{"id":17415,"date":"2013-09-10T08:53:07","date_gmt":"2013-09-10T06:53:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17415"},"modified":"2013-09-10T08:53:34","modified_gmt":"2013-09-10T06:53:34","slug":"petroljoggiestaking-intimidasie-aangemeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17415","title":{"rendered":"Petroljoggiestaking: Intimidasie aangemeld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/pompe.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17416\" alt=\"pompe\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/pompe.jpg\" width=\"295\" height=\"171\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/pompe.jpg 295w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/pompe-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 295px) 85vw, 295px\" \/><\/a>&#8216;n Voorval van intimidasie is by &#8216;n vulstasie in Pietermaritzburg aangemeld nadat &#8216;n staking van petroljoggies landwyd begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eienaar van &#8216;n vulstasie wat nie sy naam genoem wil h\u00ea nie, s\u00ea &#8216;n groep van vier mans in Numsa T-hemde het by die vulstasie opgedaag en sy personeel wat vir werk opgedaag het, met geweld gedreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die personeel moes die perseel noodgedwonge verlaat. Numsa in die provinsie kon nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petroljoggies is onder die vakbondlede wat begin staak het. Dit sluit ook werknemers van onderdele-kleinhandelaars en paneelkloppers in. Optogte is Maandag in Gauteng en in die Wes-Kaap gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sekere vulstasies in en om Johannesburg is steeds operasioneel met die minimum aantal personeellede, terwyl ander heeltemal tot stilstand gekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vulstasie-eienaars in die noorde van Johannesburg het self ingespring om klante te bedien en ook van nie-vakbondlede gebruik gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofsekretaris van Numsa, Irvin Jim het die stakende lede beveel om tuis te bly en hul vrye tyd te geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook diegene wat nie aan die staking wil deelneem nie, as rotte uitgekryt en ges\u00ea die momentum van die arbeidsoptrede moet nie verlore gaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Numsa se griefskrif is gister aan die motorbedryf en die Petroleum Kleinhandelaarsvereniging oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Petroleum Kleinhandelaarsvereniging s\u00ea die egter salariseise van Numsa-lede is nie volhoubaar nie. Die werkers eis &#8216;n verhoging van R30 per uur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorsitter van die vereniging, Gerrie Lewis s\u00ea die eis beteken &#8216;n verhoging van meer as 100 persent. In die stadium is dit onduidelik wanneer onderhandelings sal hervat word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbondfederasie Cosatu wou intussen nie reageer nadat sy geskorste hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, stakende Numsa-werkers in Randburg toegespreek het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi het kan sy huidige penarie vererger aangesien dit as &#8216;n skending van sy skorsing beskou kan word. Numsa is tans in &#8216;n hofgeding gewikkel om Cosatu te dwing om Vavi se skorsing terug te trek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi s\u00ea hy het die saamtrek in sy persoonlike hoedanigheid bygewoon, en daar die voorwaardes weerhou hom nie daarvan om iemand toe te spreek nie. &#8211; Sapa\/praag<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Voorval van intimidasie is by &#8216;n vulstasie in Pietermaritzburg aangemeld nadat &#8216;n staking van petroljoggies landwyd begin het. Die eienaar van &#8216;n vulstasie wat nie sy naam genoem wil h\u00ea nie, s\u00ea &#8216;n groep van vier mans in Numsa T-hemde het by die vulstasie opgedaag en sy personeel wat vir werk opgedaag het, met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17415\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Petroljoggiestaking: Intimidasie aangemeld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17416,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12459,12457,12456,12458,5335,12455,12460,2103],"class_list":["post-17415","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-griefskrif","tag-hoofsekretaris-van-numsa","tag-intimidasie","tag-irvin-jim","tag-numsa","tag-petrojoggiestaking","tag-suid-afrikaanse-petroleum-kleinhandelaarsvereniging","tag-vulstasies-dalk-saans-toe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17415\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17416"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}