{"id":17195,"date":"2013-09-05T08:25:26","date_gmt":"2013-09-05T06:25:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17195"},"modified":"2013-09-05T17:10:39","modified_gmt":"2013-09-05T15:10:39","slug":"anc-se-da-saak-teen-buitelandse-kiesers-maak-nie-sin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17195","title":{"rendered":"ANC s\u00ea DA-saak teen buitelandse kiesers maak nie sin"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17197\" aria-describedby=\"caption-attachment-17197\" style=\"width: 188px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/vuvuzille1.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-17197\" alt=\"Vuvuzille blaas teen buitelandse kiesers\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/vuvuzille1.jpg\" width=\"188\" height=\"163\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17197\" class=\"wp-caption-text\">Vuvuzille blaas buitelandse stemme aan<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC s\u00ea die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor &#8216;n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, s\u00ea die DA se besluit om hom tot die hof te wend oor &#8216;n wetsontwerp wat nog deur die parlement oorweeg word, maak nie sin nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA en nog nege applikante het hofstukke oor die saak by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien. Die DA se uitvoerende voorsitter, James Selfe s\u00ea hulle wil h\u00ea dat Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, stemgeregtig is vir sowel die nasionale as die provinsiale verkiesings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle glo dat die wet ongrondwetlik mag wees omdat dit die reg tot &#8216;n provinsiale stem uitsluit. Die DA wil sodoende verhoed dat kiesers in die buiteland net in 2014 hul stemme uitbring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het aan Suid-Afrikaners die reg om te registreer en te stem in aanstaande jaar se algemene verkiesing besorg. Dr. Corn\u00e9 Mulder, VF Plus-woordvoerder oor binnelandse sake, s\u00ea dit is belangrik dat voornemende kiesers in die buiteland opnuut bewus gemaak word van hul regte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie verband sal die VF Plus van sosiale media soos Facebook en Twitter gebruik maak om die bepalings en implikasies van die nuwe opsie om wel in die buiteland te registreer en te stem, sterk uit te dra.<\/p>\n<p>Dr. Corn\u00e9 Mulder s\u00ea hierdie vergunning is bereik nadat die party tot in die Grondwethof daarvoor geveg het.<\/p>\n<p>Met die vorige verkiesing het die VF Plus \u2018n groot aksie gedryf om Suid-Afrikaners in die buiteland bewus te maak van die feit dat hulle mag stem en die party was ook aktief betrokke om voornemende kiesers behulpsaam te wees met administratiewe prosesse om hul stem uit te bring.<\/p>\n<p>\u201cDie VF Plus het vir hierdie reg van alle Suid-Afrikaners tot in die Grondwethof gestry. \u00a0Ons sal hierdie nuwe werklikheid onder die aandag van Suid-Afrikaanse burgers w\u00eareldwyd bring omdat die 2014-verkiesing baie belangrik gaan wees.<\/p>\n<p>Voor die VF Plus se oorwinning was net Suid-Afrikaanse regeringspersoneel, toeriste, studente en sportlui wat aan internasionale wedstryde in die buiteland deelgeneem het, toegelaat om te stem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC s\u00ea die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor &#8216;n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer. Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, s\u00ea die DA se besluit om hom tot die hof te wend oor &#8216;n wetsontwerp wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17195\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC s\u00ea DA-saak teen buitelandse kiesers maak nie sin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17197,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12250,12252,7599,12254,11727,12253,12251,7576],"class_list":["post-17195","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc-se-hoofsweep","tag-buitelandse-kiesers","tag-da","tag-kieserregistrasie","tag-ongrondwetlik","tag-stemgeregtiges","tag-stone-sizani","tag-vf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17195","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17195"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17195\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17197"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17195"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17195"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17195"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}