{"id":17079,"date":"2013-09-03T09:53:17","date_gmt":"2013-09-03T07:53:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=17079"},"modified":"2013-09-03T09:53:17","modified_gmt":"2013-09-03T07:53:17","slug":"diversiteit-en-samewerking-met-ander-gemeenskappe-pieter-mulder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=17079","title":{"rendered":"Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_17080\" aria-describedby=\"caption-attachment-17080\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mulder_pieter.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-17080\" alt=\"Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mulder_pieter-300x250.jpg\" width=\"300\" height=\"250\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mulder_pieter-300x250.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/09\/mulder_pieter.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-17080\" class=\"wp-caption-text\">Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om \u2018n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die land se inwoners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was die sentrale tema van die boodskap van dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, met die bekendstelling van die party se hersiene missie wat saamgeloop het met die afskop van sy verkiesingsveldtog vir 2014.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die luide applous van die gehoor wat die West End-teater op die skougronde in Pretoria volgepak het, was \u2018n aanduiding van die mandaat van die party se ondersteuners aan die nuwe koers gegee het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ewe luide applous vir \u2018n sterk afvaardiging Khoi- en San-leiers en van hul volgelinge, was terselfdertyd \u2018n aanduiding van die hand wat ondersteuners van die VF Plus uitgereik het na ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika wat \u2018n gesamentlike doel het om \u2018n nuwe bedeling in Suid-Afrika tot stand te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy boodskap het dr. Mulder ges\u00ea die strewe\u00a0na \u2018n oplossing vir die onderdrukking van Afrikaners en ander minderheidsgroepe in die land, moet realisties, modern en regverdig wees vir almal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar is plek vir almal van ons in hierdie land. Die VF Plus se herbewoorde missie wil nie net die Afrikaner motiveer nie, maar ook ander minderheidsgroepe. Ons het saam een doel en dit is om die ANC te verslaan, het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder was skerp in sy kritiek teen die ANC en het ges\u00ea daar heers tans \u2018n \u2018tirannie\u2019 van \u2018n meerderheid sonder enige seggenskap vir minderhede in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaarom is dit dringend noodsaaklik dat \u2018n nuwe bestel tot stand kom waarin erkenning gegee word aan die diversiteit van die land en sy mense. In die proses\u00a0 het die VF Plus hom onherroepelik verbind tot samewerking met ander gemeenskappe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns vra \u2018n beter bedeling vir die Afrikaner, maar sal ook veg vir ander minderhede om dit te verkry,\u201d het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus se nuwe embleem is ook bekend gestel\u00a0en op \u2018n ligter noot het dr. Mulder ges\u00ea die party sal dit eers oor twintig jaar oorweeg om die embleem weer te verander.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om \u2018n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die land se inwoners. Dit was die sentrale tema van die boodskap van dr. Pieter Mulder, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=17079\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":17080,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6210,12167,7551,4636,12166,4631,4640],"class_list":["post-17079","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-diversiteit","tag-meerderheidstirannie","tag-minderhede","tag-pieter-mulder","tag-samewerking","tag-verkiesing","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17079","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17079"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17079\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17080"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17079"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17079"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17079"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}