{"id":1802,"date":"2008-05-28T12:28:29","date_gmt":"2008-05-28T12:28:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1802"},"modified":"2008-05-28T12:28:29","modified_gmt":"2008-05-28T12:28:29","slug":"vf-verwerp-verproletarisering-van-pretoriavoorstede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1802","title":{"rendered":"VF+ verwerp verproletarisering van Pretoriavoorstede"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die plan is op &#39;n verrassende wyse ernstig gekritiseer deur die Departement Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste deur na die plan te verwys as &quot;sosiale ingenieurswese&quot; en deur sy bedenkinge oor aspekte van die plan uit te spreek.<\/p>\n<p align=\"justify\">In &#39;n verslag getiteld &quot;Proposed provisional restructuring zones in Tshwane for social housing development&quot; beveel die ANC aan dat laekoste sosiale behuisingskomplekse dwarsoor die stad opgerig moet word met die doel om &quot;sosiale herstrukturering &#8211; deur die vermenging van rasse en klasse te bevorder&quot;.&nbsp; Hierdie verslag sal more (Donderdag 29 Mei 2008) voor die raad dien.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die gebiede wat geteiken word sluit in Menlyn, Lynnwood Glen, Centurion, Pretoria-Noord, Mountain View en die Moot-area (wat Capitalpark, Les Marais, Parktown Estate, Mayville, Wonderboom-Suid, Gezina, Villieria, Rietfontein en Rietondale insluit).<\/p>\n<p align=\"justify\">Volgens mnr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, kan die stad dit nie bekostig om &#39;n verdere skok aan besighede en huiseienaars, in gebiede wat &#39;n baie belangrike deel van die raad se inkomstebasis uitmaak, te stuur nie.&nbsp; Deur groot laekoste woonstelblokke in areas soos Menlyn, Centurion, die Moot en elders te bou, sal sakevertroue skaad en eiendomswaardes laat tuimel.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Die ANC skep meer behuisingsplanne as huise en die DA ondersteun elkeen van die planne blindelings.&nbsp; Sedert die Maart 2006-verkiesing het ons talle ambisieuse nuwe planne vir behuising gesien, maar geen huise word fisies gebou nie&quot;, het Beyers ges&ecirc;.<\/p>\n<p align=\"justify\">In die verslag spreek die Departement Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste sy bedenkinge uit oor die plan om laekoste-behuising in areas soos Centurion en Menlyn op te rig. Die Departement s&ecirc; ook dat die nuwe plan op &quot;sosiale ingenieurswese&quot; neerkom en dat dit nie &quot;nie geforseer behoort te word nie&quot;.&nbsp; In verdere kommentaar waarsku die Departement dat die stadsraad &quot;nie aan die mark moet dikteer nie&quot; en ook dat die stadsraad se opinie dat daar plek is vir sosiale behuising in privaatsektor-gedrewe areas &quot;nie die korrekte uitgangspunt is nie&quot;.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die VF Plus het ges&ecirc; dat die ANC beloof het om huise vir mense in armer gebiede, amptelik bekend as die &#39;Zone of Choice&#39;, te bou. Hierdie huise is nie gebou nie en hierdie gemeenskappe voel al hoe meer verraai en vergete. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die VF Plus het sy oproep herhaal dat die stadsraad eerder met aggressiewe behuisings- en ekonomiese inisiatiewe in arm gebiede moet begin om die probleme op te los.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Daar is geen twyfel dat die gebreekte ANC-beloftes tot die publieke woede in arm gebiede bygedra het nie.&nbsp; Die ANC het nog eens begin om huise te bou en ekonomiese ontwikkeling te doen in die &#39;Zone of Choice&#39; nie.&nbsp; Hulle maak net weer &#39;n nuttelose plan op papier.&rdquo;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u043c\u0435\u0434\u0438\u0446\u0438\u043d\u0441\u043a\u043e\u0439 \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Vryheidsfront Plus het ges&ecirc; dat n&oacute;g &#39;n nuwe plan deur die Tshwane-metroraad om massalaekostebehuising op prima-eiendom in <span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/beyers_conrad2.jpg\" width=\"110\" height=\"70\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Conrad Beyers<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>die stad op te rig, tot mislukking gedoem is vanwe&euml; eenvoudige ekonomiese beginsels.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,1709],"class_list":["post-1802","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-vf-verwerp-verproletarisering-van-pretoriavoorstede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1802","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1802"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1802\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1802"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1802"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1802"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}