{"id":17462,"date":"2013-09-11T09:19:07","date_gmt":"2013-09-11T07:19:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17462"},"modified":"2013-09-11T11:41:35","modified_gmt":"2013-09-11T09:41:35","slug":"obama-probeer-kongres-oorreed-om-sirie-te-bombardeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17462","title":{"rendered":"Obama probeer Kongres oorreed om Siri\u00eb te bombardeer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/knikbama.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17463\" alt=\"knikbama\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/knikbama.jpg\" width=\"283\" height=\"178\" \/><\/a>Amerika se president Barack Obama het die Amerikaanse Kongres gevra om die stemmery vir goedkeuring om milit\u00eare aanvalle op Siri\u00eb te loods, uit te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama sal nie die nodige steun vir sy aanvalsplan in die Kongres kry nie. Sen. <span class=\"taxInlineTagLink\">John McCain<\/span> (R-Ariz.) en Sen. <span class=\"taxInlineTagLink\">Lindsey Graham<\/span> (R-S.C.) het naarstiglik probeer om die aanval te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Guardian het vroe\u00ebr onthul dat McCain omkoopgeld van superryk bankiers, die Rothschilds aanvaar het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president het ges\u00ea die uitstel &#8220;sal aan Rusland kans te gee om Damaskus te oorreed om sy chemiese wapens te oorhandig&#8221;. Damaskus het reeds ingestem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorsitter van die Senaatskomitee vir gewapende optrede &#8211; Carl Levin &#8211; s\u00ea Obama wil Siri\u00eb en Rusland daarop wys dat hy ernstig is oor die chemiese wapenkwessie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Senaat het Dinsdagaand met debatvoering begin ter ondersteuning van Obama se aanvalsplan. Die Senatore wat die aanval steun kry meer as 80% van hul skenkings van milit\u00eare kontrakteurs.<\/p>\n<p>Obama het intussen weereens argumente probeer vind om optrede teen die Siriese regering te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het in &#8216;n toespraak wat regstreeks op Amerikaanse televisie gelewer is, benadruk dat die Siriese regering ongetwyfeld vir die chemiese aanval op Siriese burgers verantwoordelik is. Die VSA beweer dat die bewyse &#8220;logiese afgelei&#8221; kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerika beskik oor geen vaste bewyse dat Siri\u00eb vir die gifgasaanval verantwoordelik is nie. Rusland het intussen ges\u00ea dat bewyse gevind is dat die beeldmateriaal wat die Withuis gebruik, vervals is.<\/p>\n<p>Twee Europese joernaliste van twee afsonderlike gesaghebbende koerante, &#8216;n Belg Pierre Piccinin en Italianer Domenico Quirico, bevestig dat die Amerikaans-gesteunde rebelle vir die gifgasaanval verantwoordelik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president het in sy toespraak, onder andere, ges\u00ea dat &#8220;ander tiranne&#8221; ook moontlik gifgasse sal aanwend indien die VSA niks omtrent Siri\u00eb doen nie. Amerika het &#8216;n aantal jare gelede die grootste gifgasaanval ooit in die Midde-Ooste teen duisende Koerdiese burgerlikes gesteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea ook dat al-Kaida bemoediging uit die w\u00eareld se daadloosheid sal put. Di\u00e9 opmerking het vir heelwat verbasing gesorg, aangesien die VSA al-Kaida in Siri\u00eb aktief oplei, bewapen en finansieel steun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se toespraak kom te midde van toenemende internasionale verdeeldheid oor en druk op die VSA om af te sien van die voorgestelde bombardement van Siri\u00eb. Frankryk het skielik hul ywerige steun teruggetrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vergadering deur die Verenigde Nasies Veiligheidsraad is ter elfder ure afgestel, nadat Rusland sy versoek om &#8216;n sessie onttrek het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika se president Barack Obama het die Amerikaanse Kongres gevra om die stemmery vir goedkeuring om milit\u00eare aanvalle op Siri\u00eb te loods, uit te stel. Obama sal nie die nodige steun vir sy aanvalsplan in die Kongres kry nie. Sen. John McCain (R-Ariz.) en Sen. Lindsey Graham (R-S.C.) het naarstiglik probeer om die aanval te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17462\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama probeer Kongres oorreed om Siri\u00eb te bombardeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17463,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12518,6726,12519,11995,6939,8960,2078,10641],"class_list":["post-17462","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-amerika-se-president","tag-barack-obama","tag-john-mccain","tag-kongres","tag-lindsey-graham","tag-rothschilds","tag-rusland","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17462"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17462\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17463"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17462"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17462"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}