{"id":18576,"date":"2013-10-15T11:07:39","date_gmt":"2013-10-15T09:07:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18576"},"modified":"2013-10-15T11:07:39","modified_gmt":"2013-10-15T09:07:39","slug":"bekkersdal-malamulele-in-oproer-oor-munisipaliteite","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18576","title":{"rendered":"Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/protest31.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-18578\" alt=\"protest3\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/protest31.jpg\" width=\"284\" height=\"177\" \/><\/a>Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle wil h\u00ea dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en s\u00ea hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. &#8216;n Woordvoerder van die betogers, Thabang Wesi s\u00ea busse gaan die betogers uit Bekkersdal na die Westonaria plaaslike munisipaliteit vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle beplan om sakeondernemings en skole in die gebied tot &#8216;n stilstand te dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Munisipale woordvoerder, Kgabane Madiehe s\u00ea die munisipaliteit sal nie ontbind word nie. Hy het sy teleurstelling uitgespreek oor die vandalisme wat tot dusver gedoen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea ook die betogers het tot dusver nie werklik hul samewerking gegee om die munisipaliteit toe te laat om die uitdagings rakende hul eise te bespreek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Agt mense is in hegtenis geneem in verband met Maandag se gewelddadige betogings by Malamulele in Limpopo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdagtes het na bewering die polisie met klippe bestook, en winkels wat aan buitelanders behoort, geplunder en gevandaliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle sal vandag aangekla word van openbare geweld wanneer hulle in die hof verskyn. Die betogers wil nie meer deel van die Thulamela-munisipaliteit wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die premier van Limpopo, Stan Mathabatha s\u00ea intussen dat die mense van Malamulele &#8216;n sterk saak het om die versoek vir hulle eie munisipaliteit te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg na &#8216;n vergadering gister tussen die Munisipale Afbakeningsraad, die premier en die Malamulele munisipale taakspan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anders as wat vroe\u00ebr berig is, is geen besluit tydens die vergadering geneem nie. Betogende inwoners het sake ondernemings en skole in Malamulele tot &#8216;n stilstand gebring. &#8211; RSG<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog. Hulle wil h\u00ea dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en s\u00ea hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. &#8216;n Woordvoerder van die betogers, Thabang Wesi s\u00ea busse gaan die betogers uit Bekkersdal na die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18576\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18577,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12758,5806,9115,12139,5488,13569,12228],"class_list":["post-18576","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bekkersdal","tag-betogings","tag-limpopo","tag-malamulele","tag-oproer","tag-plaaslike-munisipaliteit","tag-westonaria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18576","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18576"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18576\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18577"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18576"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18576"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18576"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}