{"id":17309,"date":"2013-09-08T08:38:11","date_gmt":"2013-09-08T06:38:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17309"},"modified":"2013-09-08T08:42:02","modified_gmt":"2013-09-08T06:42:02","slug":"word-afrikaanse-media-deur-veiligheidsdienste-gemanipuleer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17309","title":{"rendered":"Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_6030\" aria-describedby=\"caption-attachment-6030\" style=\"width: 153px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/landman_christo.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-6030\" alt=\"landman_christo\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/landman_christo.jpg\" width=\"153\" height=\"193\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-6030\" class=\"wp-caption-text\">Dr. Christo Landman<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die lig van die vreemde verskynsel dat Afrikaanse media en meningsvormers dikwels standpunt inneem t\u00e9\u00e9n die belange van Afrikaners of hulle daarvan probeer oortuig om van hul bates afstand te doen, het praag die volgende vrae aan \u2018n kenner gevra: Is Afrikaanse media ge\u00efnfiltreer? Is daar joernaliste wat ook agente van die staat of selfs buitelandse inligtingsdienste is wat die niksvermoedende koerantlesers of radioluisteraars se sienings probeer be\u00efnvloed?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het oor hierdie en ander kwessies met Dr. Christo Landman gesels. Hy is \u2018n voormalige hoof van koverte projekte by die departement van buitelandse sake en was ook hoof van missie in Berlyn. Onder die P.W. Botha-regering het hy in die Staatsveiligheidsraad gedien en is dus vertroud met die modus operandi van veiligheidsdienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: Dr. Landman, speel veiligheidsdienste steeds \u2018n groot rol in ons land?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Onthou, veiligheidsdienste is vrygestel van regstellende aksie. Dit beteken dat hulle nog steeds mense uit die ou orde gebruik om hul projekte te doen. Hoe kan dit anders wees?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dink maar aan die Boeremagsaak &#8211; daar is ernstige bewerings dat die aangeklaagdes deur veiligheidsdienste verlei is.<\/p>\n<p><strong>praag: Is veiligheidsdienste ook by propaganda betrokke, be\u00efnvloeding van die openbare mening, ens.?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Vir seker is hulle! In die operasionele werk van die vorige regering het ons van dieselfde tegnieke gebruik gemaak. Ons het frontorganisasies gestig, en ons het betaalde persone gehad wat propagandawerk gedoen het. Op grond van hierdie stand van sake, is hierdie proses steeds aan die gang\u2026 Dis \u2018n internasionale proses en hoogs onwaarskynlik dat dit ni\u00e9 hier gedoen word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: Hoe weet \u2018n mens of \u2018n spesifieke persoon \u2018n agent is?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman \u2018n Mens ontwikkel \u2018n neus vir hierdie goed. S\u00f3 het ek byvoorbeeld in my loopbaan as amptenaar verskillende mense te\u00ebgekom wat gepoog het om \u2018n houvas op my te kry en om my dop te hou. Hulle het my konstant dopgehou. Mense het my kom sien met bedenklike motiewe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: En as dit gaan oor die inwin van menings, hoe werk dit?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: \u2018n Mens ontwikkel \u2018n neus as iemand skielik opduik en \u2018n meningsmous word. Wat motiveer hom? Word hy gebruik om \u2018n sekere effek daar te stel, so \u2018n persoon? Ek praat nie van \u2018n spesifieke persoon nie. Dit kom verdag voor as \u2018n ou skielik orals opduik. In die jongste geledere is daar \u2018n buitelander wat gedurig oor sus en so kom kers opsteek. Hoe bekostig iemand dit om ses of sewe keer per jaar Suid-Afrika toe te vlieg omdat jy kamstig so lief is vir die land?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: Hoe word die media deur veiligheidsdienste gebruik?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Die mediamense is soos assuransiemense; dis mense wat by jou aankom vir \u2018n storie. Hulle is dus gemaklike pionne van veiligheidsdienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: U s\u00ea dat \u2018n mens \u2018n neus ontwikkel\u2026 Wat sou u s\u00ea is tekens dat iemand in die media dalk vir \u2018n veiligheidsdiens werk?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: As hy \u2018n meningsmous begin raak en herwaarts en derwaarts begin uitsprake maak. Hoekom is dit so? Wat motiveer hom? Hoekom het hy soveel toegang tot media? Ek of u het nie soveel toegang nie. Hy begin orals opduik.<\/p>\n<p><strong>praag: Sou dit reise deur die land of oorsee insluit?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Ek sou so s\u00ea. As \u2018n ou so wyd en syd begin opduik, moet jy weet daar is \u2018n slang in die gras. Hy beskik oor middele, asook toegang. Wie befonds hom en wie skep vir hom daardie vermo\u00eb?<\/p>\n<p><strong>praag: Hoe werk dit in die praktyk?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: In die praktyk is daar \u2018n drievlakstelsel: Die eerste vlak is kantoorpersoneel, wat gewoonlik aan almal bekend is. Die tweede vlek werk onder dekking. Die persoon het een of ander alibi. Byvoorbeeld, die hoof van die buitelandse veiligheidsdiens in Nederland het hom in my tyd as \u2018n IT-handelaar voorgedoen. So \u2018n persoon beskik oor hanteerders, koverte hanteerders. Hanteerders het op hul beurt weer agente. Die derde vlak is die inligtingsversamelaars. Hulle werk geheel en al kovert. Die houvas wat \u2018n regering op sulke mense het, is \u2018n uiters geheime veiligheidsklaring. Daar is ook drie vlakke van geheimhouding: vertroulik, geheim en uiters geheim.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/print_media_manipulation.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-17310 alignright\" alt=\"print_media_manipulation\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/print_media_manipulation-300x187.png\" width=\"300\" height=\"187\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/print_media_manipulation-300x187.png 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/print_media_manipulation.png 561w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>praag: Gebeur dit dat meningsmouse, soos u hulle noem, die openbare mening probeer be\u00efnvloed?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Ja, absoluut, dis hulle taak! Hulle versamel inligting maar is ook besig met infiltrasie. Hulle bedryf propaganda en infiltreer organisasies onder dekking dat hulle konserwatief is en lei mense in lokvalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: Sou dit hulle taak wees om bepaalde mense en instansies te diskrediteer?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: Hul take is so wyd soos die Heer se genade. Geheime organisasies wat in die NP se tyd gestig is om die konserwatiewe politici te diskrediteer, het miljoene rande daarvoor ontvang. Disinformasie is \u2018n wetenskap wat deur die Russe in die Nazi-tyd vervolmaak is. Om \u2018n onlangse voorbeeld te noem: die Afrikanerbond het \u2018n verslag in die parlement oor landbou en grond gaan lewer. En nou is daar \u2018n klomp mense wat nooit die verslag gelees het nie, wat hul menings op koerantberigte baseer. Beriggewing is absoluut oppervlakkig, terwyl die verslag baie goed is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is nog \u2018n ander meganisme. Inligting moet deur \u2018n spesiale liggaam vertolk word. Feite word vergelyk met mekaar om \u2018n waarheidselement te postuleer. \u2018n Teenstrategie kan nie op valse inligting gegrond wees nie. Die teenstrategie word gebruik om jou te neutraliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: Watter soort mens of organisasie word gewoonlik geneutraliseer?<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman: As jy onder die aandag kom! As jy onder die aandag kom, dan moet jy aanvaar dat daar strategie\u00eb in werking gestel sal word om jou te neutraliseer. Sodra jy \u2018n faktor word, is jy \u2018n teiken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek staan by my standpunt wat ek destyds tydens die heel eerste vergadering van die Vryheidsfront gestel het. As jy \u2018n volk wil bevry, moet jy iets soos \u2018n privaatveiligheidsorganisasie oprig, maar ook \u2018n elitekorps om luistervinke uit te vang. Daar moet ook \u2018n geheime strategie wees om vyandelike strategie\u00eb tre neutraliseer. Ons het \u2018n geheime Broederbond nodig wat kovert werk. Op die oomblik is ons feitlik magteloos: voor jy iets kan doen, word dit geneutraliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>praag: U praat van \u201cneutraliseer\u201d&#8230; Hoe word dit gedoen?<\/strong><\/p>\n<p>Landman: Daar is nie \u2018n magtiger wapen as die pen om d\u00edt te doen nie. Dis met \u2018n pen wat daar \u2018n streep deur jou getrek word, klaar!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die lig van die vreemde verskynsel dat Afrikaanse media en meningsvormers dikwels standpunt inneem t\u00e9\u00e9n die belange van Afrikaners of hulle daarvan probeer oortuig om van hul bates afstand te doen, het praag die volgende vrae aan \u2018n kenner gevra: Is Afrikaanse media ge\u00efnfiltreer? Is daar joernaliste wat ook agente van die staat of [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":17310,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134,29],"tags":[1241,12351,8613,12349,10671,7721,12350,12348],"class_list":["post-17309","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","category-s32-feuilleton","tag-christo-landman","tag-frontorganisasies","tag-media","tag-meningsmous","tag-onderhoud","tag-pw-botha","tag-staatsveiligheidsraad","tag-veiligheidsdienste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17309","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17309"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17309\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17310"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17309"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17309"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17309"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}