{"id":1849,"date":"2008-06-03T18:00:00","date_gmt":"2008-06-03T18:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1849"},"modified":"2008-06-03T18:00:00","modified_gmt":"2008-06-03T18:00:00","slug":"oeboentoe-waar-is-jy-nou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1849","title":{"rendered":"Oeboentoe, waar is jy nou?"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Biskop Tutu s\u00ea voorts dat \u2018n persoon met oeboentoe iemand is wat oop en beskikbaar is vir ander, ander &nbsp;mense erken en wat nie bedreig voel daardeur dat ander goed is nie omdat die persoon met oeboentoe \u2018n goeie selfbeeld het wat daaruit spruit dat hy\/sy tot \u2018n groter geheel behoort en dat hy\/sy verklein word wanneer ander verklein,&nbsp; verneder, gemartel en onderdruk word. Wanneer mense nie respek, goedgesindheid en empatie vir ander het nie en wanneer jy veroordelend is teenoor ander en hulle op \u2018n negatiewe manier stereotipeer, diskrimineer of rasisties is gaan jy teen die gees van \u201coeboentoe\u201d. In die gees van \u201coeboentoe\u201d sien jy ander mense dus ook as mense in eie reg en nie jouself &nbsp;as verhewe bo hulle nie, aanvaar jy ander mense, is persone afhanklik van mekaar, waardeer mekaar, verstaan mekaar en haat nie ander wat anders is nie.<\/div>\n<p>Die opskrif van \u2018n koerant <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" border=\"0\" title=\"Image\" alt=\"Image\" hspace=\"6\" height=\"24\" width=\"228\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/ubuntuxenophobia.jpg\" \/> is baie misleidend want dit lyk asof xenofobie deur oeboentoe vervang is. Indien oeboentoe geheers het, het almal hulle wapens neergegooi en mekaar omhels. Dit het nog nie gebeur nie.<\/p>\n<p>Waar is die oeboentoe van die \u201cAfrican\u201d nou? Biskop Tutu moet dit maar begin soek want iewers het iets baie groots verkeerd gegaan. Die regering wat gedink het hulle is die antwoord en die redding teenoor die vroe\u00ebr, boser regering moet weer gaan dink daaroor aangesien die boodskap wat tans hoorbaar raak, is dat die demokratiese regering nie die pyp gaan rook nie\u2026 en ook nie gaan sokker speel nie.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"margin-top: 3.6pt; text-align: justify;\">In \u2018n vroe\u00ebre artikel het ek \u2018n afbeelding geplaas wat ek uit \u2018n skoolhandboek gehaal het. Ek wil dit graag weer plaas saam met \u2018n spotprent uit die <em>Mail &amp; Guardian<\/em>:<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"margin-top: 3.6pt; text-align: justify;\"><span class=\"small\">&nbsp;<\/span><\/p>\n<div align=\"center\" style=\"margin: 5px; padding: 1px;\" class=\"mosimage\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" border=\"0\" title=\"Image\" alt=\"Image\" hspace=\"6\" height=\"99\" width=\"200\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/ousabeeld.jpg\" \/><\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align: center;\" class=\"mosimage_caption\">Toe die ANC aan bewind kom<\/div>\n<\/div>\n<div align=\"center\" style=\"margin: 5px; padding: 1px;\" class=\"mosimage\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" border=\"0\" title=\"Image\" alt=\"Image\" hspace=\"6\" height=\"160\" width=\"216\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/nuwesabeeld.jpg\" \/><\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align: center;\" class=\"mosimage_caption\">SA in 2008<\/div>\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"margin-top: 3.6pt; text-align: justify;\">Dit is wonderlik dat al die mense nou ewe skielik die woord \u201coeboentoe\u201d ontdek het, \u2018n fonds geskep het vir die slagoffers van xenofobie, geldelike bydraes gee en dat selfs UNISA se rektor vra dat die personeel elk R100 van hul salaris afstaan aan die vlugtelinge en slagoffers van xenofobie, maar my vraag aan die barmhartige persone en veral aan die blankes wat geld gee, is: Wat van die slagoffers van plaasmoorde wat&nbsp; alleen moet staan nadat hulle in die hospitaal opgeneem is met die wete dat hulle geldelik sukkel? In baie gevalle is mense dood en moet vir begrafnisse betaal word. Ook die sielkundige behandeling agterna bring verdere kostes mee. Wat van \u2018n \u201coeboentoefonds\u201d vir hulle waar ons ander blankes wat dit self nie breed het nie kan bydra?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/letnjaja-odezhda\/shorty\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u0448\u043e\u0440\u0442\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>00:00:00 Desmond Tutu het die volgende oor oeboentoe te s\u00ea gehad:<\/p>\n<p align=\"justify\">\u201cSwartmense het iets genaamd OEBOENTOE. Dit gaan oor die essensie van menswees; dit maak deel uit van Afrika se geskenk aan die w\u00eareld.<\/p>\n<p align=\"justify\">Dit omvat gasvryheid, omgee, om die ekstra myl vir ander te kan loop. Ons glo dat \u2018n mens \u2018n mens deur \u2018n ander mens is, dat my menslikheid by joune, onlosmaaklik, betrokke is. As ek jou sou verontmenslik, verontmenslik ek onvermydelik myself. Die enkelingmens is \u2018n teenstrydigheid en daarom werk jy vir die gemeenskaplike doel want jou menslikheid word verwesenlik deur te behoort.\u201d<\/p>\n<p align=\"justify\">Die word \u201coeboentoe\u201d kom vanuit die Nguni-tale. Oeboentoe beteken menswees en omvat die deugde van goedgesindheid, mededeelsaamheid, vrygewigheid, gasvryheid, vriendskap en barmhartigheid of simpatie en hierdie eienskappe word dus gebruik om \u2018n persoon te beskryf wat \u201coeboentoe\u201d het.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[116],"tags":[21106,1762,1544,1763],"class_list":["post-1849","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c107-susan-combrinck","tag-s33-blok","tag-oeboentoe","tag-susan-combrinck","tag-waar-is-jy-nou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1849","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1849"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1849\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1849"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1849"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1849"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}