{"id":18595,"date":"2013-10-16T09:59:23","date_gmt":"2013-10-16T07:59:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18595"},"modified":"2013-10-16T10:02:39","modified_gmt":"2013-10-16T08:02:39","slug":"anc-beplan-stalinistiese-beeldepark-in-groenkloof-pretoria","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18595","title":{"rendered":"ANC beplan Stalinistiese beeldepark in Groenkloof, Pretoria"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18596\" aria-describedby=\"caption-attachment-18596\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/sosiaal-realisme.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18596\" alt=\"Die Mao Zedong-mausoleum, 'n voorbeeld van sosiaal-realistiese beeldhouwerk\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/sosiaal-realisme-300x225.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/sosiaal-realisme-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/sosiaal-realisme.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18596\" class=\"wp-caption-text\">Die Mao Zedong-mausoleum, &#8216;n voorbeeld van sosiaal-realistiese beeldhouwerk<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">In wat as &#8216;n opsetlike vernedering vir die Afrikanergemeenskap van Pretoria bestempel word, beplan die ANC &#8216;n sosiaal-realistiese, Stalinistiese beeldepark in Groenkloof. ANC- en kommunistiese &#8220;helde&#8221; sal daar teen &#8216;n koste van R800 miljoen vereer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voorlegging hieroor is gister deur Dali Tambo, seun van die voormalige ANC-kommunis en terroris, Oliver Tambo, aan die portefeuljekomitee oor kuns en kultuur in Kaapstad gedoen. Die &#8220;monument&#8221; sal uit 400 lewensgrootte beelde van &#8220;vryheidsvegters&#8221; bestaan, tesame met tuine en &#8216;n water-element.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dali Tambo is tans uitvoerende hoof van die nasionale erfenisprojek-maatskappy. Onder ander het hy gister die volgende ges\u00ea:<\/p>\n<figure id=\"attachment_18599\" aria-describedby=\"caption-attachment-18599\" style=\"width: 290px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/tambo_dali.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18599 \" alt=\"Dali Tambo\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/tambo_dali.jpg\" width=\"290\" height=\"192\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18599\" class=\"wp-caption-text\">Dali Tambo<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cTalle mense van alle rasse het bydraes gelewer in die stryd om vryheid. Daar is ook di\u00e9 wat nooit \u2019n vuurwapen opgetel het nie, maar wat, soos Olive Schreiner, met die pen geveg het. Eerw. Trevor Huddleston het destyds met sy Bybel in die hand geveg. Dit is mense, wat waar hulle ook al was, geveg het in \u2019n tyd toe dit baie moeilik was om hul gemeenskappe teen te staan,\u201d het Tambo ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns wil Suid-Afrikaners met di\u00e9 projek daaraan herinner dat dit verskillende mense gekos het om die hedendaagse Suid-Afrika te bou. Dit was \u2019n gesamentlike poging.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar is 24 beelde reeds in brons gegiet en word tans in die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein ten toon gestel. Die doel is om die voorvaders te vereer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit gaan 400 van ons topvoorvaders wees wat in verskillende eras van ons geskiedenis \u2019n bydrae gelewer het. Ons vereer oudpres. Nelson Mandela se bydrae gereeld, maar daar was baie Mandelas in ons geskiedenis,&#8221; s\u00ea Tambo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAdam Kok was \u2019n Mandela van sy tyd. Ons wil hulle (die voorvaders) omring met pragtige tuine waar mense kan piekniek hou en voor hulle trou.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die standbeelde is een van die Khoi-hoofman Dawid Stuurman, wie se oorskot in Australi\u00eb nog soek is, en die Griekwa-leier Adam Kok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niekie van den Berg, DA-LP, het gepleit dat kultuur nie weer gebruik word om mense te verdeel nie, maar Paul Mashatile, minister van kuns en kultuur, het ges\u00ea dit is \u2019n inklusiewe proses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Tambo is 24 standbeelde reeds in brons gegiet en word hulle solank in die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit gaan 400 van ons topvoorvaders wees wat in verskillende eras van ons geskiedenis \u2019n bydrae gelewer het. Ons vereer oudpres. Nelson Mandela se bydrae gereeld, maar daar was baie Mandelas in ons geskiedenis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAdam Kok was \u2019n Mandela van sy tyd. Ons wil hulle (die voorvaders) omring met pragtige tuine waar mense kan piekniek hou en voor hulle trou.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Groenkloof-reservaat in Pretoria is een van die laaste oorblywende natuurlike koppies in die Pretoria- voorstedelike gebied. Dit sal nou ontsier word met &#8216;n tipies kommunistiese en sosiaal-realistiese monument, soortgelyk aan di\u00e9 wat in Stalinistiese Rusland en Mao\u00efstiese China opgerig is (sien foto hiernaas).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder andere sal daar standbeelde van die volgende figure wees:<\/p>\n<ul>\n<li>Dali Tambo se ouers, Oliver en Abertina Sisulu<\/li>\n<li>Albert Luthuli, ANC-leier<\/li>\n<li>Steve Biko, die swartbewussynsaktivis<\/li>\n<li>Adam Kok, Griekwa-leier<\/li>\n<li>Charlotte Maxeke, die eerste Xhosa-vrou wat &#8216;n graad kon verwerf<\/li>\n<li>Chris Hani, terroristeleier<\/li>\n<li>Helen Suzman, die liberale politikus en Boerehater<\/li>\n<li>Koning Nyabela van die Ndebele<\/li>\n<li>Koning Makhodo Ramabulana<\/li>\n<li>Sol Plaatje, skrywer en stigterslid\u00a0van die South African Native National Congress, voorloper van die ANC<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy reaksie het dr. Dan Roodt van praag, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, ges\u00ea: &#8220;Die huidige bestel raak net al hoe meer belaglik. Dis soos Idi Amin wat die kommunisme in ons land afdwing, kompleet met sosiaal-realistiese kitsch wat teen groot koste en met baie korrupsie opgerig word. Soos in Oos-Europa, sal sulke afskuwelikhede eenvoudig net weer afgebreek word eendag wanneer Afrikaners en die res van die land weer tot verhaal gekom het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tans verteenwoordig dit &#8216;n opsetlike vernedering vir die Afrikanergemeenskap van Pretoria en &#8216;n skending van die stad se natuur en argitektuur.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In wat as &#8216;n opsetlike vernedering vir die Afrikanergemeenskap van Pretoria bestempel word, beplan die ANC &#8216;n sosiaal-realistiese, Stalinistiese beeldepark in Groenkloof. ANC- en kommunistiese &#8220;helde&#8221; sal daar teen &#8216;n koste van R800 miljoen vereer word. &#8216;n Voorlegging hieroor is gister deur Dali Tambo, seun van die voormalige ANC-kommunis en terroris, Oliver Tambo, aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18595\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC beplan Stalinistiese beeldepark in Groenkloof, Pretoria&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18596,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-18595","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18595","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18595"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18595\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18596"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18595"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18595"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18595"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}