{"id":17189,"date":"2013-09-05T07:59:48","date_gmt":"2013-09-05T05:59:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17189"},"modified":"2013-09-05T07:59:48","modified_gmt":"2013-09-05T05:59:48","slug":"amerikaanse-aanval-op-sirie-eerste-hindernis-oorgesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17189","title":{"rendered":"Amerikaanse aanval op Siri\u00eb: Eerste hindernis oorgesteek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/kerry4.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-17190\" alt=\"kerry4\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/kerry4.jpg\" width=\"266\" height=\"189\" \/><\/a>&#8216;n Amerikaanse Senaatskomitee oor buitelandse betrekkinge het &#8216;n resolusie aanvaar ten gunste van milit\u00eare ingryping in Siri\u00eb, in weerwil van groot teenkanting wat onder gewone kiesers heers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tien senatore het ten gunste van die resolusie gestem, sewe daarteen en een het aangedui dat hy &#8220;teenwoordig&#8221; is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Senaat, wat deur die Demokrate beheer word, sal later di\u00e9 week oor direkte Amerikaanse milit\u00eare betrokkenheid in Siri\u00eb stem. Die VSA steun reeds Al-Kaida-vegters wat die Siriese president probeer ontsetel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huis van verteenwoordigers wat onder Republikeinse beheer is, moet ook oor die maatre\u00ebl stem alvorens pres. Barack Obama dit kan bekragtig. Die meeste Republikeine is daarteen gekant. Dit word slegs deur Neo-Konserwatiewes ondersteun wat nou betrokke is by die industri\u00eble en milit\u00eare kompleks.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het die kongres gevra om goedkeuring te gee vir o\u00ebnskynlik beperkte aanvalle op Siri\u00eb, in reaksie op president Bashar al-Assad se vermeende gebruik van chemiese wapens teen burgerlikes. Kritici meen egter dat die goedkeuring die president se magte veel verder sal uitbrei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarbenewens is sommiges skepties oor die getuienis wat deur die Obama-administrasie voorgehou word vir die gebruik van gifgas, aangesien John Kerry foto&#8217;s van Irak gebruik het om die aantal sterftes in Siri\u00eb aan te dik. Die foto is terugetrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het &#8216;n voormalige Britse ambassadeur, Craig Murray, te kenne gegee dat Britse intelligensie geen aanduiding van Siri\u00eb se betrokkenheid by die gifgasaanval kon vind nie. Murray het sy verbasing daaroor uitgespreek en ges\u00ea die inligting is deur Israel aan die VSA verskaf wat nie dieselfde insamelingskapasiteit het as die VK se Troodos-fasiliteit wat die Midde-Ooste betref nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Amerikaanse Senaatskomitee oor buitelandse betrekkinge het &#8216;n resolusie aanvaar ten gunste van milit\u00eare ingryping in Siri\u00eb, in weerwil van groot teenkanting wat onder gewone kiesers heers. Tien senatore het ten gunste van die resolusie gestem, sewe daarteen en een het aangedui dat hy &#8220;teenwoordig&#8221; is. Die Senaat, wat deur die Demokrate beheer word, sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17189\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse aanval op Siri\u00eb: Eerste hindernis oorgesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":17190,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5359,12239,12245,10642,12240,12243,12075,12244,12242,12241],"class_list":["post-17189","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-kaida","tag-amerikaanse-senaatskomitee","tag-bashar-al-assad","tag-chemiese-wapens","tag-demokrate","tag-huis-van-verteenwoordigers","tag-militere-ingryping-in-sirie","tag-neo-konserwatiewes","tag-pres-barack-obama","tag-republikeine"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17189","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17189"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17189\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}