{"id":18378,"date":"2013-10-09T13:17:07","date_gmt":"2013-10-09T11:17:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18378"},"modified":"2013-10-09T13:17:07","modified_gmt":"2013-10-09T11:17:07","slug":"outa-verloor-tol-appel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18378","title":{"rendered":"Outa verloor tol-app\u00e8l"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/etoll.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-18379\" alt=\"etoll\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/etoll.jpg\" width=\"267\" height=\"189\" \/><\/a>Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa, het sy teleurstelling uitgespreek met die uitspraak in die Bloemfonteinse App\u00e8lhof waar sy laaste poging om die Gautengse e-tolstelsel te keer, van die hand gewys is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Outa s\u00ea hy gaan die uitspraak bestudeer en die organisasie sal m\u00f4re &#8216;n mediakonferensie hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Bondgenootskap het geapp\u00e8lleer teen &#8216;n hofuitspraak verlede jaar wat die implementering van die tolstelsel deur die Padagentskap &#8211; Sanral &#8211; gemagtig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Outa het onder andere aangevoer dat daar nie behoorlike openbare raadpleging was nie. Regter Fritz Brand het in sy uitspraak ges\u00ea die horlosie kan nie teruggedraai word tot vyf jaar gelede toe die tolstelsel bekend gemaak is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea in di\u00e9 tydperk is groot hoofweg-opgraderings gedoen, wat nie ongedaan gemaak kan word nie, en t\u00f3e eers is die hersieningsaansoek gebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die nadeel is dat hoewel Gautengers meestal vir die paaie gaan betaal, dit tot die res van die land se ekonomie sal bydra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brand s\u00ea die nadeel is dat Sanral R20 miljard hiervoor met geleende geld betaal het, en indien geen tolgeld gehef word nie, die regering uiteindelik daarvoor sal moet opdok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brand s\u00ea die koste gaan waarskynlik gedelg word deur diegene wat dit vermoedelik die minste kan bekostig, en die impak op hulle sal nie gering wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen kostebevel is gemaak nie. &#8211; RSG<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa, het sy teleurstelling uitgespreek met die uitspraak in die Bloemfonteinse App\u00e8lhof waar sy laaste poging om die Gautengse e-tolstelsel te keer, van die hand gewys is. Outa s\u00ea hy gaan die uitspraak bestudeer en die organisasie sal m\u00f4re &#8216;n mediakonferensie hou. Die Bondgenootskap het geapp\u00e8lleer teen &#8216;n hofuitspraak verlede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Outa verloor tol-app\u00e8l&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18379,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13391,13390,13389,12986,13392,8922],"class_list":["post-18378","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloemfonteinse-appelhof","tag-bondgenootskap-teen-stedelike-tol","tag-gautengse-e-tolstelsel","tag-outa","tag-padagentskap","tag-sanral"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18378\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18379"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}