{"id":17551,"date":"2013-09-14T21:04:35","date_gmt":"2013-09-14T19:04:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17551"},"modified":"2013-09-14T21:04:35","modified_gmt":"2013-09-14T19:04:35","slug":"inligtingswet-moet-binne-ses-weke-hersien-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17551","title":{"rendered":"Inligtingswet moet binne ses weke hersien word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/inligtingswet2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17553\" alt=\"inligtingswet2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/inligtingswet2.jpg\" width=\"282\" height=\"179\" \/><\/a>Die parlement het \u2018n spertyd van ses weke gestel vir die hersiening van die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\">&#8220;Die ad hoc komitee moet teen 31 Oktober verslag doen aan die Nasionale Vergadering,&#8221; lui \u2018n parlement\u00eare verklaring.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\">\u2018n Kommitee van 12 lede sal nou voorleggings aanvra en verhore hou.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\">Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het pres. Jacob Zuma se besluit verwelkom om die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting terug te verwys na die parlement.\u00a0<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\">Die forum s\u00ea hy stem saam met die president dat afdelings 42 en 45 van die ontwerp irrasioneel en ongrondwetlik is. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront\u00a0 Plus s\u00ea \u2018n groot oorwinning is behaal deurdat pres. Jacob Zuma die gewraakte sogenaamde \u2018muilbandwet\u2019 teruggestuur het na die parlement weens die ongrondwetlikheid daarvan.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor Justisie,\u00a0 s\u00ea die VF Plus het die ANC by verskeie geleenthede gewaarsku dat die wetsontwerp ongrondwetlik is en dat dit geen toets in die Grondwethof sou deurstaan nie.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit is veral die gebrek aan \u2018n baie sterk openbare belang-verweer in die beoogde wet wat die VF Plus bekommerd gemaak het.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Sonder di\u00e9 verweer sou persone wat geklassifiseerde inligting besit, aan \u2018n misdryf skuldig wees en sou hulle na die hof moes gaan om te bevind of die inligting se bekendmaking in openbare belang is. Verskeie ander partye asook\u00a0 die burgerlike samelewing het ook hierdie siening gehuldig.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het tesame met die IVP in Agustus 2012 die goedkeuring van die wet strategies vertraag deur 123 wysigings aan te beveel\u00a0 ten einde die wet te verbeter.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die wysigings is ook strategies voorgestel \u2018n dag voordat die wet in die nasionale vergadering sou dien sodat dit volgens parlement\u00eare re\u00ebls weer terugverwys moes word na die betrokke ad hoc-komitee vir behandeling<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Desnieteenstaande hierdie poging het die ANC steeds later die wetsontwerp deurgestoomroller deur onder meer hul eie LP\u2019s te dreig indien hulle nie vir die wet sou stem nie.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die onbedoelde gevolg van die ANC se optrede is dat dit die opposisie saamgesnoer het tot \u2018n geskiedkundige front teen die ANC wat die platform gel\u00ea het vir toekomstige samewerking en koalisievorming vir die 1014-verkiesing.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die versekerings wat die voorsitter van die ad hock-komitee , mnr, Cecil Burgess, gegee het dat die wetsontwerp wel grondwetlik is , is met die terugverwysing deur die president as heeltemal onwaar bewys.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus sal voortgaan om saam met die opposisie te stry om te verseker dat die wet waarborge sal bied wat die burgers van Suid-Afrika deur \u2018n verweer van openbare belang sal beskerm teen vervolging wanneer korrupsie openbaar gemaak word. <span style=\"font-family: Arial,sans-serif;\">&#8211; Sapa\/praag<br \/>\n<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die parlement het \u2018n spertyd van ses weke gestel vir die hersiening van die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting. &#8220;Die ad hoc komitee moet teen 31 Oktober verslag doen aan die Nasionale Vergadering,&#8221; lui \u2018n parlement\u00eare verklaring. \u2018n Kommitee van 12 lede sal nou voorleggings aanvra en verhore hou. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12600,6723,12601,11727,12602,12599],"class_list":["post-17551","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-inligtingswet","tag-jacob-zuma","tag-nasionale-vergadering","tag-ongrondwetlik","tag-suid-afrikaanse-nasionale-redakteursforum","tag-wetsontwerp-oor-die-beskerming-van-staatsinligting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17551","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17551"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17551\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17551"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17551"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17551"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}