{"id":1713,"date":"2008-05-18T13:59:01","date_gmt":"2008-05-18T13:59:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1713"},"modified":"2008-05-18T13:59:01","modified_gmt":"2008-05-18T13:59:01","slug":"barbare-nee-prof-brink-dis-jou-mense-daai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1713","title":{"rendered":"Barbare? Nee prof. Brink, dis jou mense daai"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Ek sal nie kan s\u00ea of sy familie dieselfde politieke ori\u00ebntering gehad&nbsp; het as hyself nie, maar weereens kom sekere dinge sterk na vore. Die sogenaamde monsters na wie hy verwys, diskrimineer nie, nie as dit kom by diefstal van die presidentswoning se weerligafleiers nie, en ook nie as dit kom by diefstal en moord op familielede van apartheidsaktiviste nie. Ek is jammer meneer, dat verlies deel is van die lewe behoort jy reeds teen di\u00e9 tyd te weet. Ek voel met jou vir die verlies van julle familie lid. En ongelukkig kan ek niks meer doen as meegevoel h\u00ea nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Wat ek wel sou wil weet, is hoekom skielik nou, nie \u2018n paar jaar terug nie, maar nou, nadat die monsters in jou binnekring begin maai het, is hulle skielik monsters? Of is dit juis die ding? As hulle elders wei, is hulle jou mense, maar sodra hulle aan jou binnekring raak, word hulle monsters. Wel, jy kan ongelukkig nie die brood aan albei kante gebotter h\u00ea nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soos die Zombies in die rekenaar speletjie \u201cReturn to Castle Wolfenstein\u201d (wat ek sterk kan aanbeveel as ontlaaimeganisme wat briljant werk in ons moderne tyd) nie diskrimineer tussen vriend en vyand nie, is die monsters wat jy in jou pen-en-papier-laboratorium geskep het ook glad nie diskriminerend nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle weet nie dat jy deel van die span wetenskaplikes was wat hulle geskep het nie, en hulle weet nie dat daar vriend en vyand is nie. Hulle tree op volgens hulle natuur, soos wat hulle gemaak is, sonder denke, sonder om vrae te vra. Dis die mooi van die saak. Geen vrae nie, geen uitsonderings nie, niks. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle is gemaak met le\u00eb skedels wat nie denke toelaat nie, vir die grootste hoeveelheid van hulle en dit is nie my toedoen nie, maar joune. Ek is nie die een wat geskreeu het dat hulle meer regte en beter lewens moet h\u00ea nie, maar jy. Dus kan jy nie die mense wat jy gehelp skep het sommer net monsters noem nie, dis mos monsteragtig om so te maak. Hoe is jou hart dan nou? <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dat jy hartseer is en baie gewis nie lekker voel nie kan ek begryp. Maar om hulle monsters te noem, nee man, los dit uit. Net ons rassistiese Afrikanerblankes noem die mense wat sulke dinge doen monsters en jy is nie een van ons nie, so moet jou nie daardie reg aanmatig nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die feit dat jy Afrikaans baie goed magtig is, is maar net \u2018n klein tegniese toevalligheid. Dat ons jou naam kan verander na Dr. Jekyll is gewis. Die feite is dat jy in die verlede jou met onheil besig gehou het en die slang wat jy getroetel het, het nou te groot geword om te beheer. Dit het verander in \u2018n monsterslang, \u2018n reusagtige onstuitbare ding waaroor nie jy of jou geesgenote enige beheer het nie. So moenie nou kla nie. Elke aksie het \u2018n reaksie; en die reaksie van jou aksies is op ons, en op jou. Die reaksie is dat jy nou die prys moet betaal. Ons almal moet betaal vir die ondier wat jy en jou soort help skep het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Dat die ding moes gebeur, is totaal onnodig. Indien jy in die verlede, tesame met jou geesgenote dieselfde energie sou bestee het om die land op te bou en nie monsters te maak nie, was die saak dalk nie vandag op die nuus nie, maar dit het gebeur en niks wat jy nou doen en s\u00ea sal <\/span>meer die verlede verander nie. &nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Hoewel daar nog \u2018n klein kans is indien jy en jou geesgenote die boot kan swaai n\u00e1 die nodige hartsverandering, selfs \u2018n hartoorplanting indien nodig. Dis tyd dat julle vir terapie en sjirurgie sal moet gaan. En dit beter deksels vinnig gebeur ook.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Maar as julle nou niks doen nie, is julle self direk verantwoordelik vir dit wat nog wag, en glo my, ons blanke Afrikaners sien nie tans \u2018n mooi toekoms nie. Dis nou die tyd vir julle klomp wat die land in die verlede so afgekraak het om voor die rekenaars te gaan sit en planne te beraam.<\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\">Planne om die skeppings van julle te stuit voor dit ons almal verswelg, vernietig en verbrysel, sodat selfs die gedagte van die Afrikaner nie eers meer in die geheue van die eks-Suid-Afrikaners wat oorsee sit, sal oorbly nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">Dis nou nie meer in ons hande nie, maar in julle s\u2019n. In die pen wat julle so lustig geswaai het in die verlede. Dis tyd dat julle die pen moet opneem en begin om \u2018n ander wysie aan die orkes te dirigeer, een van samewerking en lewe, nie een van moord en vernietiging nie. So, begin werk aan die nuwe storie vir \u2018n toekoms.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/roboty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u0444\u043e\u0440\u043c\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Dis nogal hartseer as openbare figure soos Andre P. Brink, alias mnr. Hyde, &nbsp;die stelling maak dat dieselfde mense vir wie hy so \u2018n vurige kampvegter was en dalk in sy hart nog is, nou skielik \u201cbarbare\u201d is. Mens kan net wonder wat oor sy lewe geloop het. Dat moord gebeur, is deel van die nuwe Suid-Afrika en \u2013 so jammer as wat dit is \u2013 moet hy saamleef daarmee, net soos die res van ons. Want dis sy nalatenskap aan ons. Dit is \u2018n nalatenskap wat deur sy pen geskep is in die jare her.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[84],"tags":[1624,21106,1625,1487],"class_list":["post-1713","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c75-sokrates-de-wet","tag-barbare-nee-prof-brink","tag-s33-blok","tag-dis-jou-mense-daai","tag-sokrates-de-wet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1713","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1713"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1713\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1713"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1713"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1713"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}