{"id":17254,"date":"2013-09-05T20:28:36","date_gmt":"2013-09-05T18:28:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17254"},"modified":"2013-09-05T20:28:36","modified_gmt":"2013-09-05T18:28:36","slug":"lur-gee-bevel-dat-blou-ligte-aangeskakel-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17254","title":{"rendered":"LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mogale.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17255\" alt=\"mogale\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mogale.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a>Humphrey Mmemezi, destyds LUR vir plaaslike regering en behuising, het kort voor Thomas Ferreira se ongeluk beveel dat die blou ligte op sy motor aangeskakel moet word, het die Krugersdorpse landdroshof Donderdag gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mmemezi het aanvanklik gelieg en ges\u00ea hy was nie in die voertuig toe die ongeluk gebeur het nie. Die Gautengse premier het egter later met die sak patats vorendag gekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder van die LUR se voertuig het homself ook nie aan die beseerde kind gesteur nie en net die skade aan sy voertuig bekyk, het omstanders aan die media bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mmemezi het di\u00e9 blouligbevel aan sy bestuurder, Joseph Semitjie, gegee voor hulle die LUR se huis op die dag van die ongeluk in November 2011 verlaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het nie die blou ligte gebruik omdat ons wou nie. Die LUR het ons ges\u00ea om dit te doen,&#8221; het Semitjie se voormalige kollega Nomakhosi Onica Mashifane aan die hof ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Semitjie staan tereg op vier aanklagte, waaronder die versuim om bystand aan beseerdes op &#8216;n ongelukstoneel te verleen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mashifane, wat ook nie haar gevorderde bestuurskursus voltooi het nie, het ges\u00ea hulle het nie stilgehou by stoptekens terwyl hulle die LUR vervoer het nie, omdat hulle haastig was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea toe hulle in Paardekraal-rylaan in Krugersdorp aankom, het hulle die sirene aangeskakel om ander motoriste bewus te maak dat hulle aankom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die motoriste uit verskillende rigtings het weens die sirene tot stilstand gekom en ons het gedink dit is veilig om aan te hou ry,&#8221; het Mashifane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe hulle aangehou ry het, het hulle &#8216;n geluid aan die linkerkant van die voertuig gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons was reeds verby die kruising toe ons die geluid hoor en ons het toe gesien dat ons voertuig aan die linkerkant getref is,&#8221; het Mashifane ges\u00ea. &#8211; Sapa<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Humphrey Mmemezi, destyds LUR vir plaaslike regering en behuising, het kort voor Thomas Ferreira se ongeluk beveel dat die blou ligte op sy motor aangeskakel moet word, het die Krugersdorpse landdroshof Donderdag gehoor. Mmemezi het aanvanklik gelieg en ges\u00ea hy was nie in die voertuig toe die ongeluk gebeur het nie. Die Gautengse premier het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17254\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17255,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[227,12286,12287,9663,12264],"class_list":["post-17254","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anc","tag-bloulig-sirene","tag-humphrey-mmemezi","tag-krugersdorp","tag-thomas-ferreira"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17254","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17254"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17254\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17255"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17254"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17254"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17254"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}