{"id":18554,"date":"2013-10-15T08:59:48","date_gmt":"2013-10-15T06:59:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18554"},"modified":"2013-10-15T08:59:48","modified_gmt":"2013-10-15T06:59:48","slug":"eff-veroordeel-rassistiese-plakkate-maar-sing-skiet-die-boer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18554","title":{"rendered":"EFF veroordeel &#8216;rassistiese&#8217; plakkate, maar sing &#8216;Skiet die Boer&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/08\/malema_grond.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-9337\" alt=\"Malema\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/08\/malema_grond.jpg\" width=\"300\" height=\"198\" \/><\/a>Julius Malema se party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), s\u00ea hy is teleurgesteld in sommige van sy lede wat plakkate met rassistiese boodskappe by di\u00e9 party se amptelike bekendstelling vertoon het, het Sapa berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Desnieteenstaande het die leiers van die EFF\u00a0<em>Awudubhule ibhunu<\/em> oftewel &#8220;Skiet die Boer&#8221; tydens die byeenkoms gedreunsing. Dit is dus duidelik dat Sapa nie die gebeure weergee van wat by die party se bekendstelling gebeur het nie, maar as apologeet probeer optree vir die EFF se onbesonne aanhitising.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie EFF het verneem dat sommige van sy lede plakkate vertoon het wat hierdie rewolusion\u00eare beweging as \u2019n rassistiese beweging wil uitbeeld,\u201d het die party se Gautengse woordvoerder, Patrick Sindane, Dinsdag in \u2019n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sidane se &#8220;kommer&#8221; oor rassisme klink nie eg nie in die lig van die verbode lied wat Malema en sy volgelinge in weerwil van &#8216;n hofbeslissing daarteen, gesing het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Sindane het sommige van die boodskappe gelui: \u201cDie wittes se wittebrood is verby\u201d en \u201cOm rewolusion\u00ear te wees moet jy deur haat en bloedvergieting ge\u00efnspireer word\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die baniere is Sondag raakgesien tydens die party se amptelike bekendstelling in Marikana in Noordwes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns wil dit boekstaaf dat ons onsself van sulke gedrag distansieer, en ook dat ons sedertdien uitgevind het wie vir die plakkate verantwoordelik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns stryd is nie om wittes dood te maak nie, maar om te verseker dat almal gelyke geleenthede het om voordeel te trek uit die rykdom van die land,\u201d het Sindane ges\u00ea wat ook &#8220;Skiet die Boer&#8221; gesing het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EFF staan onder meer die onteiening van grond, myne en banke sonder vergoeding voor. &#8211; Sapa<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema se party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), s\u00ea hy is teleurgesteld in sommige van sy lede wat plakkate met rassistiese boodskappe by di\u00e9 party se amptelike bekendstelling vertoon het, het Sapa berig. Desnieteenstaande het die leiers van die EFF\u00a0Awudubhule ibhunu oftewel &#8220;Skiet die Boer&#8221; tydens die byeenkoms gedreunsing. Dit is dus duidelik dat Sapa &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18554\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF veroordeel &#8216;rassistiese&#8217; plakkate, maar sing &#8216;Skiet die Boer&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9337,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,11725,13553,6685,6336,9611],"class_list":["post-18554","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-ekonomiese-vryheidsvegters","tag-geweld-teen-afrikaners","tag-julius-malema","tag-plaasmoorde","tag-skiet-die-boer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18554","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18554"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18554\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9337"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18554"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18554"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18554"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}