{"id":1733,"date":"2008-05-20T23:32:56","date_gmt":"2008-05-20T23:32:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1733"},"modified":"2008-05-20T23:32:56","modified_gmt":"2008-05-20T23:32:56","slug":"hospitale-in-jhb-soos-slagpale","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1733","title":{"rendered":"Hospitale in Jhb soos &#8216;slagpale&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Weereens  doen die regering net lippediens aan die beginsels van menseregte. Op papier is  &lsquo;n lewe in beginsel baie werd, maar in die praktyk word mense se lewens, veral  wat die staat se gesondheidsektor betref, gereduseer tot &lsquo;n nommer wat  geprosesseer word binne &lsquo;n ongeduldige stelsel wat in baie gevalle sonder  empatie, befondsing, opleiding en kapasiteit funksioneer. Dit is die arm mense  se slagpale en veral die ouer geslag se poort na die dood. Dit is die  werklikheid van die hospitale in Johannesburg.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Adv.  Alberts vermeld in die lig hiervan die geval van me. Antoinette Hattingh, &lsquo;n  moeder van twee tieners, wat verlede week afgesterf het weens blatante  nalatigheid toeskryfbaar aan die gebrekkige behandeling wat sy by &lsquo;n  Johannesburgse hospitaal ontvang het. Me. Hattingh het &lsquo;n wond in haar voet  gehad waarvoor sy na die betrokke hospitaal gegaan het vir behandeling. Weens  vertraagde behandeling het die wond omgesit in gangreen. Op hierdie stadium kon  die gangreen se verspreiding steeds gekeer word, maar die verpleegsters het  geweier om die wond te behandel omdat dit volgens hulle &ldquo;te veel gestink het&rdquo;.  Die gevolg was dat die siekte versprei het en me. Hattingh se been moes ten  einde laaste afgesit word! Die medikasie wat na die operasie aan haar  voorgeskryf is, het nie met haar geakkordeer nie en me. Hattingh se ellendes het  net vermeerder. Verlede week na &lsquo;n skielike koma, het me. Hattingh tragies  gesterf. Dit is destemeer tragies indien mens in ag neem dat me. Hattingh se  dood vermy kon gewees het. Sy is ook ongelukkig net een van vele mense wat deur  die publieke gesondheid-sorgstelsel in die steek gelaat is.  <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die  VF Plus gaan hierdie saak verder ondersoek en die nodige stappe neem om die  hospitaal-owerhede en departement van Gesondheid tot verantwoording te roep  aangaande die toestande in hospitale. Formele regstappe is ook nie uitgesluit  nie. Hierdie situasie moet nou omgedraai word of dit sal binnekort nie meer sin  maak vir mense om staatshospitale te gebruik nie. Die algemene wysheid onder die  arm gemeenskappe is dat dit beter is om siek by die huis te wees as om na &lsquo;n  staatshospitaal te gaan vir behandeling. Was dit nie die toestand tydens die  donker Middeleeue waarin ons onsself nou weereens bevind  nie?<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Adv.  Alberts het verder verklaar dat as die ANC-regering selftevrede kan voel dat sy  eie burgers sulke swak behandeling kry, is dit ook goed te verstane dat hulle  die morele atmosfeer geskep het vir die xenofobiese aanvalle op immigrante die  afgelope tyd. Geen lewe het enige waarde nie, of die persoon &lsquo;n Suid-Afrikaner  of immigrant is.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Adv.  Alberts het ook sy visier op die sogenaamde amptelike opposisie gerig. Die DA se  amptelike woordvoerder oor gesondheid, mnr. Jack Bloom, publiseer deesdae  gereeld klein niksseggende briefies in koerante oor die swak toestand van die  hospitale in Suid-Afrika. Die DA, wat groot gewag maak oor die feit dat hulle  die regering aanvat en beter dienslewering verseker, het egter geen program van  aksie om hospitale te verbeter nie en skep &lsquo;n mitologiese beeld van &lsquo;n sterk  party wat eintlik net op &ldquo;grandstanding&rdquo; neerkom. Boonop het die DA-raadslid in  die wyk waar me. Hattingh woonagtig was, dit duidelik in die publiek gestel dat  sy nie belangstel in die arm mense se lot nie. &lsquo;n Party wat net briefies na die  pers stuur, verdien nie die vertroue van die burgers van Suid-Afrika  nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&ldquo;Dis  nie net tyd om die ANC uit te stem nie, maar dis duidelik dat &lsquo;n nuwe opposisie  nodig is wat empatie met mense van alle vlakke van die samelewing kan betoon, &lsquo;n  opposisie wat beide individue en gemeenskappe se lot verstaan en help verbeter&rdquo;,  het adv. Alberts beaam.&nbsp; Die  slagoffers van hierdie gebroke en bose stelsel, soos me. Antoinette Hattingh,  moet &lsquo;n rigtingwyser word vir &lsquo;n beter lewe sodat hulle afsterwe betekenis sal  h&ecirc;.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/svarochnoe_i_pusko_zaryadnoe_oborudovanie\/\">\u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0441\u0432\u0430\u0440\u043e\u0447\u043d\u043e\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&ldquo;Basiese  dienste in Johannesburg is besig om op alle fronte agteruit te gaan. Tekenend  hiervan is die groeiende groep slagoffers van hospitale in die stad. Veral onder  arm mense, wat nie &lsquo;n mediese fonds kan bekostig nie en wat noodgedwonge moet  staatmaak op die publieke hospitale, het die gesegde ontwikkel dat om hospitaal  toe te gaan gelykstaande is om na die slagpale te gaan. &lsquo;n Mens gaan net soontoe  indien jy wil sterf. Dit is die realiteit waarmee arm gemeenskappe in  Johannesburg gekonfronteer word&rdquo;, het adv. Anton Alberts, VF Plus-raadslid in  die Johannesburg Metroraad ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[1641,21089,21108],"class_list":["post-1733","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-hospitale-in-jhb-soos-slagpale","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1733"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1733\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1733"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1733"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}