{"id":17721,"date":"2013-09-18T08:43:30","date_gmt":"2013-09-18T06:43:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17721"},"modified":"2013-09-18T08:43:30","modified_gmt":"2013-09-18T06:43:30","slug":"voorwaardes-vir-oorlewing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17721","title":{"rendered":"Voorwaardes vir oorlewing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/survival.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-17722\" alt=\"survival\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/survival-300x164.jpg\" width=\"300\" height=\"164\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/survival-300x164.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/survival.jpg 303w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Deur Johann Theron<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse debat poog om die algemene gesprek te bevorder, om sodoende die land self te verbeter. Suid-Afrika is moontlik \u2018n organisasie, waarvan afgelei word dat gewone organisatoriese verbeteringstegnieke aangewend kan word soos byvoorbeeld:<\/p>\n<p>1.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Leiding of leierskap met hernude energie en nuwe benaderinge<\/p>\n<p>2.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Prosesverbetering en optimisering<\/p>\n<p>3.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Kapasiteitsopbouiing met behulp van opleiding<\/p>\n<p>\u2018n Alternatiewe benadering is egter moontlik vanuit \u2018n oorlewingskonteks, waar eienskappe soos lewensverwagting van toepassing gemaak kan word op organisasies. Die gedagte dat nie net mense nie, maar ook organisasies tot sterwe kan kom is nie meer nuut nie en word beskryf in boeke oor \u201cThe decline of the Roman Empire\u201d, \u201cWhy Nations Fail\u201d, \u201cHow the Mighty Fail\u201d, \u201cWhy Big Projects Fail\u201d ensovoorts. Die motivering hoekom \u2018n oorlewingsbenadering meer van toepassing vir hierdie debat is, is gegrond op die feit dat Suid-Afrika nog nooit \u2018n organisasie is of was nie met die gevolg dat leierskap, prosesse en opleiding nog nooit \u2018n sentrale rol vervul het nie. Iets wat nie bestaan nie, kan dus nie verbeter word nie. \u2018n Alternatiewe \u201cbegin\u201d word dus benodig en die eerste doelwit is om te oorleef (volgens Maslow).<\/p>\n<p>Die geskiedenis van Suid-Afrika wys hoofsaaklik dat die ANC vir oorlewing baklei het en dat hulle suksesvol oorleef het deur die gebruik van 2 handvatse<\/p>\n<p>1.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Die stryd tussen Engelse en Afrikaners<\/p>\n<p>2.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Twyfel in die Kerk<\/p>\n<p>Aangesien die Afrikanerregering die apartheidswette opgeskryf het, het die ANC onwillekeurig, maar ook willekeurige, voortdurende geteikende aksies teen die Afrikaner wat noual (amper) landuit is, (amper) sonder \u2018n Kerk sit en met nog steeds die stryd teen die \u201cplaaslike\u201d Engelse. Geen wonder hulle (en die Engelse) dink die Afrikaner is \u201cstupid\u201d nie.<\/p>\n<p>Om \u2018n oplossing te soek wat die Afrikaner (oral) sal laat oorleef, moet na \u2018n universele benadering gesoek word \u2013 iets wat sal werk vir almal. In beginsel is \u2018n \u201cscenario\u201d gebaseer op fundamentele onstuitbare aspekte oor tyd.<\/p>\n<p>Dit moet in ag neem dat die balans tussen kerk en staat vervaag en geleidelik vervang word met kommunikasie soos musiek en tegnologie, waarna finansies en globaliteit alles insluk totdat mense besef dat kultuur en natuur wesenlik is vir menslike voortbestaan. Die balans (spanning) word hier gehou deur kultuur\/natuur teenoor geld en globaliteit. \u2018n Toekomsaanduiding vir die Afrikaner soos afgelei hiervan is dat die Staat, asook die kerk, minder belangrik word en dat \u2018n gemeente of buurt-fokus versterk moet word.<\/p>\n<p>Die gemeente of buurte stem ooreen met vandag se wydverspreide meenthuiskomplekse (verwys ook na die Franse \u201cBastides\u201d) en word ook ondersteun deur die opkoms van \u201cgemeentes\u201d wat in tente vergader. Die verdonkering van die NG Kerk (Organizational Darkness \u2013 Howard F Stein) ondersteun die gedagte dat die kerk tot \u2018n einde gaan kom en dat die Kerk-Staat balans dus iets van die verlede is. Populasiegroei is vandag minder \u2018n probleem as wat geldgroei is en globaliteit se ondersteuning van arbeiders wat nie meer produktief (hoef te) wees nie dra by tot die afbreek van kultuur. Die verwagting is dat mense sal aktiveer om natuur en kultuur weer op te bou omdat die gewone familie nie daarsonder kan nie (tensy kinders in broeikaste grootword).<\/p>\n<p>Die voorwaardes vir oorlewing gaan dus in beginsel daaroor dat kommunikasie en prosesse in plek moet wees om gemeentes\/buurtes te ondersteun en nie die Staat of die Kerk nie (dit geld vir almal).<\/p>\n<p>Die kommunikasie vereistes is as volg:<\/p>\n<p>Indien mens aanvaar dat die basiese bestuursmodel van die samelewing bestaan uit makro, mikro en mikro-mikro vlakke, waar byvoorbeeld regerings op makro-vlak is, maatskappye op mikro-vlak en gemeentes op mikro-mikro vlak,\u00a0 kan mens aandui dat in die geval van minderhede moet kommunikasie die brug vorm tussen die gemeente\/buurte en makro-vlak deelnemers oor die aardbol. Daarvoor is \u2018n platform nodig, nie noodwendig soos \u2018n rekenaarplatform nie, maar meer soos \u2018n verhewe gesag wat seker maak alles word aangespreek op alle plekke wanneer dit nodig is.<\/p>\n<p>Die proses vereistes is as volg:<\/p>\n<p>1.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Strategie bepaling: dit behels die oorlewingsstrategie van die gemeente\/buurt in die normale verwysingsraamwerk van visie, missie, reputasie, beleid, implementering, uitkomste. Hierdie klink moeilik maar as mens onthou dat daar reeds meenthuiskomplekse is met toepaslike wetgewing dan raak dit makliker. Die hoof addisionele eienskap ter oorweging is onafhanklikheid of onafhanklke denke en aksies. Hiervoor is ook voorbeelde met verwysing na \u201cintentional communities\u201d met opleidingsgeleenthede aan plaaslike universiteite ens. Verder is Strategiese Konsultante beskikbaar (veral vanaf Amerika) wat dmv simulasies en kompeterende intelligensie heelwat bydrae kan maak tot die oorlewing van gemeentes\/buurtes.<\/p>\n<p>2.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Batebestuur: dit behels normaalweg menslike\/finansiele\/fisiese bates, maar hier word hoofsaaklik verwys na fisiese bates. Die gemeente\/buurt moet sy \u201ceie\u201d fisiese bates effektief bestuur oor die lang termyn, of te wel lewensiklusbestuur toepas. Hierdie aanwendingsveld is gedefinieer en beskikbaar in SA vanuit finansiele, tegniese en operasionele perspektiewe. Huidiglik word dit verkeerd aangewend wat nou lei tot \u2018n erge oorlewingsrisiko.<\/p>\n<p>3.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Kultuurmeting: Alhoewel daar heelwat navorsing oor kultuur en ekonomie is, was dit in die verlede moeilik om kultuur te bestuur omdat niemand dit kon meet nie. Dit kan vandag gedoen word en daarom is dit moontlik om die gemeentekultuur so te bestuur dat dit ekonomies voordelig bly.<\/p>\n<p>Die stappe soos bogenoem is op ho\u00eb-vlak beskryf maar dit is (nou) prakties uitvoerbaar (met bietjie hulp) deur enige gemeente\/buurt, agv \u2018n verskeidenheid voorbeelde plaaslik en oorse\u00eb.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Johann Theron Die Suid-Afrikaanse debat poog om die algemene gesprek te bevorder, om sodoende die land self te verbeter. Suid-Afrika is moontlik \u2018n organisasie, waarvan afgelei word dat gewone organisatoriese verbeteringstegnieke aangewend kan word soos byvoorbeeld: 1.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Leiding of leierskap met hernude energie en nuwe benaderinge 2.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Prosesverbetering en optimisering 3.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Kapasiteitsopbouiing met behulp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17721\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Voorwaardes vir oorlewing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17722,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[12742,4822,10333,12740,6120,12744,12743,12741],"class_list":["post-17721","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-bestuurstegnieke","tag-ekonomie","tag-godsdiens","tag-kerk","tag-kultuur","tag-optimisering","tag-prosesverbetering","tag-staat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17721","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17721"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17721\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17722"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17721"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17721"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17721"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}