{"id":17799,"date":"2013-09-20T08:54:43","date_gmt":"2013-09-20T06:54:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17799"},"modified":"2013-09-20T08:55:02","modified_gmt":"2013-09-20T06:55:02","slug":"vf-behaal-historiese-oorwinning-met-stemreg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17799","title":{"rendered":"VF behaal historiese oorwinning met stemreg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/stem2014.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-17800\" alt=\"stem2014\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/stem2014-300x161.jpg\" width=\"300\" height=\"161\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/stem2014-300x161.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/stem2014.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, s\u00ea dr. Corn\u00e9 Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het vandag in die parlement ges\u00ea dit is \u2018n \u2018historiese dag en \u2018n groot sukses\u2019 wat die VF Plus behaal het vir duisende Suid-Afrikaners in die buiteland wat wil stem in die algemene verkiesing van 2014.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wetswysigings vandag was &#8216;n opdrag van die Grondwethof aan die Parlement. Dit het gevolg nadat die VF Plus die kwessie dat Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland nie mag stem nie, suksesvol na die Grondwethof geneem het. Die Grondwethof het beslis dat die stemreg om praktiese redes net op nasionale vlak en nie op provinsiale vlak kan wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie het teen die wet gestem. Dr. Mulder het ges\u00ea hy is \u2018verstom\u2019 oor die DA se optrede aangesien dit mense in die buiteland aanstaande jaar hul stemreg kan ontneem. As die wet nie nou aanvaar word nie as gevolg van die DA se optrede of deur hofsake vertraag word, verval hierdie opsie vir alle Suid-Afrikaners in die buiteland<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wysigings wat nou aan die Kieswet aangebring gaan word, sal Suid-Afrikaners in die buiteland toelaat om nuut as kiesers te registreer in die land waar hulle tans is. Dit was voorheen nie die geval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die DA se optrede het dr. Mulder ges\u00ea di\u00e9 party besef al te goed dat mense in die buiteland nie stemreg op provinsiale vlak sal kry nie as gevolg van die grondwethof se uitspraak en praktiese oorwegings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cJulle weet dit. Dit is opportunisties. Die DA speel hier om stemme te werf deur die indruk by die publiek te probeer skep dat hy vir hulle veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWees net een keer eerlik en erken die poging gaan nie slaag nie. Ek kan net hoop dat die DA hieroor tot sy sinne gaan kom,\u201d het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, s\u00ea dr. Corn\u00e9 Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake. Dr. Mulder het vandag in die parlement ges\u00ea dit is \u2018n \u2018historiese dag en \u2018n groot sukses\u2019 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17799\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF behaal historiese oorwinning met stemreg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17800,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12825,7631,6153,12823,8897,12824,12827,7576,12826],"class_list":["post-17799","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-algemene-verkiesings","tag-demokratiese-alliansie","tag-grondwethof","tag-kieswet","tag-parlement","tag-stemreg","tag-suid-afrikaners-in-die-buiteland","tag-vf","tag-wysigingswetsontwerp-op-die-kieswet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17799","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17799"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17799\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17800"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17799"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17799"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17799"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}