{"id":1777,"date":"2008-05-27T04:28:45","date_gmt":"2008-05-27T04:28:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1777"},"modified":"2008-05-27T04:28:45","modified_gmt":"2008-05-27T04:28:45","slug":"reitz-sluiting-die-maklike-uitweg-s-studenteleier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1777","title":{"rendered":"Reitz-sluiting die maklike uitweg, s? studenteleier"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Volgens Wessels is die tydsberekening van hierdie  besluit totaal en al verregaande.&nbsp;  Dit is onaanvaarbaar dat studente in die middel van &lsquo;n eksamen ontwrig  word met die spanning van onder andere alternatiewe akkommodasie soek.&nbsp; Ander studenteliggame word ook weereens  ontwrig weens die feit dat hulle nou tydens &lsquo;n eksamen moet vergader rondom  hierdie aangeleentheid.&nbsp; Die UB het  dus geen agting vir die akademiese atmosfeer aan die UV nie.&nbsp; Wessels meen dat dit strategies van die  UB is om hierdie besluit tydens die eksamen te maak.&nbsp; <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Jan  van Niekerk, Provinsiale jeugleier in die Vrystaat, het die UB se besluit om  Reitz-kamerwonings te sluit, ten sterkste veroordeel. &ldquo;Die VF Plus Kovsies het  in die verlede gepleit dat &lsquo;n hele koshuis nie gestraf moet word vir enkele  individue se foute nie.&nbsp; Studente,  wat hulle aan geen moontlike oortreding skuldig gemaak het nie en deur geen  liggaam aan die UV verhoor en skuldig bevind is nie, word nou  gestraf.&rdquo;<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Deur  hierdie koshuis te sluit, het die UB weereens bewys dat hulle niks anders as &lsquo;n  speelbal in die ANC se hande is nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die  besluit om Reitz-kamerwonings te sluit, is nie &lsquo;n effektiewe oplossing vir die  probleem nie.&nbsp; Dit is uiters  kommerwekkend dat hierdie maklike uitweg gekies word.&nbsp; Die regte van die inwoners van Reitz  word deur hierdie besluit ondermyn. Die UV-bestuur fouteer weereens deur nie &lsquo;n  regverdige konsultasieproses te volg nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die  VF Plus Kovsies beskou dit as onaanvaarbaar dat daar nou so drasties teen die  onskuldige inwoners opgetree word, maar dat daar steeds geen optrede teen die  SASCO-leierskap was nie. SASCO-ondersteuners het klasse ontwrig ten spyte van &lsquo;n  hofinterdik wat sulke optrede verbied het.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p>&lsquo;n  Ho&euml;vlakafvaardiging van die VF Plus-jeug sal Vrydag die kampus besoek en ook  met die studenteraad hieroor vergader.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">mobile casino real money no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Deur Reitz-kamerwonings te sluit, kies die UV-bestuur nou die maklikste uitweg en doen weereens &#39;n onreg aan die Uninversiteit van die Vrystaat se naam. So s&ecirc; Wouter Wessels, leier van die VF Plus Kovsies.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,21089,1681,1682],"class_list":["post-1777","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-nuus","tag-reitz-sluiting-die-maklike-uitweg","tag-s-studenteleier"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1777","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1777"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1777\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1777"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1777"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1777"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}