{"id":17654,"date":"2013-09-16T16:03:52","date_gmt":"2013-09-16T14:03:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17654"},"modified":"2013-09-16T16:10:10","modified_gmt":"2013-09-16T14:10:10","slug":"guptas-minag-immigrasie-en-arbeidswette","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17654","title":{"rendered":"Guptas minag immigrasie- en arbeidswette"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/ann7.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17655\" alt=\"ann7\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/ann7.jpg\" width=\"276\" height=\"182\" \/><\/a>Die Guptas se TV-nuuskanaal ANN7 se erkenning dat vier van sy werknemers \u2018vakansie\u2019 gelys het as rede vir hul teenwoordigheid in Suid-Afrika, is nog \u2018n bewys van die vrye hand wat die ANC-regering o\u00ebnskynlik aan die Guptas gee om die septer te swaai met hul bedrywighede in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor kommunikasie, s\u00ea die VF Plus veroordeel die aangeleentheid \u2018ten sterkste\u2019 en dat dit herinner aan die Waterkloof- en Sun City-debakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns wil weet waarom die Guptas nie Suid-Afrikaners in diens neem nie? Veral wit en bruin mense word deur die regering verwerp waar dit by gelyke werksgeleenthede kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cNou doen die Guptas se maatskappy dieselfde deur Suid-Afrikaners van minderheidsgroepe werk te onts\u00ea en eerder mense van die buiteland in diens te neem terwyl die land se immigrasie- en arbeidswette in die proses geminag word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie vier werknemers is moontlik net die punt van die ysberg, en die VF Plus dring daarop aan dat die Guptas se bedrywighede rakende die wettigheid van al hul personeel in Suid-Afrika deeglik ondersoek word,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Alberts is dit wyd gepubliseer dat die Guptas met hul besoek aan Sun City nie van swart personeel gebruik wou maak nie en daarop aangedring het om deur wittes bedien te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWaar hulle egter self die geleentheid het om wittes of bruines in diens te neem, is di\u00e9 mense blykbaar skielik nie goed genoeg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit sal baie interessant wees om \u2018n ontleding te sien van die Guptas se personeel-samestelling in Suid-Afrika,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Guptas se TV-nuuskanaal ANN7 se erkenning dat vier van sy werknemers \u2018vakansie\u2019 gelys het as rede vir hul teenwoordigheid in Suid-Afrika, is nog \u2018n bewys van die vrye hand wat die ANC-regering o\u00ebnskynlik aan die Guptas gee om die septer te swaai met hul bedrywighede in die land. Adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17654\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Guptas minag immigrasie- en arbeidswette&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17655,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10605,12684,12685,12683],"class_list":["post-17654","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-guptas","tag-immigrasie-en-arbeidswette","tag-personeel-samestelling","tag-tv-nuuskanaal-ann7"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17654\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17655"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}