{"id":18164,"date":"2013-10-03T07:28:30","date_gmt":"2013-10-03T05:28:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18164"},"modified":"2019-11-16T18:16:35","modified_gmt":"2019-11-16T16:16:35","slug":"straatkultuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18164","title":{"rendered":"Johann Theron: Straatkultuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Kultuur word dikwels gebruik om beskawings se geletterdheid, standaarde en tradisies te meet. Mettertyd het sub-kulture na vore gekom soos rugbykultuur en karkultuur en net so het daar \u2018n straatkultuur onstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Straatkultuur word gesien in voetgangers, straatkunstenaars en advertensies, maar ook straatwinkeltjies, koerantverkopers, karwagte, straatve\u00ebrs en sekswerkers. Die regulering van menslike interaksie op straat is basies voorskriftelik in terme van padre\u00ebls met verdere verfyning deur individue se basiese kulturele kenmerke, maar die straat veroorsaak \u2018n bykomende dinamiek wat nie gereguleer of noodwendig voorspel kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om die waarheid te s\u00ea voorspel hierdie dinamiek eintlik die gevolglike kultuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die straatdinamiek positief is, dan is die argument dat dit maar net \u2018n uitvloeisel is van basiese kulturele veranderinge en aanpassings. Maar indien dit negatief is verander die prentjie redelik drasties. Neem bv graffiti as \u2018n straatkuns, waar meeste kommentators kan getuig van \u201cmooi\u201d dekoratiewe voorbeelde waar lelike geboue byvoorbeeld \u2018n vernuwende beeld gegee word of, graffiti versinnebeeld \u2018n aktivisme teen byvoorbeeld die politiek\/politici van die dag of sommer net vandalisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie \u201cnegatiewe\u201d dinamiek word vertolk as kontrakultuur (counter-culture) en word akademies gesien as \u2018n subkultuur wat homself afspeel rondom die straat. Daarom kan mens die groter prentjie sien as \u201cstraatkultuur\u201d waar mense sal saamtrek op die strate in reaksie teen iets \u2013 byvoorbeeld die \u201cOccupy Wall Street\u201d beweging teen Amerikaanse finansi\u00eble organisasies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n onlangse MA-verhandeling in politieke wetenskap by die Universiteit Stellenbosch het Serge Ntamack die \u201cstraat\u201d-rebellie in Kameroen van 2008 opgesom soos volg: \u201cDus die gebruik van private geweld gedurende die onluste in Februarie 2008, wat nie as \u2018n ge\u00efsoleerde (re)aksie van woedende jongmense gesien kan word nie, is getrou aan die wese van hulle bestaan en die politieke onrus wat dit moontlik mag veroorsaak, is bykomstig tot die leefstyl waarin dit vasgel\u00ea is.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jeug in Kameroen het na ongeveer 50 jaar van post-koloniale, neo-patriargale landsbestuur die punt bereik waar hulle taalgebruik \u2018n kontrakultuur versinnebeeld en waar sodanige kontrakultuur na geweldadige politieke onrus gelei het in 2008. Een voorbeeld is die uitdrukking \u201cdie pour rien\u201d wat \u2018n onnatuurlike dood beteken. In meer detail: \u201cTherefore \u2018die pour rien\u2019 is the unnatural death of someone who has been \u2018eaten\u2019 or betrayed by his relatives (the members of his kinship or a close friends).\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie uitdrukking vergelyk goed met Suid Afrikaanse uitsprake rakende \u201cdis nou ons beurt om te eet\u201d wat \u2018n aanduiding is dat die elite maar kan eet maar dat hulle nou genoeg gehad het en opsy moet skuif. Hulle word hiermee hulle eintlik verkla in \u2018n soort kannibalistiese metafoor \u201csomeone has \u2018eaten\u2019 the life, the health, the crops, and the wealth of his neighbor\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie kontrakultuur in Kameroen is tekenend van hulle onvermo\u00eb om te presteer en al was swak bestuur die oorsaak, word die \u201cswak\u201d toekoms nou voorspel en verseker deur die kontrakultuur. Higgs (2007) stel dit dat leierskap 80% invloed het op kultuur en dat kultuur 60% invloed het op prestasie. Kontrakultuur verseker dus SA se swakkerwordende prestasie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kultuur word dikwels gebruik om beskawings se geletterdheid, standaarde en tradisies te meet. Mettertyd het sub-kulture na vore gekom soos rugbykultuur en karkultuur en net so het daar \u2018n straatkultuur onstaan. Straatkultuur word gesien in voetgangers, straatkunstenaars en advertensies, maar ook straatwinkeltjies, koerantverkopers, karwagte, straatve\u00ebrs en sekswerkers. Die regulering van menslike interaksie op straat is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":46846,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[13189,13188],"class_list":["post-18164","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-kontrakultuur","tag-straatkultuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18164"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18164\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46845,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18164\/revisions\/46845"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46846"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}