{"id":18012,"date":"2013-09-29T07:53:56","date_gmt":"2013-09-29T05:53:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=18012"},"modified":"2013-09-29T07:53:56","modified_gmt":"2013-09-29T05:53:56","slug":"belastingverligting-vir-huwelik-kry-lou-ontvangs-by-britte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=18012","title":{"rendered":"Belastingverligting vir &#8216;huwelik&#8217; kry lou ontvangs by Britte"},"content":{"rendered":"<div id=\"article-body\">\n<div id=\"body\" style=\"text-align: justify;\">\n<figure id=\"attachment_18014\" aria-describedby=\"caption-attachment-18014\" style=\"width: 284px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/cameron2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-18014\" alt=\"David Cameron nie oral gewild nie\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/cameron2.jpg\" width=\"284\" height=\"178\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-18014\" class=\"wp-caption-text\">David Cameron nie oral gewild nie<\/figcaption><\/figure>\n<p>Brittanje se regering het &#8216;n belastingvergunning voorgestel om huwelike aan te moedig. Dit sluit huwelike tussen mense van dieselfde geslag in.<\/p>\n<p>David Cameron, Britse premier, se voorstel dat getroudes \u2013 met die uitsondering van topverdieners \u2013 belastingverligting van tot \u00a3200 pond per jaar per paartjie kry.<\/p>\n<p>As die parlement die voorstel goedkeur, sal die belastingverligting dalk reeds teen April 2015 \u2013 net \u2019n maand voor die algemene verkiesing \u2013 in werking tree. Tot 4 miljoen getroude paartjies sal daaruit voordeel trek.<\/p>\n<p>\u201cAl wat ons s\u00ea, is dat huwelike goed is vir ons land \u2013 dis die hoogste vorm van verbintenis wat regtens moontlik is \u2013 en ons wil ons steun daaraan toes\u00ea,\u201d \u00a0het Cameron, leier van die Konserwatiewe Party, Saterdag in \u2019n artikel in die Daily Mail geskryf.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die vergunning sal ook geld vir egpare van dieselfde geslag in siviele verbintenisse en later in huwelike. Mense van dieselfde geslag kan van volgende jaar af trou ingevolge wetgewing wat in Julie bekragtig is.<\/p>\n<p>Die Arbeidersparty s\u00ea ander mense word benadeel en dat die voordeel in elk geval weinig werd is gegewe die welsynstoelaes waarop Cameron se regering sedert 2010 besnoei het.<\/p>\n<p>\u201cHy is so uit voeling uit hy meen mense sal vir \u00a33,85 per week trou,\u201d \u00a0het Rachel Reeves, \u2019n LP van die Arbeidersparty, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Harriet Harman, adjunkleier van die Arbeiders, het op Twitter daarop gewys dat die voordeel net op bestaande huwelike van toepassing is. Iemand wat geskei is en weer getrou het, sal die voordeel trek \u2013 maar nie die ouer wat na die kinders uit die eerste huwelik omsien nie.<\/p>\n<p>\u2019n Groep wat hulself Don\u2019t Judge My Family noem, s\u00ea die plan diskrimineer ook teen weduwees en wewenaars, enkelouers en saambly-paartjies. Een uit vier Britse kinders word groot in enkelouergesinne.<\/p>\n<p>\u201cDit gaan daaroor dat \u2019n denkbeeldige 1950\u2019s-gesin bevorder word en die geld gaan nie aan die gesinne wat steun die meeste nodig het nie. In di\u00e9 moeilike tye moet die regering gesinne help en hulle nie veroordeel nie,\u201d s\u00ea die groep.<\/p>\n<p>Die belastingvergunning was reeds in 2010 deel van die Konserwatiewes se verkiesingsmanifes.<\/p>\n<p>Die Liberaal-Demokratiese Party, die Konserwatiewe Party se alliansievennoot, is gekant teen die voorstel, maar mag buite stemming bly wanneer die wetgewing voorgel\u00ea word.<\/p>\n<p>Nick Clegg, leier van die Lib-Dems, het die plan v\u00f3\u00f3r die alliansie-ooreenkoms as \u201cminderwaardige twak\u201d bestempel. &#8211; Reuters<\/p><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje se regering het &#8216;n belastingvergunning voorgestel om huwelike aan te moedig. Dit sluit huwelike tussen mense van dieselfde geslag in. David Cameron, Britse premier, se voorstel dat getroudes \u2013 met die uitsondering van topverdieners \u2013 belastingverligting van tot \u00a3200 pond per jaar per paartjie kry. As die parlement die voorstel goedkeur, sal die belastingverligting &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=18012\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Belastingverligting vir &#8216;huwelik&#8217; kry lou ontvangs by Britte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18014,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13047,4905,13046,13048],"class_list":["post-18012","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-belastingvergunning","tag-brittanje","tag-enkelouergesinne","tag-huwelike-tussen-mense-van-dieselfde-geslag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18012","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18012"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18012\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18014"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18012"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18012"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18012"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}