{"id":1843,"date":"2008-06-03T09:22:47","date_gmt":"2008-06-03T09:22:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1843"},"modified":"2008-06-03T09:22:47","modified_gmt":"2008-06-03T09:22:47","slug":"vrystaatse-boere-ontstoke-oor-grondonteieningswet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1843","title":{"rendered":"Vrystaatse boere ontstoke oor grondonteieningswet"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Honderde boere het egter opgeruk om teen die nuwe wet beswaar te maak teenoor die parlement&ecirc;re portefeuljekomitee.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Mnr. Louw Steytler van Vrystaat Landbou het hom teen enige vorm van inmenging in die mark uitgespreek omdat dit verreikende gevolge vir voedselsekerheid in die land sal h&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Steytler het verder ges&ecirc; dat die saak eers na die Grondwethof verwys behoort te word. Die voorgestelde wet verleen wye magte aan die owerheid om te onteien en beperk die inspraak van die howe sover dit die billikheid daarvan betref.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Van die boere het 900 skriftelike besware teen die voorgestelde wet aan regeringsverteenwoordigers oorhandig.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die  Vryheidsfront Plus in die Vrystaat is ontstoke oor &quot;die uiters swak re&euml;lings met  die verhore van die Nasionale Portefeulje Komitee vir Openbare Werke wat vandag  en more in die Vrystaat plaasvind oor die voorgenome Onteieningswet.&nbsp; Die verhore wat vandag en more  onderskeidelik te Bethlehem-stadsaal en Fase 2, (Plakkersgebied) Grasland,  Bloemfontein plaasvind, is uiters swak gere&euml;l. Die Vryheidsfront Plus het  eers&nbsp; Vrydagmiddag laat kennis  ontvang van die verhore.&nbsp; Die plek  of adres waar die verhoor te Fase 2, Grasland sal plaasvind kan tot nou toe nog  nie vasgestel word nie.&nbsp; Een  kennisgewing toon aan dat die verhore om 09:00 sal plaasvind, ander dui weer  10:00 en 11:00 aan en op die kennisgewing wat Vrydag ontvang is, word geen tyd  aangetoon nie.&nbsp; Die hele  organisering van die betrokke verhore getuig van een groot chaos.&nbsp; Die Vryheidsfront Plus het in die lig  daarvan besluit om sy insette oor die Onteieningswet direk by die Parlement in  te dien.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">Die  Vryheidsfront Plus beskou verder die voorgenome Onteieningswet as drakonies en totaal  onaanvaarbaar.&nbsp; Die nuwe  Onteieningswet wat moontlik nog in hierdie jaar deur die Parlement gevoer sal  word, hou &lsquo;n groot gevaar vir grondeienaars in.&nbsp; Hierdie Wet hou nie net groot gevaar in  vir die landbou nie, maar ook vir residensi&euml;le eiendomme, kommersi&euml;le eiendomme  en selfs losgoed.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die  Minister van Openbare Werke kry totale bevoegdheid oor onteiening.&nbsp; Die Minister besluit alleen oor wat  onteien moet word en bepaal ook die waarde van die eiendom wat onteien  word.&nbsp; Die eienaar kan ook nie meer,  soos in die verlede, hom\/haar tot die hof wend oor die vergoedingsbedrag vir die  eiendom nie.&nbsp; Die voorgestelde wet  bepaal dat, waar dit in openbare belang is, onteiening kan plaasvind.&nbsp; Die regering sien ook swart ekonomiese  bemagtiging, transformasie en regstellende aksie as in openbare  belang.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/44-gruntovoj-svetilnik\">\u0443\u043b\u0438\u0447\u043d\u044b\u0435 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0432\u0441\u0442\u0440\u0430\u0438\u0432\u0430\u0435\u043c\u044b\u0435 \u0432 \u0433\u0440\u0443\u043d\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">15:50:43 Die Vryheidsfront Plus het gister beswaar gemaak teen die swak organisasie van &#39;n openbare verhoor oor grontonteiening op Bethlehem in die Vrystaat.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,173,1754],"class_list":["post-1843","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-select-category","tag-vrystaatse-boere-ontstoke-oor-grondonteieningswet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1843","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1843"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1843\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1843"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1843"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1843"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}