{"id":17219,"date":"2013-09-05T13:23:01","date_gmt":"2013-09-05T11:23:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17219"},"modified":"2013-09-05T17:55:33","modified_gmt":"2013-09-05T15:55:33","slug":"talewet-geminag-in-staatsdiens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17219","title":{"rendered":"Talewet geminag in staatsdiens"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17220\" aria-describedby=\"caption-attachment-17220\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/robdavies.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-17220\" alt=\"robdavies\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/robdavies.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17220\" class=\"wp-caption-text\">Rob Davies, minister van handel en nywerheid<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het enkele weke gelede met \u2018n geskrewe vraag die onderverteenwoordiging van Afrikaans in die staatsdiens belig en veral in sekere afdelings van die department van handel en nywerheid waar nie \u2018n enkele Afrikaanssprekende personeellid is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe Talewet laat die gevaarligte nou rooi flikker vir die oorlewing van Afrikaans by staatsinstellings, s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor kuns en kultuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Alberts het regstellende aksie daartoe gelei dat Afrikaanssprekende personeel al hoe meer onderverteenwoordig raak in die staatsdiens. Die realiteit is dus dat daar bloot nie meer personeel beskikbaar is om Afrikaanssprekendes te help nie, ongeag die welklinkende beloftes van die ANC in di\u00e9 verband.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingevolge die Talewet moet elke nasionale department, -openbare entiteit en -openbare onderneming \u2018n taaleenheid stig en \u2018n taalbeleid h\u00ea wat bepaal in watter tale diens gelewer en gekommunikeer moet word en die instellings kan besluit watter drie van die elf amptelike tale gebruik sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Joyce Sukumane, direkteur van taalbeplanning en- ontwikkeling by die department van kuns en kultuur, het die week ges\u00ea daar sal nie teen een van die elf amptelike tale \u2018gediskrimineer\u2019 word nie, en Afrikaanssprekendes sal \u2018steeds daarop kan aandring\u2019 om in hul taal gehelp te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Alberts is di\u00e9 beloftes van dr. Sukumane betekenisloos en sonder enige waarborg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHier word beloftes gemaak dat Afrikaans gehandhaaf sal word en dat mense daarop sal kan aandring om in Afrikaans gehelp te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie tragiese ironie is dat Afrikaans by staatsinstellings reeds \u2018n worstelstryd om oorlewing voer en in sommige departemente reeds glad nie meer gebruik word nie omdat dat daar bloot geen Afrikaanssprekende personeel is nie. Die ANC se beloftes moet teen hierdie agtergrond gesien word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is reeds algemeen bekend dat Afrikaans \u2018n rare kommoditeit by alle staatsinstellings geword het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOndervinding het duur lesse geleer dat dit maklik is om beloftes te maak, maar dat dit weinig indien ooit uitgevoer word. Ons sal die situasie fyn dophou en sal nooit die handdoek ingooi waar dit kom by die stryd om Afrikaans nie,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het enkele weke gelede met \u2018n geskrewe vraag die onderverteenwoordiging van Afrikaans in die staatsdiens belig en veral in sekere afdelings van die department van handel en nywerheid waar nie \u2018n enkele Afrikaanssprekende personeellid is nie. Die nuwe Talewet laat die gevaarligte nou rooi flikker vir die oorlewing van Afrikaans by staatsinstellings, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17219\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Talewet geminag in staatsdiens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17220,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[227,12276,222,12275,12274,4640],"class_list":["post-17219","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anc","tag-department-van-handel-en-nywerheid","tag-regstellende-aksie","tag-staatsdiens","tag-talewet","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17219"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17219\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17220"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}