{"id":18626,"date":"2013-10-17T01:23:40","date_gmt":"2013-10-16T23:23:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18626"},"modified":"2013-10-17T14:58:16","modified_gmt":"2013-10-17T12:58:16","slug":"rooi-oktober-gee-die-olifant-n-naam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18626","title":{"rendered":"Rooi Oktober gee die olifant &#8216;n naam"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial; font-size: small;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><em>deur Manfred Delport<\/em><\/a><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p>Volg Manfred op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\">Rooi Oktober was \u2018n dawerende sukses, en net nog \u2018n bewys van <a title=\"Amanda Gouws se selfhaatpolitiek 3\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=951\">Gustav Venter se stelling<\/a> dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons spermselle, gesetel is nie. Alhoewel die opkoms by die Rooi Oktober-optogte nie getalsgewys groot was nie, was die reaksie daarop wel reusagtig. Die maatstaf van \u2018n suksesvolle optog is sekerlik hoe dit mense laat praat, en selfs hoeveel omstredenheid dit genereer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Gemeet hieraan was Rooi Oktober soos \u2018n atoombom in die hoenderhok. Al wat \u2018n nuusagentskap is, het berigte daaroor gedra. Dit maak steeds vandag opslae. Sekere inbellers na radiostasies is dae n\u00e1 die aksies steeds woedend. Ek het selfs een op SAFM gehoor wat gemeen het dat Sunette Bridges permanent stilgemaak moet word, en dat die regering \u201cte sag met blankes is\u201d. Sy het nie ges\u00ea wat presies sy sou wou sien gebeur nie, maar Zimbabwe is sekerlik nie meer ver nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Kontrasteer bogenoemde met jou deursnit-Cosatu-optog: Duisende \u201cw\u00eakkas\u201d wat marsjeer oor een of ander irrelevante grief. Asblikke word omgesmyt. Winkels word geplunder. Niemand gee egter om oor wat Cosatu wil h\u00ea nie; die nuusberigte handel eerder oor hoe erg die verkeer ontwrig gaan word. Die aangeleentheid waaroor die mars gehandel het, word bykans nooit verder bespreek nie. Terug na Gustav: Wat 20000 Cosatu-lede nie kan regkry nie, kan wel deur 300 Afrikaners vermag word. Uitnemendheid in aksie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Rooi Oktober het dit teen \u2018n paar probleme gehad. Rassistiese geweld teen blankes was een beswaar. So ook rassistiese regstellende aksie en SEB, wat neo-apartheid is wat ook teen blankes gemik is.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Hierop het Rooi Oktober se kritici die mees belaglike reaksies denkbaar gehad. Van \u2018n ernstige poging om Rooi Oktober se griewe aan te spreek, was daar min sprake. En die mees belaglike reaksie van almal? Dit moet sekerlik die breindood stelling wees dat \u201calmal onder misdaad ly.\u201d Ek is baie lus om diegene wat laasgenoemde loutere onsin kwytraak, \u2018n dwarsklap toe te dien dat hulle le\u00eb koppe daarvan tol, hulle dan te troos met hierdie woorde: \u201cToemaar, almal ontvang op een of ander stadium \u2018n taai klap.\u201d Asof die feit dat ander bevolkingsgroepe mekaar ook teiken met geweldsmisdaad, op enige manier iets doen om die leed aan blanke slagoffers van rassistiese, swart-op-wit geweld ongedaan te maak. Nee, nee, nee! Die feit dat ander groepe rassistiese haatmisdaad as normaal of alledaags beskou en almal daaronder gebuk gaan, is geen verskoning nie. Dit is eerder \u2018n bekentenis dat misdaad so buite beheer is dat almal dit maar bloot aanvaar as gewoon.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>\u2018n Ander gunstelingreaksie was om die boodskapper te probeer skiet; om Steve Hofmeyr en Sunette Bridges te probeer stilmaak met die ewe verstandelik-gestremde towerwoordjie van die linkse: \u201cRassiste!\u201d Ongelukkig vir die linkses beteken die krete van rassisme in hierdie konteks niks buiten dat die linkse se standpunt deur die feite vernietig is nie, en is die term s\u00f3 holrug gery dat dit geen impak meer maak nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Nie een van diegene wat hierdie belaglike snert kwytraak, nie \u00e9\u00e9n van Rooi Oktober se kritici, het die moed om die ware vraagstukke wat deur Rooi Oktober geopper is, te konfronteer nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Hier is die eerste ontbeantwoorde vraag: Wie is dit wat wi\u00e9 op rassistiese wyse aanval?<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Buiten vir uiters skaars voorvalle van wit-op-swart geweld, wat dan op histeriese en sensasionalistiese wyse aan die groot klok gehang word, selfs al is daar geen geweld betrokke nie (die Reitzhuis-voorval), is bykans alle rassistiese geweld in Suid-Afrika van die swart-op-wit verskeidenheid, selfs al kontroleer mens vir relatiewe getalle (nog \u2018n gunstelingverskoning van die linkses). Blankes word op \u2018n daaglikse grondslag deur ander volke aangeval, verkrag, beroof, vermoor en geterroriseer, teen \u2018n tempo buite alle verhouding met die geweldsmisdaadkoers in lande waar blankes \u2018n meerderheid is. Bykans sonder uitsondering word hierdie rassistiese haatmisdaad teen blankes gemik egter as sogenaamde gewone misdaad afgemaak, en fluit geen vo\u00ebltjie daaroor nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Dit is aan die ander kant nie blanke bendes wat swart plaashuise binneval en die bejaarde bewoners daarvan doodmartel nie. Geweldsmisdaad is \u2018n skaars ding in oorwegend-blanke gemeenskappe, vergeleke met Suid-Afrika se koers. Hoe kry die inwoners van Kopenhagen, \u2018n metrogebied met miljoene inwoners, dit byvoorbeeld reg om minder as 10 verkragtings per jaar te pleeg (boonop word bykans al die verkragtings daar deur immigrante gepleeg), maar in die bloederige NSA is daar 55000 vrouens per jaar wat verkragtings aanmeld, met sekerlik honderde duisende meer verkragtings wat nooit aangemeld word nie? Gekoppel hieraan: Waarom teiken swart mans blanke vrouens vir verkragting, maar nie andersom nie? Hoeveel blanke mans verkrag swart vrouens? Ek kan aan geen enkele wit-op-<\/span><\/span><span style=\"font-family: Arial;\"><span><span style=\"font-family: Arial;\"><span>swart <\/span><\/span>verkragtingsvoorval in die nuusblaaie oor die afgelope vyf jaar dink nie, maar ek mag verkeerd wees.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Die tweede vraagstuk, wat ook glad nie aangespreek word deur Rooi Oktober se kritici nie, is: Waarom is daar \u2018n gewapende stryd teen die vorige regering se rasgebaseerde wetgewing geloods, maar wanneer blankes swart-op-wit rassisme en rasgebaseerde wetgewing soos RA en SEB moet verduur, is dit skynbaar skielik heeltemal in die haak?<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Hierop is die reaksies ewe absurd as die flou verskonings wat aangebied word oor misdaad. Een is dat die onregte van die verlede reggestel moet word en daarom is hierdie rassisme glo \u201cnodig.\u201d My reaksie: Dus word die onregte van die verlede reggestel deur dieselfde onregte te herhaal. Geen blanke het enige iemand se grond \u201cgesteel\u201d nie. Geen blanke wat n\u00e1 1978 gebore is, kon ooit stem in die vorige bedeling nie. Waarom moet blankes dus op rassistiese wyse geteiken word?<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Rooi Oktober was, kortom, hoogs suksesvol, want skielik praat die hele land oor die vrae wat die linksetjies eerder probeer verswyg. Aan die linkses wat Rooi Oktober desperaat probeer stilmaak: Skiet gerus die boodskapper; wees snedig oor Steve of Sunette se persoonlike lewens. Bied gerus absurde en breindood verskonings aan, wat selfs nie eens julle self ernstig kan opneem nie. Julle gaan egter nie die feite wat deur Rooi Oktober aan die groot klok gehang is, laat verdwyn nie. Julle kan nie blankes verhoed om bloot die nuus te lees, of om met vriende en kennisse te gesels, en om ons eie menings te vorm nie. Geen hoeveelheid rassisme-gillery gaan ons skielik laat dink ons woon in \u2018n misdaadvrye paradys nie. Geen mooi naampies vir die onverdedigbare rassisme wat ons teiken (\u201cregstellende aksie\u201d, \u201cbemagtiging\u201d of \u201ctransformasie\u201d) gaan ons laat dink dat dit ni\u00e9 blote swart-op-wit rassisme is nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Welgedaan, Rooi Oktober, dat julle die moed gehad het om die olifant in die hoek op sy naam te noem.<\/span><\/span><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p>Volg Manfred op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Volg Manfred op\u00a0Facebook. Rooi Oktober was \u2018n dawerende sukses, en net nog \u2018n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons spermselle, gesetel is nie. Alhoewel die opkoms by die Rooi Oktober-optogte nie getalsgewys groot was nie, was [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[9830,4772,222,13317,9377,10696,2261],"class_list":["post-18626","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-geweldsmisdaad","tag-ras","tag-regstellende-aksie","tag-rooi-oktober","tag-steve-hofmeyr","tag-sunette-bridges","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18626","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18626"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18626\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18626"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18626"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18626"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}