{"id":18710,"date":"2013-10-20T05:07:37","date_gmt":"2013-10-20T03:07:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18710"},"modified":"2013-10-20T05:07:37","modified_gmt":"2013-10-20T03:07:37","slug":"subaru-forester-xt-cvt-briljant-dog-duur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18710","title":{"rendered":"Subaru Forester XT CVT: briljant, dog duur"},"content":{"rendered":"<p>deur Andr\u00e9 Olivier<\/p>\n<figure id=\"attachment_18712\" aria-describedby=\"caption-attachment-18712\" style=\"width: 502px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-XT-van-voor.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-18712 \" alt=\"Subaru Forester XT van voor\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-XT-van-voor.jpg\" width=\"502\" height=\"335\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-XT-van-voor.jpg 628w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-XT-van-voor-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 502px) 85vw, 502px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18712\" class=\"wp-caption-text\">Subaru Forester XT van voor<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Subaru is baie meer bekend vir die vuurspuwende raserige Impreza WRXe as vir hulle baie bekwame gesinsmotors. Die Subaru Forester was nog altyd iets buitengewoons, iets links van die res van die mark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe slimmer, veiliger, verder &#8211; die beste sportnutsvoertuig, nou nog beter, aldus Subaru Suid Afrika, bied dieselfde legendariese DNS van sy voorgangers met verskeie afrondings, \u2018n\u00a0 innoverende lys van moderne tegnologie, die jongste veiligheidskenmerke en selfs meer weelde en \u2018n groot binneruim.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18713\" aria-describedby=\"caption-attachment-18713\" style=\"width: 512px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-sy-aansig.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-18713 \" alt=\"Die Subaru Forester van die kant af gesien\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-sy-aansig.jpg\" width=\"512\" height=\"320\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-sy-aansig.jpg 640w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Subaru-Forester-sy-aansig-300x187.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 512px) 85vw, 512px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18713\" class=\"wp-caption-text\">Die Subaru Forester van die kant af gesien<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie keer wanneer jy begin rondkyk om \u2018n sportnutsvoertuig aan te skaf en jy doen \u2018n vergelykende analise, kry jy die mees interessante feite oor die Subaru Forester in die hande. Met di\u00e9 motor kan jy maar al die blokkies afmerk waarna \u2018n sportiewe gesinsman soek.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18714\" aria-describedby=\"caption-attachment-18714\" style=\"width: 553px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Netjies-instrumentepaneel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-18714  \" alt=\"Die motor se netjiese instrumentepaneel\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Netjies-instrumentepaneel.jpg\" width=\"553\" height=\"368\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Netjies-instrumentepaneel.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Netjies-instrumentepaneel-300x199.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 553px) 85vw, 553px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18714\" class=\"wp-caption-text\">Die motor se netjiese instrumentepaneel<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons toetsmotor, die Forester-reeks-vlagskip, die XT CVT, bied baie meer as wat \u2018n mens sou verwag. Daar is funksies soos 8-rigting-kragsitplekke, leer, navigasie, &#8216;n Harmon Kardon-klankstelsel met HD-radio, Bluetooth en nog meer. Ons Forester het ook die enigste opsie-pakket wat op die XT beskikbaar is, met sleutellose toegang, HID-hoofligte en Subaru se sigstelsel (aanpasbare tog, laanvertrekwaarskuwing en voor-botsingsremfunksie). En, natuurlik, as gevolg van die XT-kenteken, het ek geweet dat ons een van die mees kragtige kruisvoertuie in hierdie segment onder hande het. Subaru se turbo-aangejaagde, direkte-inspuiting- 2,0-liter-bokser- viersilindereenheid l\u00ea onder die enjinkap, gereed om 177 Kw (240 perdekrag) los te laat. Die legendariese Subaru All-Wheel Drive bied uitstekende greep, balans en beheer op enige terrein, beide op die pad en in die veld. Die motor voel geplant, vas op die pad. Ander veiligheidskenmerke sluit sewe lugsakke in wat strategies deur die kajuit gele\u00eb is; die ringvormige passasiersel, wat van ho\u00ebtreksterktestaal \u00a0gebou is en wat die energie van \u2018n botsing om die passasierskompartement in teenstelling met daardeur versprei. Dan is daar nog Subaru se elektroniese bestuurdershulpprogram &#8211; <em>Vehicle Dynamics Control<\/em> (VDC).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons sal erken dat die Forester teen R529\u00a0000 duur is vir die segment, maar hy is soveel anders as enige iets in die segment dat ons die prys sal verskoon. Subaru hoop dat hierdie vlagskipmodel meer opwinding bied as die meeste van hul hoofstroommededingers, met byna net soveel eienskappe as die middel-luuksesegment waar motors soos die Audi Q5, BMW X3 en Volvo XC60 uithang. Wat verrigting betref, is ons egter oortuig dat die Forester met sy bokserturbo-enjin stof in die duurder Duitsers se hoofligte kan skop, veral di\u00e9 van hul viersilinderweergawes.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18715\" aria-describedby=\"caption-attachment-18715\" style=\"width: 270px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Outomatiese-agterdeur.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18715\" alt=\"Die outomatiese agterdeur\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Outomatiese-agterdeur.jpg\" width=\"270\" height=\"170\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18715\" class=\"wp-caption-text\">Die outomatiese agterdeur<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die motor voel ruimer as wat hy is en binnelangs is daar baie goed van al die spasie gebruik gemaak. Die druk van &#8216;n knoppie om die agterste deur oop te maak en te sluit, maak dit maklik om bagasie of inkopies te laai wanneer jou hande\u00a0 vol is. Die openinghoogte is ten volle verstelbaar vir hoe groot hy moet oopmaak. Daar is ook \u2018n 4.3-duim-kleurskerm wat &#8216;n omvattende reeks inligting soos brandstofverbruik, eko-evaluering, aktiewe veiligheid, X-af-funksionaliteit, horlosie \/ buitetemperatuur en self-onderhouddiagnose bevat. Voeg daarby &#8216;n truratkamera wat die bestuurder kan dophou wanneer agteruit gestoot word. Met SI-DRIVE kan jy &#8216;n bestuurstyl kies om by die\u00a0 omstandighede aan te pas. Die enjin en ratkas word beide beheer met die hulp van &#8216;n rekenaar, en &#8216;n enkele skakelaar kan gebruik word om een van die drie ryprofiele te kies, wat wissel van sagte kraglewering tot &#8216;n sportiewe superskerpreaksie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18716\" aria-describedby=\"caption-attachment-18716\" style=\"width: 512px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Agterdeur-kontrole.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-18716 \" alt=\"Die agterdeur-beheer\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Agterdeur-kontrole.jpg\" width=\"512\" height=\"313\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Agterdeur-kontrole.jpg 640w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Agterdeur-kontrole-300x183.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 512px) 85vw, 512px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18716\" class=\"wp-caption-text\">Die agterdeur-beheer<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die XT het &#8216;n &#8220;sport-gestemde&#8221; onderstel wat nie beskikbaar is in die ander Foresters nie, maar moenie geflous word om te dink dat dit die voertuig in &#8216;n XL WRX verander nie. Terwyl greep uit die AWD-stelsel goed is, is die smaller bande, ryhoogte en sagter vering alles tekens dat die motor nie &#8216;n draai met dieselfde entoesiasme as sy tydrensuster die WRX sal kan vat nie. Die XT is as gevolg van sy grootte en gewig baie meer geneig om \u00a0in skerp draaie te onderstuur. Desnieteenstaande dink ons steeds dat die Forester beter as enige van sy mededingers in die segment hanteer\u00a0. Alhoewel die Forester baie weelde-items bied en die bougehalte en duursaamheid van die materiale kan kers vashou met die medeingers in die segment, dink ons tog dat die Forester nie heeltemal op dieselfde ontwerpvlak as byvoorbeeld die Hyundai Santa Fe of Kia Sorento is nie. Die nuwe Lineartronic\u00a0 CVT- (voortdurend veranderlike transmissie) ratkas, is ontwerp om die nuwe bokser-enjin en onderstel te pas, en is toegerus met &#8216;n aansienlik wyer ratverhouding om hoogs reageerbare versnelling te lewer, asook verbeterde rybaarheid en ho\u00ebr brandstofdoeltreffendheid te bewerkstellig. Om ratte te verander gebruik jy die trek-lepels aan weerskante van die stuurwiel.\u00a0Alhoewel baie glad en van die beter outomatiese ratkaste wat ek al gebruik het, was die gevoel dat die ratkas te stadig vir die enjin is baie opvallend.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18717\" aria-describedby=\"caption-attachment-18717\" style=\"width: 512px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-18717 \" alt=\"Pakruimte in die Subaru Forester\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte.jpg\" width=\"512\" height=\"275\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte.jpg 640w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-300x161.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-148x80.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-38x20.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-400x215.jpg 400w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/Pakruimte-535x288.jpg 535w\" sizes=\"auto, (max-width: 512px) 85vw, 512px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18717\" class=\"wp-caption-text\">Pakruimte in die Subaru Forester<\/figcaption><\/figure>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander standaardtoerusting is die re\u00ebnsensor en ligsensor om te verseker dat jy \u00a0te alle tye\u00a0onbelemmerde sig geniet. Die ruitve\u00ebrspoed word aangepas en die hoofligte aktiveer wanneer nodig. Wat veiligheid betref, \u00a0bied Subaru legendariese veiligheid op elke model. Dit is geen wonder dat hulle obsessie met veiligheid gelei het tot &#8216;n lang geskiedenis van vyf-ster-ANCAP, Euro NCAP, JNCAP en Versekeringsinstituut-hoofwegveiligheid (IIHS) veiligheidsgraderings. Kortom, die kombinasie van die Subaru Boxer-enjin en simmetriese All-Wheel Drive bied die hoogste vlakke van stabiliteit, balans en beheer vir &#8216;n veiliger rit. Daar is sewe SRS-lugsakke, insluitend dubbele voorste lugsakke en \u2018n\u00a0 gordyn- en &#8216;n bestuurdersknie-lugsak wat met \u00a0sensors ontwerp is om gewig \u00a0na \u2018n botsing te verminder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Subaru se simmetriese All-Wheel Drive is waarskynlik die beste AWD-stelsel ter w\u00eareld, met 40 jaar van aanhoudende vervolmaking sedert die bekendstelling daarvan, die toevoeging van X-modus wat die bestuurder die vermo\u00eb gee om die simmetriese All-Wheel Drive-stelsel te optimaliseer vir makliker bestuur oor nat terrein en om veilig oor slegte paaie, gladde oppervlaktes en steil heuwels te navigeer, en d\u00edt met net een skakelaar. X-af sentraliseer die beheer van die enjin, die gebruik van die middelste ewenaar, agterste ewenaar, remme en vastrapbeheer en \u2018n beheerde afdraandefunksie. X-af se status word visueel op die multi-funksieskerm aangedui. Daar is ook 220 mm-grondvryhoogte wat baie meer as die meeste voertuie in die segment is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou ek self die Subura Forester XT CVT aankoop? Waarskynlik nie. Nie omdat die motor nie volkome briljant is nie, maar omdat ek net eenvoudig voel dat hy te duur vir die segment is waarin hy meeding. My keuse sal waarskynlik by een van die Koreane l\u00ea of dalk die nuwe Toyota Rav4 wat in VX-gewaad steeds R129\u00a0000 goedkoper as die Forester is.<\/p>\n<p>Ons gee die Subaru Forester XT CVT 4 uit 5<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Andr\u00e9 Olivier Subaru is baie meer bekend vir die vuurspuwende raserige Impreza WRXe as vir hulle baie bekwame gesinsmotors. Die Subaru Forester was nog altyd iets buitengewoons, iets links van die res van die mark. Die nuwe slimmer, veiliger, verder &#8211; die beste sportnutsvoertuig, nou nog beter, aldus Subaru Suid Afrika, bied dieselfde legendariese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18710\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Subaru Forester XT CVT: briljant, dog duur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18712,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[25,103],"tags":[13649,13651,13650,13647,13652,13646,10683,13654,13648,13645,7310,13653],"class_list":["post-18710","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-s28-motors","category-c94-padtoetse","tag-all-wheel-drive","tag-audi-q5","tag-bestuurdershulpprogram","tag-binneruim","tag-bmw-x3","tag-impreza-wrxe","tag-lugsakke","tag-ratkas","tag-sportnutsvoertuig","tag-subura-forester-xt-cvt","tag-veiligheid","tag-volvo-xc60"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18710"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18710\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18712"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}