{"id":17499,"date":"2013-09-12T19:23:54","date_gmt":"2013-09-12T17:23:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17499"},"modified":"2013-09-12T19:23:54","modified_gmt":"2013-09-12T17:23:54","slug":"sa-se-huidige-kiesstelsel-die-beste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17499","title":{"rendered":"SA se huidige kiesstelsel die beste"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17500\" aria-describedby=\"caption-attachment-17500\" style=\"width: 244px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/muldertina.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-17500\" alt=\"Mulder en Joemat-Pettersson\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/muldertina.jpg\" width=\"244\" height=\"206\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17500\" class=\"wp-caption-text\">Mulder en Joemat-Pettersson<\/figcaption><\/figure>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die huidige proporsionele kiesstelsel is die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika<\/span><span lang=\"AF\"><span lang=\"EN-US\"> het Dr. Pieter Mulder, <\/span><\/span><span lang=\"AF\"><span lang=\"EN-US\"><span lang=\"EN-US\">VF Plus-leier en adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye verklaar<\/span><\/span>. Omdat dit die beste kiesstelsel vir Suid-Afrika is, behoort dit behou te word en nie verander te word nie. Dit is die bevinding van \u2019n navorsingstudie oor kiesstelsels wat vir \u2019n doktorsgraad aan die Noordwes Universiteit gedoen is.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare leier, Pieter Groenewald, het hierdie week sy doktorsgraad in Politieke Studies by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit ontvang met hierdie studie. Die titel van sy proefskrif is: \u201cDie Suid-Afrikaanse nasionale kiesstelsel \u2013 \u2019n kritiese ontleding en alternatiewe.\u201d Die studie is gedoen onder leiding van prof. Andre Duvenage van die Noordwes-universiteit.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die doel van sy studie was om te bepaal of die bestaande geslotelys- proporsionele verteenwoordigende kiesstelsel die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika is. In sy studie het dr. Groenewald twaalf verskillende kiesstelsels se voor- en nadele ontleed. Dit is gedoen aan die hand van \u2019n evalueringsmodel wat hy ontwikkel het. Die evalueringsmodel bestaan uit verskillende kriteria waarteen elk van die twaalf kiesstelsels gemeet is. Sy bevinding was dat die huidige geslotelys- proporsioneel verteenwoordigende kiesstelsel, die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika is, en ook behou moet word. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die kritiek teen die huidige kiesstelsel is dat dit te veel mag aan party strukture gee en nie die verantwoording van verteenwoordigers verseker nie. Dr. Groenewald het bevind dat kiesstelsels nie die mate van verantwoording van verteenwoordigers verseker nie. Dit word verseker deur die interne re\u00ebls en dissipline van die verteenwoordigers se politieke partye. Dit is ook nie kiesstelsels wat kandidate in \u0149 verkiesing aanwys nie, maar die onderskeie politieke partye. In enige aanwysing van kandidate sal die leierskap en partyburokrasie \u0149 bepaalde rol speel, ongeag die tipe kiesstelsel.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die VF Plus se verteenwoordigers in die parlement is tans die hoogs gekwalifiseerde span in die parlement met drie doktorsgrade en \u2019n advokaat in hulle midde.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige proporsionele kiesstelsel is die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika het Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye verklaar. Omdat dit die beste kiesstelsel vir Suid-Afrika is, behoort dit behou te word en nie verander te word nie. Dit is die bevinding van \u2019n navorsingstudie oor kiesstelsels wat vir \u2019n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17499\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA se huidige kiesstelsel die beste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17500,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[12546,12547,12164,12549,5950,12550,12545,12551,12548],"class_list":["post-17499","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-adjunk-minister-van-landbou","tag-bosbou-en-visserye","tag-dr-pieter-mulder","tag-parlementere-leier","tag-pieter-groenewald","tag-potchefstroomkampus-van-die-noordwes-universiteit","tag-proporsionele-kiesstelsel","tag-suid-afrikaanse-nasionale-kiesstelsel","tag-vf-plus-leier"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17499","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17499"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17499\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17500"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17499"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17499"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17499"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}