{"id":18116,"date":"2013-10-01T17:11:01","date_gmt":"2013-10-01T15:11:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18116"},"modified":"2013-10-01T17:41:00","modified_gmt":"2013-10-01T15:41:00","slug":"myneed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18116","title":{"rendered":"Myneed"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/myneed.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-18117\" alt=\"myneed\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/myneed.jpg\" width=\"231\" height=\"218\" \/><\/a>Die waarheid, net die waarheid en niks anders as die waarheid nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek praat onlangs met \u2019n sittende regter wat my pad kruis oor die aard en wese van reg en die uitvoering daarvan in Suid-Afrika. Om die ys te breek, vra ek hom hoekom ons nog voor God sweer om die waarheid te praat (los nou maar eers die plegtige bevestigingsopsie) as Hy nie meer in die Grondwet bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou dit nie meer prakties wees of te sweer by die heilige kleed van die Regter-president van die Grondwethof nie? Ons nuwe bedeling het mos die Grondwethof verhef as die oppergesag in die land oor alles. Aanvanklik was dit net vertikaal tussen die Staat en sy onderdane van toepassing maar nou hoor ek ook tussen landsburgers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myneed bestaan nog op die wetboeke maar word selde gebruik, gee hy toe. (Hy het eintlik bedoel nog nooit weer sedert \u201894 nie). Mense word nie meer gestraf en tronk toe gestuur as hulle onder eed in die hof lieg en uitgevang word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die koms van ons ander howe soos die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, het ek reeds gesien die ou wat die beste lieg oor \u2019n saak, wen. Vra maar vir enige werkgewer wat al daar was en tot sy skok moes verneem hy as werkgewer is skuldig aan in onbillike arbeidspraktyk tot hy die teendeel bewys. Terloops, dis tot nou toe SARS en al die arbeidswette wat maak dat jy skuldig geag word en jou onskuld moet bewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit slaan nou al so mooi deur, dat selfs regeringskommissies wat die waarheid moet najaag, &#8216;n gelieg van algar verdra wat die beter weergawe voorhou. Self in die Parlement word Ministers wat goed gelieg het en uitgevang word, geloof en ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus word ons howe en instellings net bloot \u2019n plek vir lekker lieg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regter s\u00ea toe mos ek oordryf. Gelukkig was ek nie onder eed van die heilige kleed nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groete,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sagmoedige Lukas<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waarheid, net die waarheid en niks anders as die waarheid nie Ek praat onlangs met \u2019n sittende regter wat my pad kruis oor die aard en wese van reg en die uitvoering daarvan in Suid-Afrika. Om die ys te breek, vra ek hom hoekom ons nog voor God sweer om die waarheid te praat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18116\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Myneed&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18117,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[],"class_list":["post-18116","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18116\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18117"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}