{"id":18122,"date":"2013-10-02T08:35:38","date_gmt":"2013-10-02T06:35:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18122"},"modified":"2013-10-02T08:35:38","modified_gmt":"2013-10-02T06:35:38","slug":"jonathan-jansen-wit-afrikaanse-skole-ernstige-gevaar-vir-rasseverhoudinge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18122","title":{"rendered":"Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge"},"content":{"rendered":"<div id=\"article-body\">\n<div id=\"body\">\n<figure id=\"attachment_18123\" aria-describedby=\"caption-attachment-18123\" style=\"width: 282px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18123\" alt=\"Jonathan Jansen\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/jansen.jpg\" width=\"282\" height=\"179\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18123\" class=\"wp-caption-text\">Jonathan Jansen<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) s\u00ea wit Afrikaanse skole en universiteite hou \u2019n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prof. Jonathan Jansen, wat sy tweedehandse multikulturele idees uit die VSA kry om sy anti-wit agenda te dryf, het tydens &#8216;n lesing by die universiteit di\u00e9 mening uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika is wit Afrikaners &#8216;n minderheid, in teenstelling met Amerika waar swartes &#8216;n minderheid is. Die Kleurling is duidelik nie bewus van di\u00e9 belangrike onderskeid waar minderhede beskerming behoort te geniet nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitgesproke Afrikanerhater Jansen s\u00ea jongmense moet saam leer en leef om die \u201cletsels en die rowe van ons verlede te verreken\u201d. Daarom moet \u201cEngels, eerder as Afrikaans, sal die taal van versoening in hierdie land moet wees\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Danny Titus, uitvoerende direkteur vir kultuur by die ATKV en \u2019n lid van die Taalraad, s\u00ea Afrikaanssprekendes en Afrikaners het Jansen se uitlatings ondersteun. Hy het ges\u00ea mense moet na kritiese stemme soos di\u00e9 van Jansen luister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAfrikaans het inderdaad \u2019n groot bydrae om te maak, al is dit net om van sy skynheiligheid ontslae te raak,\u201d het Titus ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het as oplossing vir swak prestasie deur die leerlinge wie se inheemse moedertaal swak onderrig word, voorgestel dat Engels as onderrigtaal ingestel word \u2013 van die grondslagfase tot op universiteitsvlak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHier is een groot langtermynoplossing vir die onderwyskrisis: onderrig elke onderwyser en elke kind van dag een af in Engels, pleks daarvan om die las te verswaar wat veroorsaak word deur swak moedertaalonderrig in die grondslagfase.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het gister by navraag ges\u00ea die English Academy of South Africa se Percy Baneshik-gedenklesing wat hy op 18 September gelewer het, \u201cgaan eintlik meer oor Engels as oor Afrikaans\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In di\u00e9 lesing het hy verwys na die \u201cdilemmas van taal in skool- en universiteitsopleiding\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSwart ouers verkies dat hul kinders in Engels leer&#8230; hulle maak die korrekte berekening dat die hele ekonomie in Engels georganiseer is en daarom is hul kinders se kans op sukses soveel groter in die koloniale taal.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het in die lesing aangevoer Afrikaanse taalaktiviste verstaan di\u00e9 beginsel glad nie en probeer daarom om nie-Engelse tale onder \u2019n \u201cpolitieke sambreel\u201d in te skuif \u201cin \u2019n baie simplistiese poging om die enigste taal te bevorder wat (benewens Engels) as ampstaal vir dekades onder apartheid status en finansiering geniet het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het uitgewys moedertaalonderrig waarborg nie beter uitslae nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het aan Beeld ges\u00ea hy verwys na \u2019n \u201crewolusie\u201d oor taalgebruik op die UV-kampus, waar \u201cmenseverhoudings uitgepluis is v\u00f3\u00f3r taalverhoudings. Deur swart en wit studente saam te bring as mense&#8230; het die harde lyne rondom mededingende tale begin vervaag.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het ges\u00ea dit beteken nie \u201cdie einde van Afrikaans\u201d nie, maar bloot dat Engels die speelveld gelyk maak vir gewone gesprekke in historiese Afrikaanse universiteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea as Engels die gedeelde taal is, moet daar ook ernstige vrae oor di\u00e9 taal as \u2019n politieke kultuur in Suid-Afrika gevra word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), het gister ges\u00ea min van Jansen se stellings \u201cis op wetenskap gegrond\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Jansen se uitsprake as \u201converantwoordelik\u201d beskryf omdat dit \u201cnie behoorlik gegrond en deurdag is nie\u201d.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) s\u00ea wit Afrikaanse skole en universiteite hou \u2019n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in. Prof. Jonathan Jansen, wat sy tweedehandse multikulturele idees uit die VSA kry om sy anti-wit agenda te dryf, het tydens &#8216;n lesing by die universiteit di\u00e9 mening uitgespreek. In Suid-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18122\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18123,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[13151,9970,10676,13153,13149,7551,13152,13150,13154,13054],"class_list":["post-18122","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikanerhater","tag-atkv","tag-atr","tag-dr-danny-titus","tag-kleurling-rektor","tag-minderhede","tag-prof-jonathan-jansen","tag-rasverhoudinge","tag-taalraad","tag-universiteit-van-die-vrystaat-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18122\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18123"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}