{"id":17871,"date":"2013-09-23T11:28:27","date_gmt":"2013-09-23T09:28:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17871"},"modified":"2013-09-23T11:32:23","modified_gmt":"2013-09-23T09:32:23","slug":"sa-kan-ook-terreurteiken-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17871","title":{"rendered":"&#8216;SA kan ook terreurteiken word&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17872\" aria-describedby=\"caption-attachment-17872\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/Hussein-Solomon.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-17872\" alt=\"Hussein Solomon\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/Hussein-Solomon.jpg\" width=\"300\" height=\"202\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17872\" class=\"wp-caption-text\">Hussein Solomon<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 12 rebelle was in die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi betrokke, wat die lewens van minstens 68 mense ge\u00ebis het, het <i>The Standard<\/i> berig nadat di\u00e9 koerant beeldmateriaal van die sentrum se sekuriteitskameras gesien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beeldmateriaal bevestig ooggetuies se weergawes dat die aanvallers \u2013 gewapen met handgranate, gewere, pistole en ammunisie \u2013 die winkelsentrum van die voor- en agterkant bestorm het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grootste groep het voor ingegaan en &#8216;n eetplek met geweervuur en handgranate aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier aanvallers het by die ingang wat na die parkeerarea lei ingegaan nadat hulle &#8216;n sekuriteitswag geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 groep het aanbeweeg na die parkeerplekke op die dak waar &#8216;n plaaslike radiostasie &#8216;n partytjie aangebied het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvallers het twee handgranate na die partytjiegangers geslinger, maar slegs een het ontplof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens verskeie ooggetuies is mense beveel om die Islamitiese geloofsbelydenis op te s\u00ea. Diegene wat minstens die eerste paar woorde kon voordra se lewens is gespaar en die mense wat dit nie kon ops\u00ea nie is geskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toe ek die eerste woorde van die belydenis ops\u00ea, het hulle aanbeweeg. Dit is hoe ek bly lewe het,\u201d het een oorlewende aan <i>The Standard<\/i> ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke aanvalle kan ook in Suid-Afrika plaasvind, het prof. Hussein Solomon, lektor in politieke wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat aan Beeld ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie terreuraanval in Nairobi moet gevaarligte by Suid-Afrikaanse owerhede laat flikker, want as Al-Shabab sou besluit om \u2019n winkelsentrum hi\u00e9r te teiken, is daar bitter min wat in hul pad sal staan,\u201d het Solomon ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al-Shabaab het glo op sy Twitter-profiel, wat intussen verwyder is, ges\u00ea die aanval was in weerwraak op Keniaanse troepe se betrokkenheid by Amisom, die Afrika-Unie-mag in Somali\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika, as \u2019n lid van die Afrika-Unie (AU), steun Amisom onregstreeks, maar bied tans geen direkte milit\u00eare ondersteuning nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het \u2019n groot Somaliese bevolking en onder hulle tel glo al-Shabab-lede. Somali\u00ebrs wat in xenofobiese aanvalle geteiken word, het baie volgens Solomon hul gewapende Al-Shabab-landgenote betaal om hulle teen Suid-Afrikaners te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anneli Botha, \u2019n terreurkenner by die Instituut vir Sekerheidstudies, het ges\u00ea al-Shabab-lede het aan haar bevestig dat Suid-Afrika as \u2019n basis gebruik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Solomon se bewerings oor Al Kaida in Suid-Afrika het voorheen vir <span id=\"result_box\" lang=\"af\"><span class=\"hps\">&#8216;n<\/span> <a href=\"http:\/\/www.ciibroadcasting.com\/2013\/05\/13\/professor-hussein-solomon-fingered-in-al-qaeda-in-south-africa-expose\/\"><span class=\"hps\">storm<\/span> <\/a><span class=\"hps\"><a href=\"http:\/\/www.ciibroadcasting.com\/2013\/05\/13\/professor-hussein-solomon-fingered-in-al-qaeda-in-south-africa-expose\/\">van kritiek<\/a> in die <\/span><span class=\"hps\">Moslem<\/span><span class=\"hps\">gemeenskap<\/span> gesorg. L<span class=\"hps\">eiers<\/span> <span class=\"hps\">het sy onjuiste stellings <\/span><span class=\"hps\">veroordeel<\/span> en ges\u00ea hy wil paniek saai en &#8216;n negatiewe beeld van Suid-Afrikaanse Moslems skep. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saoedi-Arabi\u00eb het vroe\u00ebr gespog dat hulle Al Kaida beheer en as politieke afdreigmiddel internasionaal gebruik. Di\u00e9 olieland is &#8216;n Amerikaanse bondgenoort.- Sapa\/AFP<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 12 rebelle was in die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi betrokke, wat die lewens van minstens 68 mense ge\u00ebis het, het The Standard berig nadat di\u00e9 koerant beeldmateriaal van die sentrum se sekuriteitskameras gesien het. Die beeldmateriaal bevestig ooggetuies se weergawes dat die aanvallers \u2013 gewapen met handgranate, gewere, pistole en ammunisie \u2013 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17871\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;SA kan ook terreurteiken word&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17872,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12937,12938,12936,372,8281],"class_list":["post-17871","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika-unie-au","tag-al-shabab-lede","tag-amisom","tag-sa","tag-somaliers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17871"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17871\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17872"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}