{"id":18286,"date":"2013-10-07T08:16:32","date_gmt":"2013-10-07T06:16:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18286"},"modified":"2013-10-07T08:16:32","modified_gmt":"2013-10-07T06:16:32","slug":"zuma-wil-historiese-ontmoetingsplek-met-afrikaners-in-dakar-bevorder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18286","title":{"rendered":"Zuma wil &#8216;historiese ontmoetingsplek met Afrikaners&#8217; in Dakar bevorder"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18287\" aria-describedby=\"caption-attachment-18287\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/zuma_senegal.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18287\" alt=\"Jacob Zuma en Macky Sall van Senegal. Foto: die presidensie\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/zuma_senegal-300x133.gif\" width=\"300\" height=\"133\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18287\" class=\"wp-caption-text\">Jacob Zuma en Macky Sall van Senegal. Foto: die presidensie<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Veral Gor\u00e9e-eiland, waar die uitgeweke ANC met &#8216;n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met Robbeneiland bemark word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daardie historiese vergaderplek was baie belangrik aangesien dit die ANC gemistifiseer het en blanke Suid-Afrikaners dit beter laat verstaan het. Hierdie eiland is daarom &#8216;n spesiale plek in die Suid-Afrikaanse oorgangsgeskiedenis,&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het op 2 Oktober persoonlik &#8216;n besoek aan die eiland gebring en en ook die Gor\u00e9e-instituut aangedoen waar die ontmoeting tussen die ANC en die Afrikaner-intelligentsia plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die 20-jarige herdenking van di\u00e9 ontmoeting in 2007 wat deur dr. Frederik van Zyl Slabbert, dr. Theuns Eloff en ander gere\u00ebl is, het die ANC glad nie opgedaag of uitnodigings beantwoord nie. Volgens die joernalis Chris Louw, self &#8216;n Dakar-ganger en wat intussen selfmoord gepleeg het, het die &#8220;Afrikaner-intellektuele&#8221; tydens die herdenkingspartytjie maar taamlik bekaf gelyk aangesien sommige besef het dat hulle eintlik maar net gebruik is om Afrikaners te verdeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat ekonomiese samewerking betref, het president Zuma en president Sall van die Republiek van Senegal ooreengekom om samewerking op vele gebied uit te brei, waaronder lugvervoer, water, energie, verdediging, landbou, ho\u00ebr opvoeding en toerisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sien uit na meer uitgebreide ekonomiese verhoudinge. Ons is tevrede dat Suid-Afrikaanse maatskappye soveel geleenthede in Senegal raakgesien het,&#8221; s\u00ea Zuma.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0DIe Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK), &#8216;n Afrikaner-instelling wat intussen heeltemal getransformeer is, sal Senegal bystaan met die bou van die Blaise Diagne-internasionale lughawe in Diass, Senegal. Daarbenewens sal die NOK, Transnet, Lonrho en TMMF Holdings &#8216;n consortium daarstel en deelneem aan die bou van die Dakar-AIBD-Thies-spoorwegprojek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat lugvervoer betref, het Senegal en Suid-Afrika ooreengekom om van Dakar &#8216;n versamelpunt te maak om die hele Wes-Afrikaanse gebied te bedien. Hulle sal die daarstelling van &#8216;n goed ontwikkelde lugonderhoudsdiens bevorder, wat in staat sal wees om in die vraag vanuit di\u00e9 sektor te voorsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0Die twee leiers het ook samewerking bespreek aangaande kwessies rondom die versterking van die Afrika-Unie, hoe om vrede en veiligheid te bevorder en &#8216;n regverdige en billike w\u00eareldorde teweeg te bring. &#8211; Praag en mediavrystelling van die presidensie deur Mac Maharaj<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word. Veral Gor\u00e9e-eiland, waar die uitgeweke ANC met &#8216;n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met Robbeneiland bemark word. &#8220;Daardie historiese vergaderplek was baie belangrik aangesien dit die ANC gemistifiseer het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18286\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma wil &#8216;historiese ontmoetingsplek met Afrikaners&#8217; in Dakar bevorder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18287,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13314,10609,13313,13315,6723,13312,13316,7243],"class_list":["post-18286","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaner-intellektuele","tag-dakar","tag-dakar-gangers","tag-goree-eiland","tag-jacob-zuma","tag-macky-sall","tag-robbeneiland","tag-senegal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18286\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18287"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}