{"id":171,"date":"2007-03-03T08:04:23","date_gmt":"2007-03-03T08:04:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=171"},"modified":"2007-03-03T08:04:23","modified_gmt":"2007-03-03T08:04:23","slug":"de-klerk-bekommerd-oor-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=171","title":{"rendered":"De Klerk bekommerd oor grondwet"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hierdie stryd sal by die ANC se komende nasionale konferensie in Desember beslis word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ongelukkig het diegene van ons buite die ANC-alliansie min of geen s&ecirc; in hierdie proses nie, wat nogtans die omgewing waarin ons leef en werk vir die afsienbare toekoms gaan bepaal,&rdquo; het De Klerk ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Miskien, soos bekommerde familie, behoort ons rol te wees om vriendelike raad in die geheim te verskaf&hellip;&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Onder andere behoort die waardes waarop die nuwe maatskappy gebaseer is, onderhou te word, soos hulle in die grondwet verwoord en beliggaam is, het hy voortgegaan.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die nuwe Suid-Afrika sal slaag of misluk na gelang van sy vermo&euml; om by die grondwet te hou en die nasionale konsensus wat dit verteenwoordig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terselfdertyd behoort meer gedoen te word om die ernstige probleme wat die land in gesig staar op te los &ndash; om die lyding wat vigs veroorsaak te vookom en te verlig, asook die voortdurende en onaanvaarbare ongelykheid en armoede in ons samelewing.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Sowel vigs as misdaad verteenwoordig eksistensi&euml;le krisisse en vereis die mobilisering van watter nasionale hulpbronne ook al nodig is om hulle te beveg.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het gemeen dis van die allergrootste belang om doeltreffend op te tree teen die grondliggende oorsake van armoede en ongelykheid, veral werkloosheid.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terwyl daar vele oorsake vir werkloosheid is, staan die rigiede arbeidswetgewing sentraal. Dit het die re&euml;le arbeidskoste ver bokant ander ontluikende ekonomie&euml; verhoog waarmee Suid-Afrika in globale markte moet meeding. Ho&euml; koste en oorregulering ontmoedig indiensneming.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;&rsquo;n Arbeidstelsel wat minimum standaarde vir almal daarstel, is nodig, maar in &rsquo;n land soos Suid-Afrika is veel meer buigsaamheid nodig, veral vir mediumgrootte en kleiner ondernemings,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Suid-Afrika word binnekort 13 jaar oud. Soos die meeste ouers, is ons baie lief vir ons tiener. Ons kan nie verhelp om vir ons vriende die jongste foto&rsquo;s te wys en om hier en daar &rsquo;n bietjie oor skoolrapporte en sportprestasies te spog nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Feit is dat ons tienermaatskappy met al sy groeipyne soveel beter as die oue is. Maar as ons tienermaatskappy die stormagtige jare vorentoe gaan oorkom, moet hy by die bewese waardes in ons grondwet hou.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Uiteindelik het dit slegs nodig om die verbintenisse waaroor reeds ooreengekom is in terme van NEPAD na te kom en om by internasionale norme van goeie regering te hou.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">&ldquo;Indien die samelewing al hierdie dinge doen, het ek geen twyfel dat dit in &rsquo;n sterk, gebalanseerde en suksesvolle volwassene sal ontwikkel nie,&rdquo; het De Klerk afgesluit.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/vorotki_udliniteli_perekhodniki_kardany\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u043e\u0440\u043e\u0442\u043a\u0438, \u0443\u0434\u043b\u0438\u043d\u0438\u0442\u0435\u043b\u0438, \u043f\u0435\u0440\u0435\u0445\u043e\u0434\u043d\u0438\u043a\u0438, \u043a\u0430\u0440\u0434\u0430\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/FWdeKlerksw.JPG\" width=\"120\" height=\"144\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Grondwet sal ons red<\/div>\n<\/div>\n<p>Die vorige president FW de Klerk meen 2007 gaan &rsquo;n bepalende jaar vir Suid-Afrika wees. Hy voorsien stormagtige jare vorentoe en daarom wil hy h&ecirc; dat die land by sy grondwet moet hou.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Onlangs is die grondwet vertrap deur die Transvaalse Hooggeregshof wat Ermelo-ho&euml;rskool gedwing het om sy taalmedium te verander.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Tydens &rsquo;n kongres by Sun City, het De Klerk gemeen heelwat hang af van die uitslag van &ldquo;die huidige stryd om die siel van die ANC&rdquo; tussen Cosatu, die SA Kommunisteparty en die ANC-jeugliga, enersyds en andersyds die algemene rigting wat deur ANC-presidente Thabo Mbeki en Nelson Mandela neergel&ecirc; is.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[315,21089,182],"class_list":["post-171","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-de-klerk-bekommerd-oor-grondwet","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/171","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=171"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/171\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=171"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=171"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=171"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}