk veld gekry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHulle is in \u2019n kombers toegedraai wat in \u2019n swart plastieksak gesit is.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorlewende seuntjie is in die Leratong-hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ngwenya het ges\u00ea die voorval word ook ondersoek.<\/p>\n<p>Intussen sal die 29-jarige Diepsloot-verdagte vandag in die landdroshof in Pretoria verskyn. Die swart man is Vrydag in Alexandra in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Hy is die vyfde en hoofverdagte in die saak. Die ander vier verdagtes het Vrydag in die Pretoria-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting en moord.<\/p>\n<p>Die saak is tot Donderdag uitgestel sodat die verdagtes om regshulp kan aansoek doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Babalyk, die derde een binne &#8216;n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai. Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, s\u00ea die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud. Die baba se ouers is nog nie opgespoor nie. \u2019n Anonieme wenk het die polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18756\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Derde babalyk in Diepsloot gevind&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5898,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10359,7820,5170],"class_list":["post-18756","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-diepsloot","tag-kinderverkragting","tag-moord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18756","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18756"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18756\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5898"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18756"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18756"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18756"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}