{"id":18272,"date":"2013-10-06T12:35:06","date_gmt":"2013-10-06T10:35:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18272"},"modified":"2013-10-06T12:35:06","modified_gmt":"2013-10-06T10:35:06","slug":"hotnotsgode-en-kruiperkaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18272","title":{"rendered":"Hotnotsgode en Kruiperkaners"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/02\/skoppensboer.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-10057\" alt=\"skoppensboer\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/02\/skoppensboer-300x240.jpg\" width=\"300\" height=\"240\" \/><\/a><\/p>\n<p>deur <a title=\"Rubrieke van Skoppensboer\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?cat=144\">Skoppensboer<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoppensboer begaan nou hier &#8216;n stuk eklektisisme, want hy leen by die SABC3 wat die reeks &#8220;Hotnotsgode&#8221; uitgesaai het en by dr. Dan Roodt wat &#8220;Kruiperkaners&#8221; gemunt het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albei tipes behoort egter tot die klas van ongelede diere en tot die orde van die Dictyoptera. &#8216;n Hotnotsgot behoort tot die familie van die Mantidae en is &#8216;n aggressiewe soort insek wat sy prooi in sy kloutjies vashou en hom dan lewendig opvreet. &#8216;n Kruiperkaner is meer familie van die kakkerlak, want hy skarrel gou-gou onder die naaste kas in as hy gewaar word. Kruiperkaners hou nie daarvan dat die lig op hulle skyn nie, daarom verkies hulle om &#8216;n hotnotsgot na vore te stoot.<\/p>\n<figure id=\"attachment_18273\" aria-describedby=\"caption-attachment-18273\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen_praying_mantis.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18273 \" alt=\"Jonathan Jansen slaan vandeesweek 'n hotnotsgotterige houding in\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen_praying_mantis-300x225.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen_praying_mantis-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen_praying_mantis.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18273\" class=\"wp-caption-text\">Jonathan Jansen slaan vandeesweek &#8216;n hotnotsgotterige houding in<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die afgelope week of wat het Jonathan Jansen die kalklig gehaal vanwe\u00e9 sy pleidooi dat alle opvoeding in Suid-Afrika in Engels moet plaasvind. Op &#8216;n foto wat vandeesweek geneem is, slaan Jansen &#8216;n hotnotsgotterige houding in, met sy kloutjies wat voor die bors gehou word. Sy prooi is enorm: die hele Universiteit van die Vrystaat met &#8216;n swetterjoel Kruiperkaners en hul voedsel-, finansi\u00eble en ander reserwes wat verorber gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leon Lemmer onthul vandag dat <a title=\"Jonathan Jansen oor sy moedertaal\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=18255\">Jansen se moedertaal Afrikaans is!<\/a> Skoppensboer het amper van sy tak afgeval en sy entomologiese waardigheid verloor toe hy di\u00e9 nuus lees. Kan jy nou meer? Maar &#8216;n Hotnotsgot moet vreet en verteer. Dis in sy aard. Sommige spesies van Hotnotsgode teer nie net op insekte nie, maar vreet sommer kleinerige skerpioene, akkedisse, paddas, vo\u00ebltjies, slange en selfs knaagdiere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar kan &#8216;n volwasse hotnotsgot &#8216;n prooi verorber wat oor tot 64 keer sy eie massa beskik!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoppensboer het tydens die apartheidstydvak biologie tot matriek gehad; vandaar dus sy belangstelling in die insektelewe. Vaagweg onthou hy egter ook dat hy &#8216;n biologietaak oor simbiose moes uitwerk. Volgens die HAT beteken &#8220;simbiose&#8221; die volgende: &#8220;Die saamleef tot mekaar se voordeel van verskillende organismes in die plante- en diereryk.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is dit nie &#8216;n pragtige definisie van die verhouding tussen die Hotnotsgot en die Kruiperkaner nie? Soos Leon Lemmer ook verduidelik, het Hotnotsgode soos Jansen, Russel Botman, Cheryl de la Rey, Danny Titus, Christo van der Rheede &#8211; noem maar op &#8211; hul hoghe posisies te danke aan &#8216;n Kruiperkaner iewers wat hulle aangestel het of laat aanstel het. Lemmer noem selfs &#8216;n paar sulke Kruiperkaners by naam, maar Skoppensboer kan aan nog baie ander dink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leon Lemmer verklaar die akademiese verskynsel van die bruin of kleurlingrektor soos volg:<\/p>\n<blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierby kom \u2018n tweede kenmerk eie aan die nuwe Suid-Afrika, naamlik dat die blanke rektore aan Afrikaanse universiteite plek vir bruin rektore moet maak. Hier geld veral twee oorwegings. Eerstens word gepoog om die indruk te wek dat \u2018n bruin rektor \u2018n mindere bedreiging as \u2018n swarte vir die heil van Afrikaans as onderrigtaal inhou. Tweedens funksioneer die bruin rektor as oorgangsfiguur van die vorige wit rektore na die swart rektore wat noodwendig na die bruine kom. Eers met \u2018n swart rektor in die stoel sal die transformasieproses volledig verwesenlik wees. Ras\/kleur is die aanjaer (\u201cturbo\u201d) vir transformasie; verandering wat geensins verbetering hoef te wees nie.<\/p>\n<\/blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lemmer sien egter nie die simbiotiese verhouding tussen die kakkerlaktipe, die Kruiperkaner, en die Hotnotsgot raak nie, want in die &#8220;transformasieproses&#8221;, op pad na die raseksklusiewe w\u00eareld van swart oorheersing, verseker die Kruiperkaner vir hom nog &#8216;n paar jaar se oorlewing. Ons kan s\u00ea Kruiperkaners oorleef in die skaduwee van Hotnotsgode. Synde van Afrikaneroorsprong &#8211; alvorens hulle tydens hul metamorfose soos Kafka se miskruier in insekte verander het &#8211; is Kruiperkaners ook nie skaam om die werk te doen nie. Die Kruiperkaner staar stip na sy pensioen of &#8216;n paar krummels wat van die tafel af in sy rigting gaan val en sal in die proses prooi vir sy Hotnotsgot aandra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sommige gevalle kan die Kruiperkaner &#8216;n slag slaan uit die kroning van &#8216;n Hotnotsgot. Leon Lemmer noem dat Johan van Zyl, die voormalige rektor van Tukkies, agterna hoof van Sanlam geword het en vandag waarskynlik &#8216;n skatryk man is. Soos Koos Bekker van Naarpers, tel hy sy aandeelopsies en skater in sy donker paleis telkens as &#8216;n Afrikanerkarkas voor hom verby gedra word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net so het die Kruiperkaner, regter Faan Hancke, gesorg dat Jansen as rektum, ek bedoel rektor, van Kovsies aangestel word. Agter elke oorheersende Hotnotsgot is daar iewers in die donker &#8216;n Kruiperkaner. Skoppensboer het &#8216;n lysie saamgestel:<\/p>\n<figure id=\"attachment_18274\" aria-describedby=\"caption-attachment-18274\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/escher_droom.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-18274\" alt=\"Terwyl die Kruiperkaner droom van sy pensioen, jag die Hotnotsgot Houtsnee: M.C. Escher\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/escher_droom-300x225.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/escher_droom-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/escher_droom.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18274\" class=\"wp-caption-text\">Terwyl die Kruiperkaner droom van sy pensioen, jag die Hotnotsgot Houtsnee: M.C. Escher<\/figcaption><\/figure>\n<h3>Kruiperkaner &#8211; Hotnotsgot<\/h3>\n<p>Johan van Zyl &#8211; Jonathan Jansen by UP<\/p>\n<p>Faan Hancke &#8211; Jonathan Jansen by UV<\/p>\n<p>Ampie Coetzee &#8211; Jakes Gerwyl by UWK<\/p>\n<p>Koos Bekker &#8211; Jakes Gerwel by Naarpers<\/p>\n<p>Johan van Zyl &#8211; Hein Willemse by UP<\/p>\n<p>Japie Gouws &#8211; Danny Titus by ATKV<\/p>\n<p>Wannie Carstens &#8211; Michael le Cordeur by die Afrikaanse Taalraad<\/p>\n<p>Stef Coetzee &#8211; Christo van der Rheede by die Afrikaanse Handelsinstituut<\/p>\n<p>Andr\u00e9 P. Brink\/Wannie Carstens &#8211; Adam Small wat vanjaar die Hertzogprys vir drama ontvang het<\/p>\n<p>Roux Botha &#8211; Iron Rensburg by UJ<\/p>\n<p>Kruiperkaner? &#8211; Cheryl de la Rey by UP<\/p>\n<p>Kruiperkaner? &#8211; Russel Botman by US<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is seker nog talle voorbeelde van di\u00e9 onderling voordelige verhouding tussen Hotnotsgode en Kruiperkaners. Skoppensboer doen &#8216;n beroep op lesers om met sulkes vorendag te kom, in die belang van die insektekunde.<\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Skoppensboer [followbutton username=&#8217;skoppensbo3r&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Skoppensboer begaan nou hier &#8216;n stuk eklektisisme, want hy leen by die SABC3 wat die reeks &#8220;Hotnotsgode&#8221; uitgesaai het en by dr. Dan Roodt wat &#8220;Kruiperkaners&#8221; gemunt het. Albei tipes behoort egter tot die klas van ongelede diere en tot die orde van die Dictyoptera. &#8216;n Hotnotsgot behoort [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":18274,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,144],"tags":[2188,13293,13292,13291,13288,13287,13290,4892,13267,6031,13286,4772,5813,13289,2242,4835],"class_list":["post-18272","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rubrieke","category-c154-skoppensboer","tag-afrikaners","tag-bruinmense","tag-droom","tag-escher","tag-hotnotsgode","tag-hotnotsgot","tag-insekte","tag-jonathan-jansen","tag-kleur","tag-kleurlinge","tag-kruiperkaner","tag-ras","tag-rektor","tag-simbiose","tag-suid-afrika","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18272"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18272\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18274"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}